NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Σχετικά έγγραφα
MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Elektriese Aandryfstelsels 324

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Wiskundige Geletterdheid

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

Die genade gawes Van God:

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

Transcript:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 MEGNIESE TEGNOLOGIE FERURIE/MRT 2009 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 5 bladsy-formuleblad.

Meganiese Tegnologie 2 oe/febr. Maart 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. eantwoord L die vrae. 2. Lees L die vrae aandagtig deur. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. 'n Formuleblad is by hierdie vraestel aangeheg. 5. Toon LLE berekeninge en eenhede. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 6. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en tekeninstrumente gebruik. 7. ie waarde van die gravitasieversnellingskonstante moet as 10 m/s 2 geneem word. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. lle afmetings in millimeter tensy anders aangedui. 10. egin elke nuwe vraag op 'n nuwe bladsy. 11. Gebruik onderstaande kriteria om jou te help om jou tydsbeplanning te bestuur. VRG INHOU GEEK PUNTE TY 1 Meervoudigekeuse-vrae 20 15 minute 2 Kragte en stelsels en beheer 50 55 minute 3 Gereedskap en toerusting 20 15 minute 4 Materiale 20 15 minute 5 Veiligheid, terminologie (vervaardigingsprosesse) en 50 45 minute hegtingsmetodes 6 Instandhouding en turbines 40 35 minute TOTL: 200 180 minute

Meganiese Tegnologie 3 oe/febr. Maart 2009 VRG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1 1.20) in die NTWOOREOEK neer. 1.1 Wat is die hoofveiligheidsmaatreël wanneer 'n gasanalisator gebruik word? Werk in 'n geslote area Werk in 'n goed geventileerde area Werk met toe vensters Werk in 'n goed verligte area (1) 1.2 Watter EEN van die volgende antwoorde is die toepaslikste veiligheidsmaatreël ten opsigte van die freesmasjien? ra 'n veiligheidsbril en toepaslike klere. Moenie jou hand gebruik om snysels van die masjien te verwyder nie. Moenie oor of naby die roterende snyer leun nie. l die bogenoemde (1) 1.3 Identifiseer onderdeel X in FIGUUR 1.1. X FIGUUR 1.1 Terminale skakelaar Sokskakelaar Reekskiesskakelaar Koppelskakelaar (1)

Meganiese Tegnologie 4 oe/febr. Maart 2009 1.4 ie hoofrede vir die uitvoer van 'n hardheidstoets op ingenieursmateriale, is om die... te bepaal. elastisiteit van die materiaal weerstand teen induiking van die materiaal korrosie van die materiaal vloeibaarheid van die materiaal (1) 1.5 Kies die koolstofinhoud van mediumkoolstaal uit die volgende: 0,89% 1,012% 0,5% 0,8% 0,14% 0,25% 0,35% 0,55% (1) 1.6 Tungsten word algemeen vir die vervaardiging van... gebruik. snygereedskap koppelstange krukaste enjinblokke (1) 1.7 Identifiseer die freessnymetode wat in FIGUUR 1.2 hieronder aangetoon word. FIGUUR 1.2 Opfreeswerk Sy- en vlakfreeswerk Klimfreeswerk T-gleuffreeswerk (1)

Meganiese Tegnologie 5 oe/febr. Maart 2009 1.8 Identifiseer die simbool in FIGUUR 1.3 hieronder met betrekking tot pneumatiese stelsels. FIGUUR 1.3 Klep Filter Kompressor Motor (1) 1.9 Kies die definisie van die kerfbuigtoets uit die volgende opsies: reek die sweislas oop om vir eksterne defekte te ondersoek. reek die sweislas oop om vir interne defekte te ondersoek. Toets vir 'n skuiffraktuur van die sweislas. epaal die relatiewe smeebaarheid van die metaal wat gevorm moet word. (1) 1.10 Watter van die volgende dui die rede vir die gebruik van die ultrasoniese klankgolftoets op sweislasse aan? Eksterne krake Eksterne defekte Oppervlakdefekte Sub-oppervlakdefekte (1) 1.11 Kies die definisie vir poreusheid met betrekking tot die sweisproses uit die volgende opsies: Klein speldgaatjies kom in die sweismetaal voor. Kom as 'n krater/holte aan die einde van 'n sweislopie voor. Gate wat in die sweismetaal voorkom as gevolg van vasgevangde gas. 'n Groef wat in die moedermetaal aangrensend aan die sweislopie ingesmelt is. (1)

Meganiese Tegnologie 6 oe/febr. Maart 2009 1.12 Soos in FIGUUR 1.4 aangedui, bepaal die spanning in 'n hol pyp met 'n buitediameter van 50 mm en 'n binnediameter van 30 mm, indien 'n belasting van 80 N toegepas word. Ø 50 Ø 30 FIGUUR 1.4 63,70 kpa 63,70 MPa 63,70 Pa 63,70 GPa (1) 1.13 Identifiseer die soort spanning wat op die pen van die ketting in FIGUUR 1.5 getoon, uitgeoefen word. Roller Pen inneskakel uiteskakel FIGUUR 1.5 rukspanning Skuifspanning Trekspanning Veilige spanning (1)

Meganiese Tegnologie 7 oe/febr. Maart 2009 1.14 Wat stel punt in die spanning/vormveranderingsdiagram, in FIGUUR 1.6 hieronder, voor? Spanning Vormverandering FIGUUR 1.6 Maksimum spanning Eweredigheidsgrens Strekgrens Elastisiteitsgrens (1) 1.15 Watter EEN van die volgende stellings is die GEWENSTE eienskap van 'n snyvloeistof? ien as 'n smeermiddel. Hou die snybeitel koel. Verleng die lewensduur van die snybeitel. l die bogenoemde (1) 1.16 ie term vloeipunt in terme van smeringsolie, is die... weerstand van 'n vloeistof om onder lineêre spanning te vervorm. weerstand van 'n vloeistof om onder trekspanning te vervorm. laagste temperatuur waarteen 'n vloeistof sal vloei. weerstand van 'n vloeistof om onder skuifspanning te vervorm. (1)

Meganiese Tegnologie 8 oe/febr. Maart 2009 1.17 Wat sal die rotasiefrekwensie van Katrol wees indien Katrol teen 1 000 r/min roteer, soos in FIGUUR 1.7 getoon? Katrol (Gedrewe) Katrol (rywer) Ø 25 Ø 50 FIGUUR 1.7 1 000 r/min 2 000 r/min 2 250 r/min 2 500 r/min (1) 1.18 'n Renfiets gebruik die ketting-en-ratstelsel getoon in FIGUUR 1.8. Wat is die spoedverhouding van die stelsel? 50 Tande tande 20 tande FIGUUR 1.8 25:25 0,4:1 2,5:1 25:1 (1)

Meganiese Tegnologie 9 oe/febr. Maart 2009 1.19 Kies die voordeel van 'n turboaanjaer bo 'n superaanjaer uit die volgende opsies: ie turboaanjaer maak van diesel gebruik vir sy werking. ie turboaanjaer maak van 'n enjin gebruik vir sy werking. ie turboaanjaer maak van petrol gebruik vir sy werking. ie turboaanjaer maak van uitlaatgasse gebruik vir sy werking. (1) 1.20 Watter tipe superaanjaer word in FIGUUR 1.9 getoon? FIGUUR 1.9 Roots-aanjaer Wiekaanjaer Sentrifugale aanjaer Plunjeraanjaer (1) [20]

Meganiese Tegnologie 10 oe/febr. Maart 2009 VRG 2: KRGTE EN STELSELS EN EHEER 2.1 Pieter het opdrag ontvang om 'n bus uit die juk te druk met behulp van 'n sagtestaalpen deur van n hidrouliese pers gebruik te maak. ie tekening van die pen in FIGUUR 2.1 toon 'n las van 100 kn wat 'n spanning van 204 MPa veroorsaak. 100 kn 100 kn FIGUUR 2.1 2.1.1 ereken die diameter van die pen in millimeter. (6) 2.1.2 ereken die vormverandering in die pen indien Young se elastisiteitsmodulus 210 GPa is. (3) 2.1.3 ereken die verandering in lengte van die pen, indien die oorspronklike lengte 110 mm is. (3) 2.1.4 Watter soort spanning kom in die pen voor? (1) 2.1.5 Watter invloed sal die bogenoemde las, op die pen hê? ereken die nuwe lengte indien 'n las van 100 kn daarop inwerk. (3) 2.1.6 Wat sal die invloed op die lengte van die pen wees, met verwysing na Young se elastisiteitsmodulus, indien die pen van geelkoper eerder as sagte staal gemaak word? (WENK: ie waarde van Young se modulus vir geelkoper is laer as dié van sagte staal.) (2)

Meganiese Tegnologie 11 oe/febr. Maart 2009 2.2 'n Meganiese ingenieur word versoek om 'n platbandaandryfstelsel te ontwerp om steenkool vanaf die myn na die aanleg te vervoer soos in FIGUUR 2.2 getoon. ie spesifikasies vir die platbandstelsel is soos volg: anddikte = 5 mm andwydte = 280 mm iameter van katrol = 340 mm Katrolspoed = 2 000 r/min igtheid van bandmateriaal = 1,0 Mg/m 3 5 mm iameter = 340 mm Spoed = 2 000 r/min FIGUUR 2.2 2.2.1 ereken die massa van die band in kilogram per meter (kg/m). (3) 2.2.2 ereken die bandspoed met inagneming van die dikte. (3) 2.2.3 ereken die drywing wat nodig is om die bandstelsel aan te dryf indien die effektiewe trekkrag 400 N is. Ignoreer die bandmassa en wrywing. (4) 2.2.4 Watter invloed sal die banddikte op die katrolspoed hê? Gee redes vir jou antwoord. (2)

Meganiese Tegnologie 12 oe/febr. Maart 2009 2.3 Mev. Ntuli het 'n besproeiingstelsel wat 'n enkelplaat-wrywingskoppelaar, met 'n effektiewe diameter van 0,2 m, gebruik om drywing vanaf n enjin na n pomp oor te dra, soos in FIGUUR 2.3 aangedui. ie koppelaarplaat het aan beide kante wrywingsmateriaal met n wrywingskoëffisiënt van 0,35. ie totale toegepaste krag op die drukplaat is 3,4 kn. Vliegwiel en drukplaat gekoppel FIGUUR 2.3 2.3.1 ereken die maksimum draaimoment toegepas. (2) 2.3.2 ereken die drywing oorgedra teen 3 200 r/min in kw. (3)

Meganiese Tegnologie 13 oe/febr. Maart 2009 2.4 Me. rij versoek dat 'n hidrouliese pers vir haar nuwe ingenieurswerkswinkel aangekoop word. ie krag toegepas op Suier is 550 N. Suier beweeg 60 mm in 'n afwaartse rigting. ie diameter van Suier is 180 mm en beweeg 12 mm opwaarts. 550 N Ø 180 Suier 12 Suier 60 510 FIGUUR 2.4 Gebruik die spesifikasies wat in FIGUUR 2.4 getoon word en bereken die volgende: 2.4.1 ie diameter van Suier. WENK: V = V (9) 2.4.2 ie druk wat op Suier uitgeoefen word (2) 2.4.3 ie krag wat op Suier uitgeoefen word (4) [50]

Meganiese Tegnologie 14 oe/febr. Maart 2009 VRG 3: GEREESKP EN TOERUSTING 3.1 Kobus gebruik die MGS/MIGS-sweismasjien om 'n vlekvryestaalpot, soos getoon in FIGUUR 3.1, te sweis. enoem die onderdele, genommer 1 tot 7, in die figuur. 1 2 3 1 7 4 6 5 FIGUUR 3.1 (7) 3.2 Waarvoor staan die afkorting MGS/MIGS ten opsigte van sweistoerusting? (1) 3.3 Noem TWEE gasse wat in MGS/MIGS-sweiswerk gebruik kan word. (2) 3.4 ongani ry met 'n motor skool toe en terug oor 'n afstand van 21 km per dag. Hy het agtergekom dat sy motor se spoed drasties afgeneem het. Jy word versoek om 'n droë kompressietoets op sy motor se enjin uit te voer om te bepaal of die kompressie nog binne die spesifikasies is. Vergelyk die verskillende oorsake vir drukval tydens 'n kompressietoets met betrekking tot hoe lekkasies opgespoor kan word. (10) [20]

Meganiese Tegnologie 15 oe/febr. Maart 2009 VRG 4: MTERILE 4.1 Omskryf die volgende terme soos van toepassing op ingenieursmateriale: 4.1.1 Nie-ysterhoudende legerings (2) 4.1.2 Samestellings (2) 4.2 Jy is 'n ontwerper en is versoek om verskillende ingenieursmateriale in jou projekte te gebruik. Vergelyk, in tabelvorm, TWEE eienskappe en TWEE gebruike van die volgende ingenieursmateriale: 4.2.1 Witmetaal (4) 4.2.2 Vanadium (4) 4.2.3 Nylon (4) 4.3 Sekere deurskarniere word van sagte staal en ander van geelkoper gemaak. Sagte staal het 'n laer digtheid as geelkoper en is ook goedkoper. Waarom sou jy eerder geelkoperskarniere as sagtestaalskarniere gebruik indien jy 'n huis sou bou? (4) [20]

Meganiese Tegnologie 16 oe/febr. Maart 2009 VRG 5: VEILIGHEI, TERMINOLOGIE EN HEGTINGSMETOES 5.1 Jan moet 'n trapvormige as op 'n senterdraaibank sny. Hy moet aan sekere veiligheidsmaatreëls voldoen. Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat Jan moet nakom wanneer hy met die senterdraaibank werk. (5) 5.2 Jy word deur jou werkgewer versoek om die MGS/MIGS-sweismasjien te gebruik om sagtestaalplate te sweis. Noem VIER voorsorgmaatreëls wat jy sou tref wanneer jy met die MGS/MIGS-sweismasjien werk. (4) 5.3 Sipho moet van verskillende freessnyers gebruik maak om 'n ratkasomhulsel te vervaardig. Help hom om die verskillende snyers wat hieronder getoon word, te identifiseer: 5.3.1 5.3.2 FIGUUR 5.1 (1) FIGUUR 5.2 (1)

Meganiese Tegnologie 17 oe/febr. Maart 2009 5.3.3 5.3.4 FIGUUR 5.3 (1) 5.3.5 FIGUUR 5.4 (1) FIGUUR 5.5 (1)

Meganiese Tegnologie 18 oe/febr. Maart 2009 5.4 Shaamez is 'n motorverhuringsagent en hy ondervind probleme met die ratkas van een van sy motors. Wanneer die werktuigkundiges die ratkas uitmekaar haal, vind hulle dat een van die ratte gebreek is. Jy word versoek om die rat vir hom te vervaardig. ie rat het 87 tande. 5.4.1 ereken die indeksering. (WENK: Gebruik 86 indelings.) (3) 5.4.2 ereken die wisselratte vir die verdeelkop. (6) 5.4.3 Wat beteken die positiewe (+) of die negatiewe ( ) teken vir die wisselratte? (4) 5.5 Nick moet die freesmasjien opstel. ie diameter van die snyer is 80 mm met 16 tande wat teen 25 meter per minuut sny en 'n toevoer van 0,04 mm per tand. ereken die toevoer in millimeter per minuut. (6) 5.6 ruce, n kwaliteitbeheerder, het 'n sweislas vir inspeksie ontvang. Hy maak van 'n kleurstof-deurdringingstoets gebruik om te bepaal of die sweislas enige gebreke toon. Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word. (6) 5.7 Noem TWEE redes waarom vernietigende toetse op sweislasse uitgevoer word. (2) 5.8 SWEISWERK: Mpilo is 'n sweisinstrukteur. Hy wys vir sy leerders die tipes defekte wat in sweisstukke voorkom. Spesifiseer RIE moontlike sweisdefekte wat in sweislasse kan voorkom en noem EEN oorsaak en EEN regstelling vir elke defek. (9) [50]

Meganiese Tegnologie 19 oe/febr. Maart 2009 VRG 6: ONERHOU EN TURINES 6.1 eskryf volledig die doeltreffendheid van snyvloeistof in vergelyking met olie wanneer 'n werkstuk op 'n draaibank gedraai/gesny word. (4) 6.2 Verduidelik wat verstaan word onder die term korrosie en roesweerstand van olie. (2) 6.3 eskryf wat sal gebeur as enjinolie in 'n voertuig nie gereeld vervang word nie. (3) 6.4 Mev. Khoza besit 'n vloot taxi's. Sy versoek dat die ewenaarolie op vaste tye vervang moet word. Verduidelik hoe jy die ewenaarolie sou dreineer en vervang. (11) 6.5 'n Vriend het besluit om die werkverrigting van sy motor se enjin te verbeter deur 'n aanjaer (blaser) te monteer. FIGUUR 6.1 toon die aanjaer wat hy graag wil gebruik. eantwoord die daaropvolgende vrae. FIGUUR 6.1 6.5.1 Identifiseer die tipe aanjaer (blaser) wat in FIGUUR 6.1 geïllustreer word. (1) 6.5.2 enoem die byskrifte genommer 1 tot 4. (4) 6.5.3 Noem RIE voordele van die gebruik van die aanjaer (blaser) hierbo. (3)

Meganiese Tegnologie 20 oe/febr. Maart 2009 6.6 Noem TWEE doeleindes van 'n superaanjaer. (2) 6.7 Noem TWEE voorbeelde van waar 'n superaanjaer gebruik word. (2) 6.8 Turboaanjaers word in swaar voertuie gebruik om die kraglewering van die enjin te verhoog. eskryf die werksbeginsel van die turboaanjaer. (8) [40] TOTL: 200

Meganiese Tegnologie oe/febr. Maart 2009 FORMULEL VIR MEGNIESE TEGNOLOGIE GR 12 1. NNRYWINGS 1.1 andspoed πn = 60 ( + t ) N 1.2 andspoed = (t = banddikte) 60 1.3 andmassa = rea lengte digtheid ( = dikte wydte) 1.4 Spoedverho uding = iameter van gedrewe katrol iameter van dryfkatrol 1.5 N 11 = N22 1.6 2 π ( + d ) ( d ) Oopbandlengte = + + 2c 2 4c 1.7 2 ( + d ) ( + d ) Gekruisdeband lengte = π + 2 4c + 2c 1.8 2π NT rywing ( P ) = 60 1.9 T1 Verhouding tussen die stywe en slapkant = T 2 (T1 T2 ) N 1.10 rywing = waar T1 = krag in die stywekant 60 1.11 T1 Wydte = toelaatbare trekkrag 2. WRYWINGSKOPPELRS 2.1 2.2 Wringkrag ( T ) = µwnr µ = wrywingskoëffisiënt W = totale druk 2 NT rywing ( P ) = 60 n = aantal wrywingsooppervlakke R = effektiewe radius

Meganiese Tegnologie oe/febr. Maart 2009 3. SPNNING EN VORMVERNERING Krag F 3.1 Spanning = of ( = ) Oppervlakte 3.2 verandering in lengte ( Vormverand ering ( ε ) = oorspronklike lengte ( L ) L ) spanning 3.3 Young se modulus ( E ) = of ( ) vormverandering 3.4 3.5 as = pyp d 4 2 2 ( d = 4 2 ) 4. HIROULIK 4.1 Krag ( F ) ruk ( P ) = Oppervlakte ( ) 4.2 Volume = warsdeursneeoppervlakte slaglengte ( l of s ) 4.3 rbeid verrig = krag afstand 5. WIEL EN S 5.1 Snelheidsverhouding ( VR ) = hyskragafstand lasafstand 2 = d d 2 1 5.2 Meganiese voordeel ( M ) = Las ( W ) Hyskrag (F ) M 5.3 Meganiese effektiwiteit ( ) = 100% meg VR 6. HEFOME 6.1 Meganiese voordeel ( M ) = Las ( W ) Hyskrag ( F ) 6.2 Insetbeweg ing ( IM ) = hyskrag afstand beweeg deur hyskrag 6.3 Uitsetbewe ging ( OM ) = Las afstand beweeg deur las 6.4 Snelheidsv erhouding ( VR ) = Insetbeweging Uitsetbeweging

Meganiese Tegnologie oe/febr. Maart 2009 7. RTNRYWING 7.1 7.2 7.3 2π NT rywing ( P ) = 60 Produk van die aantal tande op gedrewe ratte Ratverhoud ing = Produk van die aantal tande op dryfratte N N inset = uitset Produk van die aantal tande op die gedrewe ratte Produk van die aantal tande op die dryfratte 7.4 Wringkrag = krag radius 7.5 Wringkrag oorgedra = ratverhouding insetwringkrag 7.6 Module ( Steeksirkeldiameter ( SS ) m )= antal tande ( T ) 7.7 N 1T1 = N2T2 7.8 sirkelsteek ( SS Steeksirkeldiameter ( SS ) = ) aantal tande ( T ) 7.9 uitediameter ( )= SS + 2 module 7.10 ddendum ( a ) = module ( m ) 7.11 edendum ( b ) = 1,157m of edendum( b ) = 1,25 m 7.12 Snydiepte ( h ) = 2,157 m of Snydiepte ( h ) = 2,25 m 7.13 Vryruimte ( c ) = 0,157 m of Vryruimte ( c ) = 0, 25 m 7.14 Sirkelstee k ( SS ) = m

Meganiese Tegnologie oe/febr. Maart 2009 8. SKROEFRE 8.1 Effektiewe diameter = uitediameter 1 2 steek 8.2 Gemiddelde omtrek = effektiewe diameter 8.3 Styging = steek aantal beginne 8.4 Helikshoek : tan θ = Styging Gemiddelde omtrek 8.5 Ingryphoek = 90 ( helikshoek + vryloophoek ) 8.6 Sleephoek = 90 + ( helikshoek vryloophoek ) 8.7 antal draaie = hoogte styging 9. ININNTI-VEREELKOPTEL VIR IE FREESMSJIEN Gatsirkels Sy 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43 Sy 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66 Standaard wisselratte 24 x 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100 40 9.1 Eenvoudige indeksering = (waar n = aantal indelings) n 9.2 r 40 r ( n ) Wisselratt e: = ( n ) of = Gd Gd 40 1 of r Gd = ( N n ) 40 N

Meganiese Tegnologie oe/febr. Maart 2009 10. EREKENINGE TEN OPSIGTE VN TOEVOER 10.1 Toevoer ( f ) = f1 T N Waar: f = toevoer in millimeter per minuut f 1 = toevoer per tand in millimeter T = aantal tande van die snyer 10.2 Snyspoed ( V ) = N N = aantal omwentelinge per minuut van die snyer Waar: = diameter van die snyer in meter ****************************