KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Σχετικά έγγραφα
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Datavelle word vir jou gebruik aangeheg. 6. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit vereis word.

AFDELING A VRAAG 1: EENWOORD-ANTWOORDE Gee EEN woord of term vir ELKEEN van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord of term langs die betrokke vraagnommer (1.1 1.) neer. 1.1 Lading per volt gestoor (1) 1. n Elektriese toestel wat die insetspanning kan verhoog (1) [] VRAAG : ONWAAR STELLINGS Stel die volgende ONWAAR stellings reg. Skryf die korrekte stelling langs die vraagnommer neer (.1.)..1 Stroom in n elektriese stroombaan is direk eweredig aan die weerstand, mits die temperatuur verander. (). Wanneer twee resistors in parallel is, is hul gekombineerde effektiewe weerstand gelyk aan die weerstand van die kleiner resistor. () [4] VRAAG 3: MEERKEUSEVRAE Kies die korrekte antwoord op die volgende vrae. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer neer (3.1 3.). 3.1 Watter een van die volgende sal die elektriese veldsterkte tussen twee parallelle plate met teenoorgestelde ladings verminder? A Verhoging van die potensiaalverskil tussen die plate B Vermindering van die dikte van die plate C Vergroting van die afstand tussen die plate D Om die plate nader aan mekaar te bring () Bladsy van 7

3. Bestudeer die stroombaan hieronder. Watter van die voltmeters sal dieselfde lesing hê? A V1; V; V3 B V1 en V C V1 en V3 D V en V3 () [4] TOTAAL AFDELING A: 10 Bladsy 3 van 7

AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die formules en substitusies moet in ALLE berekeninge getoon word.. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af waar van toepassing. VRAAG 4 Twee ongelaaide metaalsfere op geïsoleerde staanders, P en Q, word langs mekaar geplaas, soos hieronder getoon word. n Negatief-gelaaide sfeer X word langs P geplaas. 4.1 Teken die verspreiding van lading in P en Q. () Sfeer X, met n lading van 10 6 C, raak aan sfeer P en word dan op n afstand van 3 cm vanaf P geplaas. 4. Noem die wet wat jou sal help om die krag tussen X en P te bereken. (3) 4.3 Bereken die krag wat die sfere X en P op mekaar uitoefen. (4) 4.4 Hoeveel oormatige elektrone het sfeer P? (3) [1] VRAAG 5 n Kapasitor van,5 µf word met n 1-V-battery verbind. Na n kort rukkie is die potensiaalverskil oor die kapasitor 1 V. 5.1 Bereken die lading wat in die kapasitor gestoor word. (3) 5. Indien die oppervlakte van die plate 7,5 10 5 m is, bereken die afstand tussen die plate. (4) 5.3 Hoe verhoog n diëlektrikum die kapasitansie van n kapasitor? () [9] Bladsy 4 van 7

VRAAG 6 n Transformator met onbeduidende kragverlies word met n 10-V-inset verbind. Die sekondêre spoel voer in n weerstand van,8 10 5 Ω in. Die transformator het 600 draaie op die primêre spoel en 15 000 op die sekondêre spoel. 6.1 Op grond van watter beginsel funksioneer n transformator? (1) 6. Bereken die uitsetpotensiaalverskil. (4) [5] VRAAG 7 7.1 Bestudeer hierdie geleiers: gloeilamp; nichroomdraad. 7.1.1 Watter een is n nie-ohmiese geleier? (1) 7.1. Hoe verskil n nie-ohmiese geleier van n ohmiese geleier? () 7. n Battery met n e.m.k. van 1 V word in serie met n ammeter, n skakelaar (S) en n 4-Ω-resistor verbind. n -Ω-resistor word in parallel met die 4-Ω-resistor verbind. Wanneer skakelaar S gesluit word, toon n voltmeter oor die battery n lesing van 9 V. 7..1 Waarom daal die voltmeterlesing wanneer die skakelaar gesluit is? (1) 7.. Bereken die interne weerstand van die battery. (5) [9] TOTAAL AFDELING B: 35 GROOTTOTAAL: 45 Bladsy 5 van 7

DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 FISIKA FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Swaartekragversnelling g 9,8 m s Spoed van lig in n vakuum c 3,0 10 8 m s 1 Swaartekragkonstante G 6,67 10 11 N m kg Coulomb se konstante k 9,0 10 9 N m C Lading op elektron e 1,6 10 19 C Elektronmassa m e 9,11 10 31 kg Permittiwiteit van n vakuum ε 0 8,85 10 1 F m 1 FORMULES BEWEGING v e = v b + aδt v e = v b + aδx Δx = v b Δt = 1 aδt ) Δt Δx = ( v e + v b KRAG F net = ma p = mv F = Gm m 1 FΔt = Δp = mv mu r μ s = f s(maks) N μ = f k k N GEWIG EN MEGANIESE ENERGIE F g = mg U = E p = mgh K = E k = 1 mv Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Bladsy 6 van 7

GOLWE, LIG EN KLANK v = f λ of v = v λ T = 1 f of T = 1 v ELEKTROSTATIKA F = kq Q 1 ( k = 9,0 10 r 9 N m C- ) E = F q E = kq r ( k = 9,0 10 9 N m C - ) E = V d V = W Q W = QEs U = kq Q 1 r (k = 9,0 109 N m C - ) C = Q V C = e 0 A d ELEKTROMAGNETISME e = N ΔΦ Δt V s V = N s p N p Φ = BA F = qvb ELEKTRIESE STROOMBANE I = Q Δt e.m.k. = I(R + r) R = V I R = r 1 + r + r 3 + 1 R = 1 r + 1 1 r + 1 r + 3 Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Bladsy 7 van 7