Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Μέγεθος: px
Εμφάνιση ξεκινά από τη σελίδα:

Download "Hoofstuk 28 Magnetiese Velde"

Transcript

1 Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk voltooi is, moet die student: (i) Magnetiese veld kan definieer en die grootte daarvan bereken; (ii) Vergelykings kan aflei om die radius, periode, frekwensie en hoekfrekwensie van n sirkulerende gelaaide deeltjie te vind; (iii) n diagram kan teken en n kort beskrywing van n siklotron kan gee; (iv) die grootte van die krag van n magneetveld op n stroomdraende geleier kan bereken Magnetiese Veld Rondom alle magnetiese stowwe is daar n magneetveld wat ander magnetiese stowwe in hul omgewing beïnvloed. Daar is egter twee maniere waarop ons magnetiese velde kan laat ontstaan: (1) Bewegende elektries gelaaide deeltjies, soos n stroom in n draad, laat n magnetiese veld ontstaan. 1

2 (2) Elementêre deeltjies soos elektrone het n intrinsieke magnetiese veld om hulle; die magnetiese veld is deel van die basiese eienskappe van die deeltjies. Eksperimenteel is gevind dat wanneer n gelaaide deeltjie (alleen of as deel van n elektriese stroom) deur n magneetveld beweeg, die krag as gevolg van die veld op die deeltjie kan inwerk Definisie van Magnetiese Veld Die elektriese veld E by n punt word bepaal deur n (positiewe) toetsdeeltjie met lading q in rus by die punt te plaas en dan die krag F E wat op die deeltjie inwerk te bepaal. E word dan as volg gedefinieer E = F E q (28-1) Die magnetiese veld B word gedefinieer deur die krag F B te bepaal wat deur die magnetiese veld op n bewegende gelaaide deeltjie in die veld uitgeoefen word. 2

3 Die beginsel is om n gelaaide deeltjie af te vuur deur die punt waar B gedefinieer moet word. Die rigting en spoed van die bewegende lading word afgewissel en die krag F B wat op die deeltjie inwerk word op daardie punt bepaal. Daar is n spesiale rigting van beweging vir die gelaaide deeltjie waarvoor daar geen magnetiese krag ondervind word nie. Ons kan die magnetiese veld B definieer as n vektorhoeveelheid wat langs die nulkrag-as gerig is. Die grootte van die krag F B kan gevind word wanneer die snelheid v loodreg op die as is en die grootte van B in terme van die krag gee: waar q die lading op die deeltjie is. 3

4 Die resultate kan met behulp van die volgende vektorvergelyking gegee word: (28-2) wat sê dat die krag B is gelyk is aan die kruisproduk van die lading q en sy snelheid en die veld (almal in dieselfde verwysingsraamwerk gemeet). M.b.v die kruisproduk kan die grootte van F B geskryf word as (28-3) waar φ die hoek tussen die rigtings van v en die magneetveld B is. F B = maks as φ = 90, v B FB = min = 0 as φ = 0, v // B of v = 0 of q = 0. 4

5 Om die rigting v/d Magnetiese krag op die deeltjie te bepaal F = duim B = palm v = rigting v vingers Fig (a) Die regterhandreël (waar v in B ingebring word deur die kleiner hoek φ tussen hulle) dui die rigting van aan as die rigting waarin die duim wys. (b) Indien q positief is,dan is die rigting van B = q in die rigting van. (c) As q negatief is, dan is die rigting van teenoorgesteld aan die van. B * Die krag B wat op n gelaaide deeltjie, wat met snelheid deur n magnetiese veld beweeg, is altyd loodreg op en. 5

6 B het dus nooit n komponent wat parallel aan nie. Dit beteken verder dat B nie die spoed v van die deeltjie kan verander nie (en dus ook nie sy kinetiese energie nie). is Die krag kan slegs die rigting van v verander (en dus ook die rigting van beweging); slegs op hierdie wyse kan B die deeltjie laat versnel. SI-eenheid vir B: Maar coulomb per sekonde = ampere, dus kry ons (29-4) 6

7 Magnetiese Veldlyne Ons kan magnetiese velde met veldlyne aandui, soos daar ook met elektriese velde gedoen is. Dieselfde reëls geld, nl., (1) die rigting van die raaklyn aan die magnetiese veld dui altyd die rigting van op daardie punt aan en (2) die spasie tussen die lyne dui die grootte van die veld aan die magnetiese veld is sterker waar die lyne naby aan mekaar is en omgekeerd. Fig. 28-4a (bl.662) toon die magnetiese veld om n staafmagneet 7

8 Fig toon twee ander algemene vorms vir magnete: n hoefystermagneet en een in die vorm van n C (Die magnetiese veld tussen die twee pole in die C-vormige magneet kan as min of meer uniform beskou word. 8

9 Afgesien van die vorm van magnete, wanneer twee naby mekaar geplaas word, vind ons dat: * Teenoorgestelde magnetiese pole trek mekaar aan en eenderse pole stoot mekaar af. Die aarde beskik oor n magnetiese veld wat in sy kern tot dusver deur onbekende meganismes veroorsaak word. Op die aarde se oppervlak kan die veld met n kompas bepaal word(wat eintlik maar n dun staafmagneet is wat sonder veel wrywing kan roteer). Die kompasnaald draai omdat sy noordpool na die Noordpool van die aarde aangetrek word. 9

10 10 Hoofstuk 29 Magnetiese Velde

11 28-3 Gekruisde Velde: Ontdekking van die Elektron Beide n elektriese veld en n magnetiese veld kan n krag op n gelaaide deeltjie uitoefen. Indien die twee velde loodreg op mekaar is, word gesê dat dit gekruisde velde is. Daar word gekyk na wat gebeur indien gelaaide deeltjies (elektrone) deur die gekruisde velde beweeg. 11

12 Vb.die eksperiment, wat tot die ontdekking van die elektron in 1897 deur J. J. Thomson by Cambridge Universiteit gelei het. Fig toon n moderne, vereenvoudigde weergawe van Thomson se apparaat n katodestraalbuis (baie soos die buis in n TV stel). Gelaaide deeltjies (wat vandag as elektrone bekend is) word deur die warm gloeidraad aan die een ent van die lugleë buis afgegee en versnel deur n aangelegde potensiaalverskil V. Nadat die elektrone deur die spleet in die skerm C beweeg het vorm dit n smal straal. Daarna gaan die straal deur die area van die gekruisde velde en en tref die fluoresserende skerm S waar dit n ligkol veroorsaak. 12

13 Die kragte op die gelaaide deeltjies deur die velde kan die straal deflekteer. Deur die grootte en rigting van die velde te verander, kon Thomson die plek waar die ligkol op die skerm verskyn, beheer. Die elektriese veld, E, veroorsaak n krag,f E, opwaarts op elektrone. Die magnetiese veld, B, veroorsaak n krag, F B, afwaarts op elektrone. Die twee kragte opponeer mekaar. Uit Sample Probl het ons n vgl. vir die verplasing v/d elektron, op of af, vanaf die middel posisie soos dit tussen die twee parallelle plate beweeg as 13

14 As die elektrone se posisie onveranderd is en die skerm S in die middel tref is F E = F B Dus Die gekruisde velde stel ons dus instaat om die spoed v/d elektrone of ander gelaaide deeltjies wat deur die velde beweeg te bereken. Substitueer vgl.28-6 vir v in vgl.28-7 en herrangskik dan volg Dus gee die gekruisde velde ons n manier om die m/ q verhouding vir die deeltjies wat deur die velde beweeg in Thomson se apparaat te bepaal. Hierdie eksperiment het gelei tot die ontdekking van elektrone. 14

15 29-5 n Sirkulerende Gelaaide Deeltjie Wanneer n deeltjie in n sirkel teen konstante spoed beweeg, is die grootte van die netto krag op die deeltjie konstant en na die middelpunt van die sirkel gerig en altyd loodreg op die rigting van die deeltjie se snelheid. Dink aan n klip aan n tou of n satelliet in sirkelbeweging om die aarde. In die eerste geval verskaf die spanning in die tou die nodige krag vir die sentripetale versnelling. In die tweede geval verskaf die aarde se aantrekking die krag en die versnelling. Fig (bl. 668) wys nog n vb.: n stroom elektrone word in n ruimte geprojekteer met behulp van n elektrongeweer G. 15

16 Die elektrone kom die vlak van die papier binne met spoed v en beweeg dan in die omgewing van magnetiese veld wat uit die vlak van die papier gerig is. Die gevolg is dat die krag van die magneetveld B = q deflekteer die elektrone aanhoudend (omdat v en B altyd loodreg op mekaar is) en hierdie defleksie veroorsaak dat die elektrone n sirkelbaan volg. Die pad is sigbaar op die foto omdat van die atome van die gas in die houer lig uitgee wanneer sommige van die elektrone daarmee bots. Die raamwerk waarbinne die sirkelbeweging van die elektrone (of enige ander deeltjie met lading q en massa m) plaasvind wanneer dit loodreg tot n uniforme magnetiese veld B teen spoed v beweeg, kan nou bepaal word. Vlg. vgl is die grootte van die krag op die deeltjie qvb. Volgens Newton se tweede wet (F= ma), toegepas op uniforme sirkelvormige beweging(vgl ) (28-14) 16

17 kry ons dan (28-15) As daar vir r opgelos word, is die radius van die sirkelbaan (28-16) Die periode T (die tyd vir een volledige omwenteling) is gelyk aan die omtrek van die sirkel gedeel deur die spoed: Die frekwensie f (die aantal omwentelings per eenheidstyd) is (28-17) Die hoekfrekwensie ω van die beweging is dan (28-18) (28-19) 17

18 Die hoeveelhede T, f, en ω is nie afhanklik van die spoed van die deeltjie nie (mits dit heelwat stadiger as die spoed van lig is). Vinniger deeltjies beweeg in groot sirkels en stadiger deeltjies in kleiner sirkels, maar al die deeltjies met dieselfde lading tot massa verhouding neem dieselfde tyd T (die periode) om een omwenteling te voltooi. Deur Vgl te gebruik, kan getoon word dat as daar in die rigting van B gekyk word, die rigting van die rotasie vir n positiewe deeltjie altyd antikloksgewys is en vir n negatiewe deeltjie kloksgewys. 18

19 28-6 Die Siklotron Die vraag wat dikwels gevra word is wat die struktuur van materie op die kleinste skaal is. Een metode om die antwoord te vind is om n deeltjie met hoë energie (bv. n proton) met n soliede teiken te laat bots. n Aanvanklike direkte metode was om die proton in n elektriese veld met hoë potensiaalverskil te laat beweeg, waardeur die kinetiese energie met ev verhoog.dit het egter sy beperkings, want dit word moeilik om sulke hoë potensiaalverskille te handhaaf. n Meer doeltreffende metode is om die proton toe te laat om in n magnetiese veld te sirkuleer en om dit een keer per rewolusie n matige elektriese skop toe te dien. Indien n proton byvoorbeeld 100 keer in n magnetiese veld sirkuleer en elke keer n energie toevoeging van 100 kev kry, elke keer as dit n omwenteling voltooi, sal dit met n kinetiese energie van (100)(100 kev) of 10 MeV eindig. Die siklotron is op hierdie beginsel gebaseer. 19

20 Die siklotron Fig bo-aansig v/d deel v/d siklotron waar die deeltjies (bv. protone) sirkuleer. Die twee hol D-vormige voorwerpe is van koperplaat (oop aan reguit kante). Hierdie dee s, is deel van n elektriese ossillator wat die elektriese potensiaal oor die gaping tussen die twee dee s laat wissel. Die elektriese teken van die dee s verander gedurig. Die dee s is in n magnetiese veld (B =1.5 T), veroorsaak deur n groot elektromagneet, waarvan die rigting uit die vlak van die papier is. Indien die proton vanaf bron S in die middel van die siklotron aanvanklik in die rigting van die negatiewe dee beweeg, versnel dit as dit die dee binnegaan. Binne-in die dee is dit afgeskerm v/d elektriese velde deur die koperwande van die dee. Die magnetiese veld word egter nie deur die niemagnetiese koper beïnvloed nie, sodat die proton in n sirkelbaan bly beweeg. 20

21 Die radius van proton se baan, afhangende van die spoed, word gegee deur Vgl nl. r = mv/qb. Wanneer die proton in die gaping tussen die twee dee s verskyn, verander die potensiaalverskil van die dee s sodat die tweede dee nou negatief is en dus weer die proton in sy rigting versnel. Hierdie proses herhaal, mits die sirkulering v/d proton in fase is met die ossillasies van die dee s se potensiaalverskil. Die sleutel v/d werking v/d siklotron: frekwensie f waarteen die proton in die magnetiese veld sirkuleer = vaste frekwensie f osc van die elektriese ossillator, dws (28-23) Deur Vgls en te kombineer, kan die resonans voorwaarde geskryf word as (28-24) De proton se q en m is konstant. Ons verstel die siklotron deur B te verander totdat vgl bevredig word en baie protone sirkuleer deur die magnetiese veld, om as n straal uit die siklotron te kom. 21

22 22 Hoofstuk 29 Magnetiese Velde

23 28-7 Krag van n Magneetveld op n Stroomdraende Geleier n Magnetiese veld oefen n sywaartse krag op elektrone, wat in n geleier in n magnetiese veld beweeg, uit, wat aan die draad self oorgedra word omdat die geleidingselektrone nie uit die draad kan ontsnap nie. 23

24 Fig a, n regop draad, wat geen stroom dra nie en aan beide ente vas is in die magnetiese veld wat uit die papier gerig is. In Fig b, is die stroom opwaarts deur die draad en die draad word na regs gedeflekteer. Fig c is stroomrigting omgekeer en beweeg die draad na links. 24

25 Fig n Vergrote diagram van n gedeelte van die draad in Fig b. Die stroom is opwaarts en die elektrone beweeg dus afwaarts. Die magnetiese veld wat uit die vlak v/d papier gerig is laat die draad na regs beweeg. Beskou n lengte L v/d draad in Fig Al die geleidingselektrone sal verby die vlak xx in Fig in n tyd = L/v d beweeg. Dus, gedurende die tyd sal n lading, q = it = il/v deur die vlak xx beweeg. Ingestel in Vgl vind ons of F B = ilb (28-25) Bg. vgl. gee die krag van die magnetiese veld op n lengte L van n reguit geleier wat n stroom i dra en in n magneetveld B verkeer wat loodreg op die draad is. 25

26 Indien die magneetveld nie loodreg op die draad is nie, word die krag gegee deur die algemene vgl van Vgl : Die grootte van die krag F B is dan (28-27) waar φ die hoek tussen die rigtings van L en B is. * FB is altyd loodreg op die vlak wat deur die vektore en beskryf word. NB Dit is heelwat makliker om die magnetiese krag wat op die draad uitgeoefen word te bereken as die op n enkele bewegende lading. 26

27 27 Hoofstuk 29 Magnetiese Velde

28 Probleme: q = + 3,2 x C a) F B = qvb sinφ v = 550 m/s -19 = (3,2 x 10 )(550)(0,045)sin52 B = 0,045 T -18 = 6,24x10 N m = 6,6 x 10 kg b) a = F/m = 6,24x10-18 N/6,6 x kg φ = 52 8 = 9,46x10 m/s c) v = konstant, slegs rigting verander. 28

29 ΔK = W = qv = 1,6x10-19 x1000 = 1,6x10-16 J = K f - 0 Dus v = (2K/m) ½ = 1,88x10 7 m/s F B = FE qvb = q(v/d) 1,88x10 7 x B = 100/0,02-4 B = 2,66x10 T As v in +x-as is, en E in y-as rigting is, dan is B in - z-as rigting. Dus B = -2,66x10-4 k 29

30 ΔK = W = qv = 1,6x10-19 x = 1,6x10-15 J = K f Dus v = (2K/m) ½ = 5,66x10 5 m/s F B = FE qvb = qe 5,66x10 5 x 1,2 = E = 6,79x10 5 V/C Moet almal dieselfde radius, r, hê! K p = ½mv 2 & r = (mv)/( q B) v = rqb/m Dus Kp = ½u(reB/u) 2 = ½(reB) 2 /u a) Kα = ½(r2eB) 2 /4u = 4x½(reB) 2 /4u = ½(reB) 2 /u = K p =1 MeV b) Kd = ½(reB) 2 /2u = ½ K p =0,5 MeV 30

31 a) q B = 2πmf osc f osc = (1,6x10-19 x1,2)/(2π x 1,673x10-27 ) = 18,27 MHz b) K = ½mv 2 & r = (mv)/( q B) v = rqb/m = ½m(rqB/m) 2 = ½(rqB) 2 /m = ½[(0,5)(1,6x10-19 )(1,2)] 2 /(1,673x10-27 ) = 2,75x10-12 J (deel met 1,6x10-19 ) = 17,19 MeV a) F B = qvbsin90 = 1,6x10-19 x 7,2x10 6 x 83 x 1-11 = 9,56x10 N b) FB = qvbsin0 = 0 N c) F = ma = qvbsinφ net Φ= sin -1 (9,1x10-31 x4,9x10 14 )/(1,6x10-19 x7,2x10 6 x 83) -4 = 2,67x10. 31

32 32 Hoofstuk 29 Magnetiese Velde

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp

Διαβάστε περισσότερα

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 15 Ossillasies

Hoofstuk 15 Ossillasies Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur - - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae 1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Διαβάστε περισσότερα

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde

Διαβάστε περισσότερα

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.

Διαβάστε περισσότερα

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese

Διαβάστε περισσότερα

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B

Διαβάστε περισσότερα

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad

Διαβάστε περισσότερα

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Διαβάστε περισσότερα

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1

Διαβάστε περισσότερα

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Διαβάστε περισσότερα

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder

Διαβάστε περισσότερα

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons

Διαβάστε περισσότερα

MEMORANDUM VRAESTEL 2

MEMORANDUM VRAESTEL 2 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1 ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette

Διαβάστε περισσότερα

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180 MEETKUNDE VAN 2D VORMS HERSIENING: DRIEHOEKE Algemeen: Die som van die binnehoeke van enige driehoek is gelyk aan 180. A + B + C = 180 Gelyksydige driehoek Al die sye van n gelyksydige driehoek is ewe

Διαβάστε περισσότερα

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Διαβάστε περισσότερα

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe Graad 8-B Is jy nuuskierig oor die wêreld rondom jou? Ontdek hierdie wêreld deur Natuurwetenskappe! EXPLORE EXPLORE Werkboek 8-B dek: Energie en Verandering

Διαβάστε περισσότερα

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese

Διαβάστε περισσότερα

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hosea se boodskap is Keer terug na God. 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September

Διαβάστε περισσότερα

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings In Hoofstuk 4 is effekgrootte-indekse bespreek vir verskille tussen die gemiddeldes van twee groepe metings (onafhanklik of afhanklik). In die geval

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot

Διαβάστε περισσότερα

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons

Διαβάστε περισσότερα

Die genade gawes Van God:

Die genade gawes Van God: Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER. Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE

Διαβάστε περισσότερα

( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1

( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1 YLAE A Metode om presese vertrousterval vr δ,δ ψ te bepaal. A. Twee oafhaklke groepe: t geld dat d x x metgs s ut ormaalverdeelde populases, dat T v ( ) p ( x x ) s / + / e-strale t-verdelg het met v +

Διαβάστε περισσότερα

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Wiskunde: Graad 10

CAMI Wiskunde: Graad 10 10.9 Trigonometrie ie GRA RAAD 10_KABV Kurrikulum 1.1 Definieer ieer trigonometriese verhoudings as sinθ, cosθ en tanθ deur reghoekige driehoeke te gebruik. (a (b cosa sinc tana... sina tanc cosc (c (d

Διαβάστε περισσότερα

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God

Διαβάστε περισσότερα

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 25 Antennas

Hoofstuk 25 Antennas Hoofstuk 25 Antennas Antennas verander elektriese energie, wat geleiers benodig om dit te gelei, na elektromagnetiese energie, wat in die ruimte uitgestraal kan word. n Elektriese stroom wat in n geleier

Διαβάστε περισσότερα

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D) Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting () VRE Meetkunde van Reguitlyne riehoeke: asiese feite Kongruente Δ e Gelykvormige Δ e Vierhoeke Meestal vorige N-eksameninhoud lle vrae is gegradeer

Διαβάστε περισσότερα

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα

HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes

HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes HOOFSTUK 5 Verbande tussen veranderlikes In hierdie hoofstuk word gekyk na verskeie soorte verbande. Na aanleiding van die verskillende soorte metingskale (kyk paragraaf.1), kry die volgende verbande tussen

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11 015 Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 11 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 11 4.1 Formaat van

Διαβάστε περισσότερα

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die

Διαβάστε περισσότερα

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?

Διαβάστε περισσότερα

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp

Διαβάστε περισσότερα

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,

Διαβάστε περισσότερα

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE GRAAD NOVEMBER 2022 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM MARKS: PUNTE: 50 This memorandum consists of 8 pages. p Hierdie memorandum

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11 - 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7

Διαβάστε περισσότερα

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS: Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12 - 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK V1 VOORBEREIDENDE EKSMEN 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensblad en 1 antwoordblad. Fisiese

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is

Διαβάστε περισσότερα

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x = EKSAENE'S NASINALE EKSEPLAAR VRAESTEL.. ie uitdrukking is ongedefinieerd vir - 9 0 eling deur nul is ongedefinieerd. â 9 â. ( ) & - 6 + 9... ➋ â â... ➊ ALGERA EN VERGELYKINGS EN NGELYKHEE [7].. ( - )(

Διαβάστε περισσότερα

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het

Διαβάστε περισσότερα

GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S

GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk

Διαβάστε περισσότερα

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.

Διαβάστε περισσότερα

Afstandswaarneming LWR314

Afstandswaarneming LWR314 Afstandswaarneming LWR314 Definisie Die bestudering van n voorwerp sonder om werkik kontak maak met die voorwerp onder bestudering. Dit behels die meeting van die fisiese eienskappe van die voorwerp oor

Διαβάστε περισσότερα

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 20122 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. b 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 28- Metings

Hoofstuk 28- Metings Hoofstuk 28- Metings Metings is belangrik om te bepaal of apparaat reg werk en om foute op te spoor. Hierdie hoofstuk beskryf sommige metings wat vir amateurs van belang is en die toetsapparaat wat ons

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE:: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. (SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE

Διαβάστε περισσότερα

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,

Διαβάστε περισσότερα

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

Διαβάστε περισσότερα

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα