GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Σχετικά έγγραφα
MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Elektriese Aandryfstelsels 324

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 15 Ossillasies

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskundige Geletterdheid

Transcript:

GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 MEGNIESE TEGNOLOGIE FERURIE/MRT 2012 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n 5 bladsy-formuleblad en 1 antwoordblad. laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 2 E/Feb. Mrt. 2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrum- en eksamennommer in die spasies wat op die NTWOOREOEK en NTWOORL verskaf word. 2. Lees L die vrae aandagtig deur. 3. eantwoord L die vrae. 4. eantwoord die vrae in VRG 1 op die aangehegte NTWOORL. Plaas die voltooide NTWOORL in die NTWOOREOEK. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. Toon LLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 8. Kandidate mag nieprogrammeerbare/wetenskaplike sakrekenaars en teken-/ wiskundige instrumente gebruik. 9. ie waarde van die gravitasiekrag moet as 10 m/s 2 geneem word. 10. lle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag genoem word. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met die beplanning van jou tyd te help. VRG SSESSERING- STNRE INHOU PUNTE TY 1 1 9 Meervoudigekeuse-vrae 20 2 2 Gereedskap en Toerusting 20 3 3 Materiale 20 4 1, 4 en 5 Veiligheid, Terminologie en Hegtingsmetodes 5 7 en 9 Instandhouding en Turbines 40 6 6 en 8 Kragte, Stelsels en eheer 50 50 TOTL 200 18 minute 18 minute 18 minute 45 minute 36 minute 45 minute 180 minute laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 3 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie ( ) langs die vraagnommer (1.1 1.20) op die aangehegte NTWOORL. VOOREEL: 1.21 1.1 Watter EEN van die volgende veiligheidmaatreëls is van toepassing op 'n freesmasjien? ie materiaal wat gesaag moet word, moet stewig in die skroef geklamp word. ie klembussleutel moet altyd verwyder word. Moenie oor of naby die draaiende snyer strek nie. Maak seker dat die lemme stewig vasgemaak is. (1) 1.2 Watter EEN van die volgende veiligheidmaatreëls hou verband met 'n momente-en-kragtetoetser? Verwyder die primêre spoeldraad om vonke te voorkom. Wanneer koelmiddel gekontamineer is, moet dit vervang word. Maak seker dat die lemme stewig vas is. Maak seker dat die voorwerp wat getoets word, stewig vas is. (1) 1.3 Wat is die funksie van 'n wringtoetser? it meet die weerstand van die materiaal teen 'n statiese krag. it meet die vloei van uitlaatgasse. it meet die verdraaiing in 'n onderdeel weens twee teenmomente op die langsas daarvan. it meet die stroomvloei in 'n stroombaan. (1) 1.4 eskerming van die boog en die gesmelte sweisplas teen atmosferiese gasse, is die funksie van die trae gas. uitlaatgas. inlaatgas. lugbrandstofmengsel. (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 4 E/Feb. Mrt. 2012 1.5 Wat is die doel vir die gebruik van 'n smeltmiddel ('flux') tydens sag soldering, soos in FIGUUR 1.1 getoon? FIGUUR 1.1 Verseker dat daar geen sweiskraters voor kom nie Verseker dat die verhitte oppervlak glad is Verseker dat die gesoldeerde las sterk is Verseker dat die verhitte oppervlak chemies skoon is (1) 1.6 Wat is termoplastiese materiale? Materiale wat gerek kan word en dan weer na hul oorspronklike vorm terugkeer Materiale wat met verhitting versag en met afkoeling weer verhard Materiale wat nie deur verhitting vervorm kan word nie Materiale wat 'n vaste vorm onder druk aanneem (1) 1.7 FIGUUR 1.2 toon 'n bewerking om 'n werkstuk te masjineer. Identifiseer onderdeel soos in die figuur getoon. FIGUUR 1.2 Entfrees Werkstuk Freessnyer Sirkelsaag (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 5 E/Feb. Mrt. 2012 1.8 Watter draaibankproses word in FIGUUR 1.3 getoon? FIGUUR 1.3 Parallelsnywerk oorwerk Ruiming raadsnywerk (1) 1.9 Watter EEN van die volgende is 'n voordeel van klimfreeswerk? ie afwerking is fyner. Growwe toevoer kan gebruik word. Minder vibrasie word ervaar. ie spanning op die spil en die snyer is minder. (1) 1.10 Watter tipe toets word in FIGUUR 1.4 getoon? ankskroef Werkstuk Yster FIGUUR 1.4 Eenvoudige gidsbuigtoets Vrybuigtoets 180 -gidsbuigtoets 180 -geslote buigtoets (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 6 E/Feb. Mrt. 2012 1.11 In 'n trektoets word 'n toetsstuk tot breekpunt belas. word balke gebruik om die sweisstruktuur te bepaal. word 'n hamer gebruik om die toetsmateriaal te breek. word vloeibare kleurstof gebruik om sweisdefekte op te spoor. (1) 1.12 ie spanning-vormveranderingsgrafiek vir laekoolstaal word in FIGUUR 1.5 getoon. Wat verteenwoordig punt in die grafiek? E SPNNING VORMVERNERING FIGUUR 1.5 Onderste breekpunt Maksimum spanning oonste breekpunt Eweredigheidsgrens (1) 1.13 Wat word onder die term spanning verstaan? Verhouding tussen die krag en die dwarsdeursnee-oppervlakte Verhouding tussen die toename in lengte en die oorspronklike lengte Verhouding tussen die spanning en die toegepaste krag Verhouding tussen die krag en die oorspronklike lengte (1) 1.14 Watter EEN van die volgende is 'n funksie van 'n wrywingskoppelaar? it ondersteun ligte radiale laste. it dra drywing teen hoë snelhede oor. it ondersteun hoëdruklaste. it dra 'n kombinasie van radiale en aksiale laste. (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 7 E/Feb. Mrt. 2012 1.15 Watter EEN van die volgende is 'n voordeel van 'n ketting-aandrywingstelsel? Lae koste enodig geen smering Gladde funksionering Glipvrye aandrywing (1) 1.16 FIGUUR 1.7 toon drie ratte wat met mekaar inkam. Wat word rat genoem? Rat (rywer) Rat (Gedrewe) FIGUUR 1.7 Heliese rat Ratstang Tussenrat Kleinrat (1) 1.17 Watter klas hefboom word in FIGUUR 1.8 getoon? FIGUUR 1.8 Eerste Tweede erde Vierde (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 8 E/Feb. Mrt. 2012 1.18 Identifiseer die meganisme wat in FIGUUR 1.9 getoon word. FIGUUR 1.9 Sperrat en klink Wurm en wurmwiel Wiel en kleinrat rywer en gedrewe (1) 1.19 Wat is die funksie van die uitlaatgas-hekklep ('waste gate') in 'n turboaanjaer? Laat oormaat druk vry Laat oormaat vog vry Laat oormaat hitte vry Laat oormaat olie uit (1) 1.20 Wat sal die volumetriese doeltreffendheid wees indien 'n 100 mm 3 -blaser 79 mm 3 per omwenteling verplaas? 100% 79% 21% 179% (1) [20] laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 9 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 2: GEREESKP EN TOERUSTING 2.1 Mnr. Zungu het 'n silinderlekkasietoets uitgevoer en het sekere resultate bereik. Noem EEN moontlike resultaat en die fout op die silinder. (2) 2.2 'n Gasanaliseerder is 'n belangrike gereedskapstuk wat gebruik word om die uitlaatgasse van 'n binnebrandenjin te analiseer. Noem TWEE redes vir 'n hoë O-lesing. (2) 2.3 Noem die doel van die volgende toetse wat op metale uitgevoer word: 2.3.1 Trektoets (2) 2.3.2 alkbuigtoets (2) 2.4 Noem TWEE tipes hardheidstoetsers. (2) 2.5 Noem RIE funksies van 'n multimeter. (3) 2.6 ie MGS-sweisspuitstuk word tydens die sweisproses in FIGUUR 2.1 getoon. enoem die onderdele volgens die letters G. FIGUUR 2.1 (7) [20] laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 10 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 3: MTERILE 3.1 Noem TWEE hoofelemente van ysterhoudende legerings. (2) 3.2 Twee verskillende materiale, en, word in FIGUUR 3.1 getoon. lbei word aan dieselfde krag wat wringspanning in die materiaal veroorsaak, onderwerp. FIGUUR 3.1 3.2.1 Identifiseer die materiaal met die hoogste wringweerstand. (1) 3.2.2 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRG 3.2.1. (2) 3.3 Ontwikkeling in ingenieursmateriale en hul toepassings, het gelei tot verskeie innoverende deurbrake in die vervaardigingsbedryf, soos byvoorbeeld nie-ysterhoudende legerings. 3.3.1 Wat verstaan jy onder 'n nie-ysterhoudende legering? (2) 3.3.2 Noem RIE voorbeelde van nie-ysterhoudende legerings. (3) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 11 E/Feb. Mrt. 2012 3.4 'n warsdeursneeaansig van 'n kraan wat vir 'n handewasbak gebruik word, word in FIGUUR 3.2 getoon. ie kraanomhulsel is van 'n nie-ysterhoudende legering vervaardig. FIGUUR 3.2 3.4.1 Identifiseer die nie-ysterhoudende legering wat vir die vervaardiging van die kraanomhulsel geskik sal wees. (2) 3.4.2 Identifiseer die materiaal wat vir die vaste wasterskag geskik sal wees. (1) 3.4.3 Identifiseer die materiaal wat vir die handvatsel geskik sal wees. (1) 3.4.4 Noem VIER gemeenskaplike eienskappe van metale wat vir die vervaardiging van die waterkraanomhulsel gebruik kan word. (4) 3.4.5 Wat is die funksie van die O-ringseëls? (2) [20] laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 12 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 4: VEILIGHEI, TERMINOLOGIE EN HEGTINGSMETOES 4.1 'n Freesmasjien word in FIGUUR 4.1 getoon. enoem die onderdele volgens die letters F. F E FIGUUR 4.1 (6) 4.2 Noem die metode wat gebruik word om kantdruk van 'n heliese freessnyer tydens die freesproses teen te werk. (2) 4.3 ereken die tafeltoevoer in millimeter per minuut van 'n 140 mm-diameter snyer met 46 tande, wat teen 'n snyspoed van 120 meter per minuut en 'n toevoer van 0,1 mm per tand werk. (6) 4.4 Noem die indekseringsmetode wat vir die volgende gebruik word: 4.4.1 ie wurm en wurmwiel is ontkoppel (1) 4.4.2 ie getal indelings is nie deur 40 deelbaar nie en die gatsirkels maak nie voorsiening vir die getal indelings nie (1) 4.4.3 Sny van 'n seskant op 'n as (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 13 E/Feb. Mrt. 2012 4.5 Identifiseer die volgende freessnyers wat in FIGUUR 4.2 getoon word: 4.5.1 (1) 4.5.2 (1) 4.5.3 (1) 4.5.4 FIGUUR 4.2 (1) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 14 E/Feb. Mrt. 2012 4.6 Twee ratte wat met mekaar inkam, moet vervaardig word. ie een rat moet 56 tande hê, met 'n SS van 126 mm, terwyl die ander rat 39 tande en 'n SS van 87,75 mm moet hê. epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 4.6.1 ie module van die klein rat (2) 4.6.2 ie module van die groot rat (2) 4.6.3 ie buitediameter van die groot rat (3) 4.6.4 ie dedendum van die groot rat (2) 4.6.5 ie vry ruimte van die groot rat (2) 4.6.6 ie indeksering wat nodig is om die groot rat te sny (3) 4.7 Noem RIE tipes nie-destruktiewe toetse wat op sweislasse uitgevoer kan word (3) 4.8 Noem TWEE moontlike oorsake van elk van die volgende sweisdefekte: 4.8.1 Onvolledige deurdringing (2) 4.8.2 Poreusheid (2) 4.8.3 Sweiskraters (2) 4.9 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word wanneer die rinell-hardheidstoetser gebruik word. (2) 4.10 Noem VIER veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word wanneer 'n laeren rattrekker gebruik word. (4) [50] laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 15 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 5: INSTNHOUING EN TURINES 5.1 Oliefilters word gebruik om die enjinolie skoon te hou om die leeftyd van die enjin te verleng. Verduidelik puntsgewys hoe jy 'n oliefilter van 'n enjin sal vervang tydens die diens van 'n voertuig. (5) 5.2 Noem RIE redes waarom enjinolie vervang moet word. (3) 5.3 Hoe sal jy in staat wees om outomatieseratkasolie te identifiseer? (2) 5.4 Laers speel 'n baie belangrike rol wanneer dit kom by die gladde werking van onderdele. 5.4.1 Noem RIE ladings waaraan 'n laer onderwerp word. (3) 5.4.2 Noem RIE oorsake van laeroorverhitting. (3) 5.4.3 Gee TWEE redes vir die ghriessmering van 'n wiellaer. (4) 5.5 'n Groot hoeveelheid voertuie maak van turboaanjaers gebruik om sodoende hul werkverrigting te verbeter. 'n Turboaanjaeropstelling word in FIGUUR 5.1 getoon. F E FIGUUR 5.1 5.5.1 enoem die onderdele volgens die letters F. (6) 5.5.2 Verduidelik die werking van die turbo-aanjaer. (6) 5.5.3 Waarom word 'n turboaangejaagde enjin met 'n olieverkoeler toegerus? (2) 5.6 Noem VIER voordele van 'n gasturbine, soos dit in 'n straalvliegtuig gebruik word. (4) 5.7 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om 'n superaanjaer aan te dryf. (2) [40] laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 16 E/Feb. Mrt. 2012 VRG 6: KRGTE, STELSELS EN EHEER 6.1 'n Hidrouliese stelsel word gebruik om masjienonderdele tydens die monteringsproses te beweeg. ie spesifikasies van die stelsel word diagrammaties in FIGUUR 6.1 voorgestel. Ø 28 mm KRG Ø 148 mm LS Suier 80 mm X Suier RUK = 0,4 MPa FIGUUR 6.1 epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 6.1.1 ie krag wat op suier toegepas word (5) 6.1.2 ie afstand X, in millimeter, wat suier in 10 slae van suier sal beweeg (7) 6.2 'n Las van 12 kn veroorsaak 'n trekspanning van 24,5 MPa in 'n ronde geelkoperstaaf. ie oorspronklike lengte van die staaf is 250 mm en Young se modulus vir geelkoper is 90 GPa. epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 6.2.1 ie diameter, in millimeter, van die geelkoperstaaf (6) 6.2.2 ie verandering in lengte, in millimeter, wat deur die las veroorsaak word (6) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 17 E/Feb. Mrt. 2012 6.3 ie bandaandrywing van 'n waterpomp word in FIGUUR 6.2 getoon. ie dryfkatrol op die elektriese motor het 'n diameter van 118 mm en roteer teen 1 440 r/min terwyl die gedrewe katrol 'n diameter van 230 mm het. N =? r/min = 230 mm N = 1 440 r/min = 118 mm Gedrewe FIGUUR 6.2 rywer epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 6.3.1 ie rotasiefrekwensie van die gedrewe katrol in r/min (3) 6.3.2 ie bandspoed van die stelsel in meter per sekonde (3) 6.3.3 ie drywing oorgedra in dié stelsel indien die verhouding tussen die trekkrag in die stywe kant en die trekkrag in die slap kant 2,5 : 1 is. ie trekkrag in die stywe kant is 300 N. (5) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 18 E/Feb. Mrt. 2012 6.4 'n ifferensiaal-wiel-en-as-hysmasjien word in FIGUUR 6.3 getoon en het 'n meganiese voordeel van 4. 'n Las van 1,6 kn word gehys wanneer 'n krag toegepas word. ie diameters van die katrolle is 280 mm, 200 mm en 120 mm onderskeidelik. d2 d1 = 280 mm d 1 = 200 mm d 2 = 120 mm 1,6 kn FIGUUR 6.3 epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 6.4.1 ie krag wat toegepas word (3) 6.4.2 ie snelheidsverhouding (3) 6.4.3 ie meganiese doeltreffendheid (3) laai om asseblief

Meganiese Tegnologie 19 E/Feb. Mrt. 2012 6.5 'n Enkelplaatwrywingskoppelaar word gebruik om drywing oor te dra vanaf die enjin na die ratkashoofas. ie plaat het 'n effektiewe diameter van 180 mm met wrywingsmateriaal aan weerskante met 'n wrywingskoëffisiënt van 0,45. ie totale toegepaste krag op die drukplaat is 3,5 kn. epaal, deur middel van berekeninge, die volgende: 6.5.1 ie maksimum wringkrag wat oorgedra kan word (3) 6.5.2 ie drywing wat teen 4 500 r/min, in kw oorgedra word (3) [50] TOTL: 200

Meganiese Tegnologie 1 E/Feb. Mrt. 2012 FORMULEL VIR MEGNIESE TEGNOLOGIE GR 12 1. NNRYWINGS 1.1 πn andspoed = 60 π ( + t) N 1.2 andspoed = (t = banddikte) 60 1.3 andmassa = rea lengte digtheid ( = dikte wydte) 1.4 Spoedverho uding = iameter van gedrewe katrol iameter van dryfkatrol 1.5 N 11 = N22 1.6 2 π( + d) ( d) Oopbandlengte = + 2 4c + 2c 1.7 2 π( + d) ( + d) Gekruisdebandlengte = + 2 4c + 2c 1.8 2π NT rywing (P) = 60 1.9 T1 Verhouding tussen die stywe- en slapkant = T2 (T1 T2 ) π N 1.10 rywing = waar T1 = krag in die stywekant 60 1.11 T1 Wydte = Toelaatbare trekkrag

Meganiese Tegnologie 2 E/Feb. Mrt. 2012 2. WRYWINGSKOPPELRS 2.1 2.2 Wringkrag (T) = waar µ = W = n R = µwnr 2π NT rywing (P) = 60 wrywingskoëffisiënt totale druk = getal wrywingsoppervlakke effektiewe radius 3. SPNNING EN VORMVERNERING Krag F 3.1 Spanning = of (σ = ) Oppervlakte 3.2 verandering in lengte (ΔL ) Vormverand ering ( ε ) = oorspronklike lengte ( L ) 3.3 Young se modulus (E) = spanning vormverandering of σ ( ε ) 3.4 as = πd 4 2 3.5 pyp = 2 2 π( d ) 4 4. HIROULIK 4.1 ruk (P) = Krag (F) Oppervlakte () 4.2 F 1 = 1 F 2 2 4.3 Volume = warsdeursneeoppervlakte slaglengte (l of s) 4.4 rbeid verrig = krag afstand

Meganiese Tegnologie 3 E/Feb. Mrt. 2012 5. WIEL EN S 5.1 Snelheidsverhouding (VR) = hyskragafstand lasafstand 2 = d 1 d 2 5.2 Meganiese voordeel (M) = Las (W) Hyskrag (F) M 5.3 Meganiese effektiwiteit (η ) = 100% meg VR 6. HEFOME 6.1 Meganiese voordeel (M) = Las (W) Hyskrag (F) 6.2 Insetbeweg ing (IM) = hyskrag afstand beweeg deur hyskrag 6.3 Uitsetbewe ging (OM) = Las afstand beweeg deur las 6.4 Snelheidsv erhouding (VR)= Insetbeweging Uitsetbeweging 7. SKROEFRE 7.1 Effektiewe diameter = uitediameter 1 2 steek 7.2 Gemiddelde omtrek = π effektiewe diameter 7.3 Styging = steek getal beginne 7.4 Helikshoek : tan θ = Styging Gemiddelde omtrek 7.5 Ingryphoek = 90 (helikshoek + vryloophoek) 7.6 Sleephoek = 90 + (helikshoek vryloophoek) 7.7 Getal draaie = hoogte styging

Meganiese Tegnologie 4 E/Feb. Mrt. 2012 8. RTNRYWING 8.1 8.2 2π NT rywing (P) = 60 Ratverhoud ing = Produk van die getal tande op gedrewe ratte Produk van die getal tande op dryfratte 8.3 N N inset uitset = Produk van die getal tande op die gedrewe ratte Produk van die getal tande op die dryfratte 8.4 Wringkrag = krag radius 8.5 Wringkrag oorgedra = ratverhouding insetwringkrag 8.6 Module (m)= Steeksirkeldiameter (SS) Getal tande (T) 8.7 N 1T1 = N2T2 8.8 Steeksirkeldiameter (SS) = sirkelsteek (SS) getal tande (T) π 8.9 uitediameter ()= SS+ 2 module 8.10 ddendum (a) = module (m) 8.11 edendum (b) = 1,157 m of edendum(b) = 1,25 m 8.12 Snydiepte (h) = 2,157 m of Snydiepte (h) = 2,25 m 8.13 Vry ruimte(c) = 0,157 m of Vry ruimte (c) = 0,25 m 8.14 Sirkelstee k (SS) = m π

Meganiese Tegnologie 5 E/Feb. Mrt. 2012 9. ININNTI-VEREELKOPTEL VIR IE FREESMSJIEN Gatsirkels Sy 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43 Sy 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66 Standaardwisselratte 24 x 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100 40 9.1 Eenvoudige indeksering = (waar n = getal indelings) n 9.2 Wisselratt e: r Gd = ( n) 40 of r Gd ( n) = 40 1 of r Gd = ( N n) 40 N 10. EREKENINGE Y TOEVOER 10.1 Toevoer ( f ) = f1 T N Waar: f = toevoer in millimeter per minuut f 1 = toevoer per tand in millimeter T = getal tande van die snyer N = getal omwentelinge per minuut van die snyer 10.2 Snyspoed ( V ) = π N Waar: = diameter van die snyer in meter

Meganiese Tegnologie E/Feb. Mrt. 2012 NTWOORL SENTRUMNOMMER: EKSMENNOMMER: VRG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRE 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 1.16 1.17 1.18 1.19 1.20 [20]