CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 8
|
|
- Ιππόλυτος Παπαστεφάνου
- 8 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 - 1 - ONDERWERP 1.1 Heelgetalle Graad 8_KABV Kurrikulum TERMYN 1 INHOUD Hoofrekene Hersien vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens Ordening en vergelyking van heelgetalle Hersien priemgetalle tot minstens 100. Eienskappe van heelgetalle h Hersien: Die kommutatiewe, assosiatiewe, distributiewe eienskappe van heelgetalle. 0 in terme van sy optellingseienskap (identiteitselement vir optelling). 1 in terme van vermenigvuldigings eienskap (identiteitselement vir vermenigvuldiging). Herken die delings eienskap van 0 waar enige getal wat deur 0 gedeel word ongedefinieer is. Berekeninge met heelgetalle Hersien: Berekeninge deur al vier bewerkings te gebruik wat met heelgetalle te doen het skat en gebruik sakrekenaars waar gepas. Berekeningstegnieke eningstegnieke Gebruik n verskeidenheid tegnieke om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend: Skatting Optel, aftrek en vermenigvuldiging in kolomme Langdeling Afronding en kompensasie Gebruik van n sakrekenaar CAMI Sleutels
2 Heelgetalle Veelvoude en faktore Hersien: Priemfaktore van getalle tot minstens 3-syferheelgetalle. Bepaal die KGV en GGD van getalle tot minstens 3-syferheel -getalle deur inspeksie of faktorisasie. Probleemoplossing Oplossing van probleme met heelgetalle, insluitend: - vergelyking van twee of meer hoeveelhede van dieselfde soort (verhouding) - vergelyking van twee hoeveelhede van verskillende soorte (koers) - deling in n gegewe verhouding waar die hele gegee is. - Vermeerdering of vermindering van n getal in n gegewe verhouding. Oplossing van probleme wat heelgetalle, persentasies en desimale breuke in finansiële kontekste behels soos: - Wins, verlies, afslag en BTW - Begrotings - Rekeninge - Lenings - Enkelvoudige rente - Huurkoop - Wisselkoerse Tel, ordening en vergelyking van heelgetalle Hersien: Tel aan, orden en vergelyk heelgetalle Berekeninge met heelgetalle
3 - 3 - Hersien: Optel en aftrek met heelgetalle Vermenigvuldig met en deel deur heelgetalle Doen berekeninge met al vier bewerkings met heelgetalle Doen berekeninge wat al vier bewerkings behels met heelgetalle in eksponensiële vorm insluitend kwadrate, getalle tot die derde mag asook vierkants- en derdemagswortels van hierdie getalle Eienskappe van heelgetalle Herken en gebruik die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskap van optelling en vermenigvuldiging van heelgetalle Herken en gebruik optelling- en vermenigvuldiging-omgekeerdes vir heelgetalle Probleemoplossing Los probleme in konteks op wat veelvoudige bewerkings met heelgetalle behels 1.2 Hoofrekene
4 - 4 - Eksponente 1.2 Eksponente Hersien: Kwadrate tot minstend 12 2 en hul vierkantswortels Derde magte tot minstens 6 3 en hul derdemagswortels Vergelyking en voorstelling van getalle in eksponensiële vorm Hersien: Vergelyk en stel heelgetalle voor in eksponensiële vorm Vergelyk en stel natuurlike getalle voor in eksponensiële vorm Vergelyk en stel getalle voor in wetenskaplike notasie, beperk tot positiewe eksponente Berekeninge met getalle in i eksponensiële vorm Die algemene eksponentwette beperk tot natuurlike getale eksponente, moet vasgelê word - m n a a m+ n = a - m n a a m n = a as m>n - m n ( a ) mn = a - ( n t a t) = a - a 0 = 1 Herken en gebruik gepaste wette vir bewerkings met getalle wat eksponente, vierkants- en derdemagswortels van heelgetalle insluit Doen berekeninge wat al vier hoofbewerkings met getalle wat vierkante, derde magte, vierkantsen derdemagswortels van heelgetalle insluit Bereken die vierkante, derde magte, vierkants- en derdemagswortels van t n
5 - 5 - rasionale getalle Probleemoplossing Los probleme wat getalle in eksponensiële vorm behels in konteks op. 2.1 Numeriese en meetkundige patrone 2.2 Funksies en verwantskappe Ondersoek en brei patrone uit Ondersoek en brei numeriese en meetkundige patrone uit deur die verwantskappe tussen getalle, insluitend patrone, waar te neem: - Voorstelling in fisiese of diagramvorm - Nie beperk tot reeks wat n konstante verskil of verhouding behels nie - Wat die leerder self geskep het - In tabelle voorgestel - Algebraïese voorstelling Beskryf en bewys die verhoudings of verwantskappe wat waargeneem is in eie woorde of in algebraïese voorstelling Inset- en uitsetwaardes Bepaal inset-, uitsetwaardes en reëls vir patrone en verwantskappe deur die gebruik van: - Vloeidiagramme - Veranderlikes - Formules - Vergelykings Ekwivalente vorms Bepaal, interpreteer en ontleed ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verhouding of reël wat soos volg voorgestel word: - Woordeliks
6 In vloeidiagramme - In tabelle - Deur formules - Deur vergelykings 2.3 Algebraïese uitdrukkings Algebraïese taal al Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Herken en interpreteer reëls of verwantskappe wat in simboliese vorm voorgestel word Identifiseer veranderlikes en onveranderlikes in gegewe formules en vergelykings Herken en identifiseer konvensies van algebraïese notasie Identifiseer en klassifiseer terme as gelykvormig al dan nie in algebraïese notasies. Herken en identifiseer koëffisiënt en eksponente in algebraïese notasie. Uitbreiding en vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings Gebruik die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe wette vir rasionale getalle en die eksponentwette om die volgende te doen: Optel en aftrek van gelykvormige terme in algebraïese uitdrukkings Bepaal die vierkante, derdemagte, vierkants- en derdemagswortels van enkele algebraïese terme Bepaal die numeriese waarde van algebraïese uitdrukkings deur substitusie
7 Algebraïese vergelykings 2.3 Algebraïese uitdrukkings Vergelykings Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Stel verskillende voorstellings op wat die probleem beskryf Analiseer en interpreteer vergelykings wat n gegewe situasie beskryf Los vergelykings op deur inspeksie Bepaal die numeriese waarde van n uitdrukking deur substitusie TERMYN 2 Algebraïese taal Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Herken en interpreteer reëls of verwantskappe wat in simboliese vorm voorgestel word Identifiseer veranderlikes en onveranderlikes in gegewe formules en vergelykings Herken en identifiseer konvensies van algebraïese notasie Identifiseer en klassifiseer terme as gelykvormig al dan nie in algebraïese notasies. Herken en identifiseer koëffisiënt en eksponente in algebraïese notasie. Uitbreiding en vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings Gebruik die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe wette vir rasionale getalle en die eksponentwette om die volgende te
8 Algebraïese vergelykings doen: Optel en aftrek van gelykvormige terme in algebraïese uitdrukkings Vermenigvuldig heelgetalle en enkelterme met: - Eenterme - Tweeterme en - Drieterme Deel die volgende deur heelgetalle of enkelterme: - Eenterme - Tweeterme - Drieterme Vereenvoudig algebraïese uitdrukkings wat bogenoemde behels Bepaal die kwadrate, derde mag, vierkantswortels en derdemagswortels van enkele og gelykvormige algebraïese uitdrukkings Bepaal die numeriese waarde van algebraïese uitdrukkings deur substitusie Vergelykings Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Stel verskillende voorstellings op wat die probleem beskryf Analiseer en interpreteer vergelykings wat n gegewe situasie beskryf Los vergelykings op deur inspeksie Bepaal die numeriese waarde van n uitdrukking deur substitusie Brei die oplossing van vergelykings uit om die volgende in te sluit: - Gebruik die omgekeerde
9 - 9 - bewerkings van optelling en vermenigvuldiging - Gebruik die eksponentwette 3.5 Konstruksie van meetkundige figure Konstruksies Konstrueer meetkundige figure akkuraat deur n passer, liniaal en gradeboog te gebruik, insluitend: Halvering van lyne en hoeke Loodregte lyne by n gegewe punt of Vanaf n gegewe punt Driehoeke Veelhoeke Konstrueer hoeke van 30, 45, 60 en hul veelvoude sonder die gebruik van n gradeboog Ondersoek eienskappe van meetkundige figure Ondersoek die hoeke van driehoeke deur konstruksie en fokus op: Die som van die binnehoeke van driehoeke Die grootte van die hoeke in n gelyksydige driehoek Die sye en basishoeke van n gelykbenige driehoek Ondersoek kante en hoeke in veelhoeke deur konstruksie en fokus op: Die som van die binnehoeke van veelhoeke Die kante en teenoorstaande hoeke van parallelogramme Meetkunde van 2D vorms Klassifikasie van 2D vorms Identifiseer en skryf duidelike definisies van driehoeke in terme
10 van hulle kante en hoeke en onderskei tussen: - Gelyksydige driehoeke - Gelykbenige driehoeke - Reghoekige driehoeke Identifiseer en beskryf duidelike definisies van vierhoeke in terme van hulle kante en hoeke en onderskei tussen: - Parallelogramme - Reghoek - Vierkant - Ruit - Trapesium - Vlieër Gelykvormige en kongruente 2D vorms Identifiseer en beskryf die eienskappe van kongruente vorms Identifiseer en beskryf die eienskappe van gelykvormige vorms Meetkunde van reguit lyne Probleemoplossing Los meetkundige probleme op wat onbekende sye en hoeke in driehoeke en vierhoeke behels deu r bekende eienskappe en definisies te gebruik. Hoekverwantskappe Herken en beskryf hoek pare wat gevorm word deur: Loodlyne Snylyne Ewewydige lyne wat deur n dwarslyn gekruis word Probleemoplossing Los meetkundige probleme op deur die
11 Gewone breuke verwantskappe tussen hoek pare te gebruik soos hierbo beskryf. TERMYN 3 Berekeninge met breuke Hersien: - Optelling en aftrekking van gewone breuke, insluitend gemengde getalle - Bepaal breuke van heelgetalle - Vermenigvuldiging van gewone breuke, insluitend gemengde getalle Deel heelgetalle en gewone breuke met gewone breuke Bereken die kwadrate, derde mag, vierkantswortels en derdemagswortels van gewone breuke Berekeningstegnieke Hersien: - Omskakeling van gemengde getalle na gewone breuke om daarmee berekeninge te doen - Gebruik kennis van veelvoude en faktore om breuke in hul eenvoudigste vorm te skryf voor of na berekeninge - Gebruik kennis van ekwivalente breuke om op te tel en af te trek Gebruik kennis van omgekeerde verwantskappe om deling met gewone breuke te doen Probleemoplossing
12 Los probleme in konteks op wat gewone breuke en gemengde getalle behels, insluitend groepering, verdeling en die bepaling van breuke van heelgetalle. 1.5 Desimale breuke Ekwivalente breuke Hersien ekwivalente vorms tussen: Gewone breuke (breuke waarvan een noemer n veelvoud van die ander is) Gewone breuke en desimale breukvorms van dieselfde getal Gewone breuke, desimale breuke en persentasievorms van dieselfde getal Persentasies Hersien: - Bepaal persentasies van heelgetalle - Bereken die persentasie van n deel van n geheel - Bereken persentasie-toename of -afname Bereken bedrae indien die gegewe persentasie toeneem of afneem Los probleme m.b.t. persentasie in konteks op Ordening en vergelyking van desimale breuke Hersien: Ordening, vergelyking en plekwaarde van desimale breuke tot minstens 3 desimale plekke Afronding van desimale breuke tot minstens 2 desimale plakke Berekeninge met desimale d breuke Hersien:
13 Optelling, aftrekking en vermenigvuldiging van desimale breuke van minstens 3 desimale plekke - Deling van desimale breuke met heelgetalle Uitbreiding van vermenigvuldiging tot vermenigvuldiging met desimale breuke wat nie beperk id tot een desimale plek nie Uitbreiding van deling van desimale breuke deur desimale breuke Bereken die kwadrate, derde mag, vierkantswortels en derdemagswortels van desimale breuke Berekeningstegnieke Gebruik kennis van plekwaarde om die aantal desimale plekke in die resultaat te skat voordat berekeninge gedoen word Gebruik afronding en n sakrekenaar om die resultaat te toets waarvan toepassing Probleemoplossing Los probleme, wat desimale breuke behels, in konteks op. Ekwivalente breuke Hersien ekwivalente vorms tussen: Gewone breuke en desimale breukvorms van dieselfde getal Gewone breuke, desimale breuke en persentasievorms van dieselfde getal 4.3 Ontwikkel en gebruik stelling van
14 Die stelling van Pythagoras 4.1 Oppervlak en omtrek van 2D vorms Pythagoras Ondersoek die verhouding tussen die sye van n reghoekige driehoek om die stelling van Pythagoras te ontwikkel Bepaal of die driehoek n reghoekige driehoek is of nie indien die lengte van die drie sye van die driehoek bekend is Gebruik die stelling van Pythagoras om n ontbrekende lengte in n reghoekige driehoek te bereken; laat irrasionale antwoorde in wortelvorm Area en omtrek Gebruik gepaste formules om die omtrek en area van die volgende te meet: - Vierkante - Reghoeke - Driehoeke - Sirkels Bereken die area van veelhoeke tot minstens 2 desimale plekke deur dit op te breek in reghoeke en/of driehoeke Gebruik en beskryf die verwantskap tussen radius, deursnee en omtrek van n sirkel in berekeninge Gebruik en beskryf die verwantskap tussen radius en area van n sirkel in berekeninge Berekeninge en probleemoplossing Los probleme op, met of sonder n sakrekenaar, wat die omtrek en area van veelhoeke en sirkels behels Bereken tot minstens 2 desimale plekke
15 Gebruik en beskryf die betekenis van die irrasionale getal Pi(π ) in berekeninge wat sirkels behels Gebruik en herlei tussen geskikte SI eenhede insluitend: mm cm m km 4.2 Oppervlak en volume van 3D voorwerpe 5.1 Versameling, organisering en opsomming van data Oppervlakte en volume Gebruik geskikte formules om die oppervlak, volume en kapasiteit van die volgende te meet: - Kubusse - Reghoekige prismas - Driehoekige prismas Beskryf die onderlinge verwantskap tussen oppervlakarea en volume van die bogenoemde figure Berekeninge en probleemoplossing Los probleme op. met of sonder n sakrekenaar, wat oppervlakarea, volume en kapasiteit behels Gebruik van en herleiding tussen geskikte SI eenhede, insluitend: - 2 mm 2 cm 2 m 2 km - 3 mm 3 cm 3 m - 3 ml( cm ) l kl Versamel data Stel vrae wat verband hou met sosiale-, ekonomiese- en omgewingskwessies Kies geskikte bronne vir die versameling van data (insluitend maats, gesin en familie, koerante, boeke, tydskrifte), insluitend om onderskeid te tref tussen steekproewe en bevolking Onderskei tussen steekproewe en
16 bevolkings en stel gepaste steekproewe voor om te ondersoek Ontwerp en gebruik eenvoudige vraelyste om vrae te beantwoord met antwoorde op veelvuldige keusevrae Organisasie en opsomming van data Organiseer en groepeer (waar gepas) en teken data aan deur die volgende te gebruik: - Tellings - Tabelle - Stam-en-blaarvoorstelling Voorstelling van data Groepeer data in intervalle Maak opsommings van data deur bepalers van sentrale neigings te bereken, insluitend: - Gemiddeld - Mediaan - Modus Maak opsommings van data en bepaal die mate van verspreiding, insluitend: - Omvang - Ekstreme Voorstelling van data Teken n verskeidenheid grafieke met die hand of met behulp van tegnologie om data voor te stel en te interpreteer, insluitend: - Staafgrafieke en dubbele staafgrafieke - Histogramme met gegewe en eie intervalle - Sirkeldiagramme - Gebrokelyn grafieke
17 Analise, interpretasie en verslagdoening van data Interpretasie van data Kritiese lees en interpretasie van data wat voorgestel word in: Woorde Staafgrafieke Dubbele staafgrafieke Sirkeldiagramme Histogramme Gebrokelyn grafieke Analise van data Kritiese analise van data deur vrae te beantwoord met betrekking tot: Kategorieë binne die data, insluitend data-intervalle Databronne en kontekste Algemene neigings (gemiddeld, modus, mediaan) Die skaal wat in grafieke gebruik word Steekproewe en bevolkings Verspreiding van data Foute en vooroordeel in die data Verslagdoening van data Maak opsommings van data in kort paragrawe, insluitend: Kom tot gevolgtrekking t.o.v. die data Maak voorspellings wat op die data gegrond is Identifiseer bronne van foute en vooroordele in die data Keuse van gepaste opsommingstatistiekvir die data (gemiddeld, mediaan, modus, omvang) Die rol van uitskieters in die data TERMYN
18 Funksies en verwantskappe 2.4 Algebraïese vergelykings Inset- en uitsetwaardes Bepaal inset-, uitsetwaardes en reëls vir patrone en verwantskappe deur die gebruik van: - Vloeidiagramme - Veranderlikes - Formules - Vergelykings Ekwivalente vorms Bepaal, interpreteer en ontleed ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verhouding of reël wat soos volg voorgestel word: - Woordeliks - In vloeidiagramme - In tabelle - Deur formules - Deur vergelykings Vergelykings Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Stel verskillende voorstellings op wat die probleem beskryf Analiseer en interpreteer vergelykings wat n gegewe situasie beskryf Los vergelykings op deur inspeksie Bepaal die numeriese waarde van n uitdrukking deur substitusie Identifiseer veranderlikes en konstantes in gegewe formules of vergelykings Brei die oplossing van vergelykings uit om die volgende in te sluit: - Gebruik die omgekeerde bewerkings van optelling en vermenigvuldiging
19 Gebruik die eksponentwette Gebruik substitusie in vergelykings om tabelle van geordende getallepare te genereer. 2.5 Grafieke Interpretasie van grafieke Hersien die volgende wat in Graad 7 gedoen is: Analiseer en interpreteer globale grafieke of situasies waarin die probleme voorkom met spesiale fokus op die volgende neigings en eienskappe: - Lineêr of nie-lineêr - Konstante, vermeerdering of vermindering Brei die fokus van die eienskappe van grafieke uit om die volgende in te sluit: Maksimum of minimum Diskreet of aaneenlopend 3.4 Transformasie Meetkunde Teken van grafieke Teken globale grafieke deur gegewe beskrywings van n probleemsituasie te gebruik en identifiseer dit volgens die bogenoemde eienskappe Gebruik tabelle of geordende pare om posisie / ligging aan te dui en teken grafieke in die Cartesiese vlak Transformasies Herken, beskryf en gebruik transformasies met punte op koördinaatstelsels en fokus op: - Refleksie van n punt in die X-as of Y-as
20 Beweeg n punt in en oor kwadrante Herken, beskryf en gebruik transformasies met driehoeke op n koördinaatstelsel en fokus op die koördinate van die hoeke wanneer: - n driehoek in die X-as of Y-as gereflekteer word - n driehoek in en oor kwadrante beweeg word - n driehoek om die oorsprong roteer Vergrotings en verkleinings v Gebruik proporsies om die effek van die vergroting of verkleining te beskryf op die area en omtrek van meetkundige figure 3.2 Meetkunde van 3D voorwerpe Klassifikasie van 3D voorwerpe Beskryf, benoem en vergelyk die 5 platoniese driedimensionele voorwerpe in terme van die vorm en aantal vlakke, aantal hoekpunte en die aantal rante Bou van 3D modelle Hersien die gebruik van nette om modelle van meetkundige driedimensionele voorwerpe te skep, insluitend: Kubusse Prismas Piramides Klasaktiwiteit 5.4 Waarskynlikheid Waarskynlikheid Beskou n eenvoudige situasie (met een waarskynlike uitkomste) wat deur die gebruik van waarskynlikheid beskryf word en: Stel lys van die moontlike
21 uitkomste op Bepaal die waarskynlikheid vir elke moontlike uitkoms deur die definisie van waarskynlikheid te gebruik Voorspel, met redes, die relatiewe frekwensie van die moontlike uitkomste vir n reeks toetse gegrond op waarskynlikheid Vergelyk relatiewe frekwensie met waarskynlikheid en verduidelik moontlike verskille
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV 1 Departement van Basiese
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer
OpenStax-CNX module: m31061 1 Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180
MEETKUNDE VAN 2D VORMS HERSIENING: DRIEHOEKE Algemeen: Die som van die binnehoeke van enige driehoek is gelyk aan 180. A + B + C = 180 Gelyksydige driehoek Al die sye van n gelyksydige driehoek is ewe
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11
- 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE 2154 TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd 1-3 2015/10/22 3:52 PM GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE Ontwikkel en gefinansier as n voortgesette projek van die Sasol
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE ONDERWYSERSGIDS TechMaths G10_Afr_Cover TG.indd 1-3 2015/10/22 4:22 PM TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS Ontwikkel en gefinansier
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting () VRE Meetkunde van Reguitlyne riehoeke: asiese feite Kongruente Δ e Gelykvormige Δ e Vierhoeke Meestal vorige N-eksameninhoud lle vrae is gegradeer
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord
Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle
Graad Play! Wiskunde Antwoordboek 0 Vraag Plekwaarde en Waarde: -syfertelgetalle Afdeling : Telgetalle KWARTAAL. Skryf die plekwaarde van elke onderstreepte syfer neer. a) 0 HD b) T c) D d) H e) TD f)
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
CAMI Wiskunde: Graad 10
10.9 Trigonometrie ie GRA RAAD 10_KABV Kurrikulum 1.1 Definieer ieer trigonometriese verhoudings as sinθ, cosθ en tanθ deur reghoekige driehoeke te gebruik. (a (b cosa sinc tana... sina tanc cosc (c (d
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-1 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 10-1 WISKUNDE
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM
GRAAD 2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 200 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid Omskakeling/Herleiding/Omsetting
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)
7/ WISKUNDE (Opdateer Januarie 03) A. METODES VAN ASSESSERING (GRAAD ) Vraestel 3 uur [50] Vraestel 3 uur [50] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [00] 400 punte B. VEREISTES Ingesluit by die vraestelle
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT RAAD 2 ISKUNDIE ELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/R S SF VERDUIDELIKIN Akkuraatheid Konsekwente akkuraatheid Omsetting/Omskakeling Regverdiging
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas
7/ WISKUNDE (Opdateer Januarie 03) A. METODES VAN ASSESSERING (GRAAD ) Vraestel 3 uur [50] Vraestel 3 uur [50] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [00] 400 punte B. VEREISTES Ingesluit by die vraestelle
EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =
EKSAENE'S NASINALE EKSEPLAAR VRAESTEL.. ie uitdrukking is ongedefinieerd vir - 9 0 eling deur nul is ongedefinieerd. â 9 â. ( ) & - 6 + 9... ➋ â â... ➊ ALGERA EN VERGELYKINGS EN NGELYKHEE [7].. ( - )(
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE
Gr 1 Wiskunde Nasionale Modelvraestel 1 GR 1 WISKUNDE EKSMENRESTELLE NSINLE MDELRESTEL 1 Dui LLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat j in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.
Jy weet mos dt, om n vergelyking te kn oplos, moet jy ontsle rk vn lles wt nie die vernderlike is nie, n die linkerknt. Bv. As jy het =, dn sl jy weersknte deel met, om te kry =, of s jy werk met kwdrtiese
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings In Hoofstuk 4 is effekgrootte-indekse bespreek vir verskille tussen die gemiddeldes van twee groepe metings (onafhanklik of afhanklik). In die geval
WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]
NSINLE EKSEPLR V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tens anders vermeld. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tens anders
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S
GR WISKUNE: VRESTELLE & MEM'S 'n KV-gerigte eksamenvraestel uit ie ntwoord-reeks Gr Wiskunde in studiegids elangrike raad aan matrikulante in die plvak Eksamenvraestelle Vraestel... Vraestel... Memo's
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD
MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 1 009 Hierdie riglyn bestaan uit 10 bladsye. Meganiese Tegnologie DoE/Eksamenriglyne 009 1. Inleiding: Die doel van hierdie riglyne is om onderwysers en leerders
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9
1 TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 LEERUITKOMSTE: Leeruitkoms 1: Tegnologiese prosesse en vaardighede Leeruitkoms 2: Tegnologiese kennis en begrip Leeruitkoms 3: Tegnologie, die samelewing
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk voltooi is, moet die student: (i) Magnetiese veld kan definieer en die grootte daarvan bereken; (ii) Vergelykings kan aflei om die radius,
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11 015 Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 11 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 11 4.1 Formaat van
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes
HOOFSTUK 5 Verbande tussen veranderlikes In hierdie hoofstuk word gekyk na verskeie soorte verbande. Na aanleiding van die verskillende soorte metingskale (kyk paragraaf.1), kry die volgende verbande tussen
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
HERSIENING VAN ALGEBRAÏESE BEGRIPPE... 3. Getallestelsels... 3. Basiese eienskappe van reële getalle... 3. Eienskappe van eksponente...
INHOUDSOPGAWE HERSIENING VAN ALGEBRAÏESE BEGRIPPE... 3 Getllestelsels... 3 Bsiese eienskppe vn reële getlle... 3 Eienskppe vn eksponente... 4 Eienskppe vn logritmes... 5 HERSIENING VAN TRIGONOMETRIESE
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE