GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 15 Ossillasies

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Afstandswaarneming LWR314

Transcript:

GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk is. 2. Beantwoord AL DRIE vrae van 75 punte elk. 3. Alle diagramme word ingesluit op die BYLAAG. 4. Nommer alle vrae in die MIDDEL van die bladsy. 5. Los n LYN OOP tussen alle subgedeeltes. 6. Begin elke NUWE vraag AAN DIE BOKANT van n nuwe bladsy. 7. Nommer jou antwoorde PRESIES net soos die vrae genommer is in die vraestel. 8. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDBOEK skryf nie. 9. OMKRING die vrae wat jy beantwoord het op die voorblad van die ANTWOORDBOEK. 10. Skryf DUIDELIK en LEESBAAR. 11. Waar moontlik, illustreer jou antwoorde met benoemde diagramme.

3 AFDELING A KLIMAAT en WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 Beantwoord die volgende vrae deur die korrekte word in hakkies te kies. Skryf slegs die nommer en korrekte antwoord. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 Die Kalahari Hoogdruk skep saam met n (termiese/kus) laagdruk bergwind omstandighede. Die dalende lug in die Kalahari Hoogdruk, vorm n inversielaag in die (winter/somer), wat verhoed dat warm vogtige lug die binneland bereik. In die somer, kan die Kalahari Hoogdruksel gevind word by n (hoër/laer)hoogte agv oppervlak verhitting. Die dalende lug in die Suid-Atlantiese Hoogdruksel veroorsaak semiwoestyn kondisies op die (wes/oos) kus van Suid-Afrika. Die rant van die (Suid-Atlantiese/Suid-Indiese) Hoogdruksel veroorsaak reënval oor die Suid-Westelike Kaap. Die (Suid-Atlantiese/Suid-Indiese) Hoogdruksel is bekend as n sel wat die pad van n middelbreedte sikloon blokkeer. 1.1.7 Die (Suid-Indiese/Suid-Atlantiese/Kalahari) hoogdruksel word normaalweg geassossieer met mis en verminderde sigbaarheid. (7 x 1) (7) 1.2 Verwys na die dreineerbekken in FIGUUR 1.2 en beantwoord die vrae wat volg. Skryf slegs die vraagnommer en die korrekte antwoord neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 Gee n geografie term om die rivier te beskryf by Punt A. Identifiseer die tipe gradiënt wat geassosser word met die bo-loop van n rivier. Noem n fluviale landvorm wat geassossieer word met die benedeloop by B. Identifiseer die dominante fluviale landskap wat kenmerklik is van die middelloop. Die hang by punt C, word beskryf as n (gly/stoot) oewer. Gee n rede hoekom die volume water by punt D vermeerder. Bereken die stroomorde by punt E. Identifiseer die proses wat vir die ontstaan van die sand eilande by punt E verantwoordelik is. (8 x 1) (8)

4 1.3 Bestudeer FIGUUR 1.3 wat die temperatuur inversie binne-in n vallei aantoon, en beantwoord die vrae wat volg. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 Hoekom word inversie in die algemeen na verwys as n negatiewe verval tempo? (1 x 1) Verduidelik hoe anabatiese winde bydra tot die verwydering van besoedeling, wat deur fabrieke geskep word. (1 x 2) Bespreek hoe die besoedeling, wat nie deur die anabatiese winde verwyder word nie, die gemiddelde temperatuur afname in die vallei in die aand beïnvloed. (2 x 2) Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls, waarin jy verduidelik hoekom jy die toekomstige ontwikkeling van fabrieke in die valley sal ontmoedig. (4 x 2) (2) (8) 1.4 Bestudeer FIGUUR 1.4 wat n gedeelte van n cumulonimbus wolk aantoon wat met n middelbreedte sikloon geassossieer word. 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5. Noem EEN karaktereienskap op die skets wat aantoon dat dit n cumulonimbus wolk is. (1 x 1) Hoekom word cumulonimbus wolke in hierdie area van die middelbreedte sikloon aangetref? (1 x 2) Beskryf die dimensies van n cumulonimbus wolk. (2 x 2) Watter tipe persipitasie en weertoestande word geassossieer met hierdie tipe wolk? (2 x 2) Teken n bo-aansig van n middelbreedte sikloon as n sinoptiese voorstelling gedurende die volwasse stadium en dui ook die posisie van die cumulonimbus wolk op die diagram aan. (2 x 2) (2)

5 1.5 Foto A dui die rivierbedding van n episodiese rivier aan. 1.5.1 (a) Wat is n episodiese rivier? (1 x 1) (b) Gee bewyse vanaf die foto om jou antwoord in VRAAG 1.5.1 (a) te ondersteun. (1 x 1) (c) Noem TWEE fisiese faktore, wat sigbaar is in die foto, wat die stroomvloei in die rivier kan beïnvloed. (2 x 2) 1.5.2 (a) Wat is n permanente rivier? (1 x 1) (b) Skryf n paragraaf van ongeveer AGT reëls waarin jy bespreek wat die positiewe en negatiewe impak sal wees, indien n dam in die bo-loop van n permanente rivier gebou word, op die landbouaktiwiteite in die benedeloop sal hê. (4 x 2) (8) 1.6 Verwys na FIGUUR 1.6 en beantwoord die vrae wat daarop volg. 1.6.1 1.6.2 1.6.3 1.6.4 Definieer die konsep van stroomroof. (1 x 1) Onderskei tussen Rivier A en Rivier B om te bepaal watter een die roofstroom is. (1 x 1) (a) Gee n rede hoekom punt C verwys word na as die roofelmboog. (1 x 1) (b) Was die brug gebou voor of na die stroomroof plaasgevind het? (1 x 2) (2) (a) Bepaal die stroomorde by punt D. (1 x 2) (2) (b) Het die stroomorde (Antwoord van 1.6.4 a) vermeerder of verminder nadat die stroomroof plaasgevind het? (1 x 2) (2) 1.6.5 Gee DRIE redes hoekom daar nie n verarmde rivier gaan ontstaan in hierdie voorbeeld van stroomroof nie. (3 x 2) (6) [75]

6 VRAAG 2 2.1 Verwys na FIGUUR 2.1 en dui aan of die onderstaande stellings verwys na Druksel A of Druksel B. Skryf slegs die nommer en dan A of B. 2.1.1 Die lugdruk vermeerder van die binnekant na buite. 2.1.2 Winde konvergeer binne-in die druksel. 2.1.3 Die lugsirkulasie is kloksgewys in die Noordelike Halfrond. 2.1.4 Die druksel is ook bekend as n anti-sikloon. 2.1.5 Die druksel word geassossieer met dalende lug. 2.1.6 Die druksel word geassossieer met n laag van lug waarin die temperatuur toeneem met n toename in hoogte. 2.1.7 Word gewoonlik geassossieer met subtropiese 30 breedtelyne. 2.1.8 Die druksel word geassossieer met stabiele weeromstandighede. (8 x 1) (8) 2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 wat die dreineerdigtheid van twee dreineerbekkens aandui. Pas elke beskrywing by όf dreineerbekken A όf dreineerbekken B. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6 2.2.7 Digte plantbedekking wat oppervlakafloop verhoed. n Dreineerbekken wat hoë reënval ervaar. n Dreineerbekken wat hoofsaaklik kleierige/turf grond het. Die dreineerbekken het hoofsaaklik deurlaatbare rotse. Die rivier vloei deur heuwelagtige areas. Die dreineerbekken het poreuse rotse met sanderige grond. Die rivier vloei deur n geleidelike helling landskap. (7 x 1) (7)

7 2.3 Bestudeer die satellietbeeld van siklone in FIGUUR 2.3A en 2.3B voordat die vrae beantwoord word. Verwys na FIGUUR 2.3 A. 2.3.1 2.3.2 Verskaf bewyse vanaf FIGUUR 2.3 A wat aandui dat hierdie sikloon in die Noordelike Halfrond is. (1 x 1) Gee n term wat die wolkbeweging in FIGUUR 2.3 A die beste beskryf.(1 x 1) Verwys na FIGUUR 2.3 B 2.3.3 2.3.4 2.3.5 Beskryf die beweging van lug binne die oog van hierdie sikloon. (1 x 2) Verklaar hoekom satellietbeelde baie effektief is in die volging van siklone. (3 x 1) Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls waarin die ekonomiese- en omgewingsimpak van siklone beskryf word. (4 x 2) (2) (3) (8) 2.4 FIGUUR 2.4 wys n stedelike hitte-eiland van Johannesburg in die winter. 2.4.1 Wat is n stedelike hitte-eiland? (1 x 1) 2.4.2 Bereken die verskil in temperatuur tussen die stad van Johannesburg en Soweto. (1 x 2) (2) 2.4.3 Deur gebruik te maak van die ligging van verskillende waterbronne rondom die stad van Johannesburg, verduidelik hoekom die gemiddelde temperature rondom Johannesburg waarskynlik laer sal wees. (2 x 2) 2.4.2 Identifiseer enige TWEE newe effekte van hitte-eilande om mense en die natuurlike omgewing binne-in die stad van Johannesburg. (2 x 2) 2.4.3 Stel n paar maniere voor waarmee die plaaslike regering die effek van Stedelike Hitte-eilande kan verminder. (2 x 2)

8 2.5 FIGUUR 2.5, in die BYLAAG illustreer n dreineerbekken met drie fases. Bestudeer die diagram noukeurig en beantwoord die vrae wat volg. 2.5.1 Identifiseer die stroompatroon wat in afdeling A kan ontstaan waar die dreineerbekken uit sedimentêre rots bestaan. (1 x 1) 2.5.2 Beskryf die onderliggende sedimentêre rotsstruktuur wat geassossieer word met hierdie stroompatroon (antwoord wat volg op VRAAG 2.5.1). (1 x 1) 2.5.3 Identifiseer die TWEE fases van die rivier wat A en B benoem is in FIGUUR 2.5. (2 x 1) (2) 2.5.4 By watter een van die drie fases van n rivier is die waarskynlikheid vir vloede die meeste? (1 x 1) 2.5.5 Verduidelik hoe die karaktereienskappe van die rivier fase genoem in VRAAG 2.5.4 vloede sal bevoordeel? (1 x 2) (2) 2.5.6 Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls waarin jy die verandering in energie van die rivier bespreek sowel as die langvorme wat ontstaan lanfs die bo- en middelloop van die rivier. (4 x 2) (8) 2.6 FIGUUR 2.6 illustreer die konsep van rivierverjonging 2.6.1 2.6.2 2.6.3 2.6.4 Identifiseer die kenmerk van rivierverjoning wat sigbaar is in die illustrasie. (1 x 1) Noem DRIE voorwaardes waaronder rivierverjonging meer waarskynlik sal plaasvind. (3 x 2) Verduidelik hoe die kenmerke genoem in VRAAG 2.6.1. gevorm word. (2 x 2) Verduidelik hoekom die landskap nie vir infrastruktuurontwikkeling geskik is nie. (2 x 2) (6) [75]

9 AFDELING B LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS VRAAG 3 3.1 Kies die korrekte term vanuit die lys in die tabel om die volgende stellings die beste te beskryf. Jy mag dieselfde term meer as eenkeer gebruik. Residensiële sone; ligte-nywerheid sone; ontspannings sone; oorgangsone; swaarindustriële sone; landelike-stedelike oorgangsone; SSK; stedelike verval sone. 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 3.1.6 3.1.7 Die sone aan die buitewyk van die stedelike area, wat geassossieer word met hoë besoedelingsvlakke. Die SSK brei uit in die sone in. Sone van gemengde funksies rondom die SSK. Die hoogste landwaarde van al die grondgebruiksones. n Sone met fabrieke wat lae vlakke van besoedeling veroorsaak. n Sone wat dien as n geskikte ligging vir n lughawe. n Sone wat geassossieer word met gholf landgoede. (7 x 1) (7) 3.2 Kies die korrekte term vanuit KOLOM B wat die beskrywing in KOLOM A die beste pas. Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommer neer, bv 3.2.9 M KOLOM A 3.2.1 n Sisteem waarvolgens stedelike areas geklassifiseer word volgens grootte en funksie. KOLOM B A stedelike morfologie B stedelike uitbreiding 3.2.2 Beweging van mense vanaf die stedelike gebiede na die plattelandse gebiede. 3.2.3 Die sy-aansig van die stad. 3.2.4 Vormlose uitbreiding van stedelike areas in die omliggende landelike areas in 3.2.5 Die veroudering, agteruitgang en verswakking van geboue in die stadskern 3.2.6 Die uiterlike vorm van n stedelike area 3.2.7 Die sone op die buitewyke van die stad waar die landelike en stedelike funksies gemeng word. 3.2.8 Stedelike ontwikkeling wat plaasvind langs hoofweë in stedelike gebiede C D E F G H I J landelike-stedelike oorgangsone stedelike hiërargie stedelike profiel teen- verstedeliking Stedelike verval landelike-stedelike migrasie kommersiële strook ontwikkeling stedelike konstelasie (8 x 1) (8)

10 3.3 Verwys na FIGUUR 3.3 wat n foto van n tipe nedersetting aantoon. 3.3.1 Watter tipe nedersetting word deur die foto voorgestel? (1 x 1) 3.3.2 (a) Klassifiseer die nedersetting (Antwoord by VRAAG 3.3.1) as όf n plaasopstal όf n gehuggie. (1 x 1) (b) Gee TWEE redes vir jou antwoord by VRAAG 3.3.2 (a). (2 x 2) 3.3.3 Hoekom dink jy is die nedersetting ontwerp/gebou op hierdie manier? (Verwys na VRAAG 3.3.2 a) (2 x 2) 3.3.4 Skryf n paragraaf van ongeveer AGT reëls van die faktore wat moontlik die ligging van hierdie nedersetting beïnvloed het. (4 x 2) (8) 3.4 Verwys na FIGUUR 3.4, ;n fot van n gedeelte van Johannesburg SSK. 3.4.1 Definieer die term stedelike profiel. (1 x 1) 3.4.2 Gee EEN moontlike bewys vanaf die foto wat ondersteun dat die ligging n SSK is. (1 x 1) 3.4.3 Noem TWEE tipes aktiwiteite wat geassossieer kan word met die geboue in FIGUUR 3.4. (2 x 2) 3.4.4 Verduidelik hoekom die aktwiteite (antwoord by VRAAG 3.4.3) in die SSK aangetref word. (3 x 2) (6) 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 wat die verkeersopeenhopings in die SSK voorstel. 3.5.1 Definieer die konsep verkeersopeenhopings. (1 x 1) 3.5.2 (a) Hoekom word die probleem geassossieer met die SSK? (1 x 2) (2) (b) Verduidelik hoekom hierdie probleem moontlik net erger gaan word in n stad soos Johannesburg. (2 x 2) 3.5.3 Skryf n paragraaf van omtrent AGT lyne waarin jy strategieë soos Snelbusdieste, die GAUTREIN en E-Toll evalueer as moontlike voorste om verkeersopeenhopings in die SSK te verminder. (4 x 2) (8)

GEOG VR1 11 Junie 2016 3.6 Verwys na FIGUUR 3.6, wat n informele nedersetting voorstel. 3.6.1 Definieer die konsep van n Informele Nedersetting. (1 x 1) 3.6.2 Gee TWEE moontlike redes vir die toename in mense wat in informele nedersetting aangetref word, langs die SSK. (2 x 2) 3.6.3 Bespreek hoekom Indiensneming in JOU STAD nie altyd moontlik is nie.. (2 x 2) 3.6.4 Stel maniere voor waarby die regering in die SSK die hoeveelheid informele nedersettings binne sy grense moet ondersteun en probeer verminder. (3 x 2) (6) [75] GROOT TOTAAL = 225