VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg



Σχετικά έγγραφα
VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Die genade gawes Van God:

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

CAMI Wiskunde: Graad 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

ANALISE VAN KOVARIANSIE

Elektriese Aandryfstelsels 324

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

DIAGNOSTIESE BEELDING. TIROIED FLIKKERGRAFIE Dr M G Nel(Riana)

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

Afstandswaarneming LWR314

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Die krag / vuur van God:

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

University of Pretoria etd

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Solliciteren Referentie

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

Waar kan ik het formulier voor vinden? Waar kan ik het formulier voor vinden? Για να ρωτήσετε που μπορείτε να βρείτε μια φόρμα

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

Besproeiing van aartappels CHIPS

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

1 TESSALONISENSE 1:3

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Die Sendbrief van Jakobus

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Immigratie Documenten

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

Transcript:

SKEDULERINGSTATUS: Nie geskeduleerd nie. VOUBILJET EIENDOMSNAAM EN DOSEERVORM: Vital Men- sagte jelkapsules. SAMESTELLING: Elke Vital Men- sagte jelkapsule bevat: **Ginsengwortel (Panax ginseng) 600 mg Salmolie 100 mg Pampoensaad- olie 25 mg Koënsiem Q10 1 mg Vitamien B 1 Vitamien B 2 Nikotienamied (Vitamien B 3 ) 20 mg Vitamien B 6 Foliensuur 100 µg Vitamien B 12 25 µg Vitamien C 25 mg Vitamien E (10 mg α- TE) Sink Betaïen 20 mg L- Tirosien ** Bygevoeg as kruie- ekstrak Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, lesitien, sonneblomsaadolie/ kanola-olie, swart ysteroksied en verharde onversadigde olie. Vital Men bevat maltodekstrien. Bladsy 1 van 5

Die olie-inhoud van elke kapsule is in Halaal gelatien van bees oorsprong omhul. FARMAKOLOGIESE KLASSIFIKASIE: D.32.2. Ander. Dissipline: Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. FARMAKOLOGIESE WERKING: Aanvulling met vitamiene, minerale en kruiemiddels (sien SAMESTELLING ). Ginseng (Panax ginseng) is op terapeutiese vlak. Die presiese meganisme van aksie vir ginseng is nie vasgestel nie. INDIKASIES: Vital Men kan voordelig wees in die ondersteuning van daaglikse voeding en kan energievlakke in tye van fisiese en geestelike uitputting en stres verbeter. KONTRA-INDIKASIES: Moenie gebruik indien jy hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is nie (sien SAMESTELLING ). WAARSKUWINGS EN SPESIALE VOORSORGMAATREËLS: Wees versigtig onder die volgende omstandighede: indien jy hipertensie het, aangesien hoë dosisse ginseng bloeddruk kan verhoog;; Bladsy 2 van 5

indien jy ʼn slaapstoornis het, aangesien ginseng tot slaaploosheid kan lei;; indien jy aritmie of ʼn kardiovaskulêre toestand het;; indien jy diabetes het, aangesien ginseng hipoglisemie kan veroorsaak;; indien jy ʼn geestesgesondheidstoornis soos skisofrenie of depressie het of medikasie vir hierdie stoornisse gebruik. Moenie sonder professionele advies oor die lang termyn gebruik nie. Multivitamiene en -minerale moet 2 uur voor of ná medikasie geneem word om interaksies te voorkom. Voedingsaanvullings vervang nie n gebalanseerde dieet nie. Hou buite bereik van kinders. INTERAKSIES: Teenhipertensiemiddels, teen-arritmiese en ander kardiovaskulêre middels. Teendiabetiese middels (sien WAARSKUWINGS EN SPESIALE VOORSORGMAATREËLS ). DOSIS EN GEBRUIKSAANWYSINGS: Neem 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. NEWE-EFFEKTE: Naarheid, braking, sooibrand, eetlusverlies en diarree is met die gebruik van ginseng aangemeld. Hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid is ook tydens kliniese proewe vir ginseng aangemeld. Newe-effekte is dosisverwant en verminder met die inname van voedsel. Bladsy 3 van 5

BEKENDE SIMPTOME VAN OORDOSERING EN BESONDERHEDE VIR DIE BEHANDELING DAARVAN: Sien NEWE-EFFEKTE. Behandeling: Staak gebruik. IDENTIFIKASIE: n Langwerpige, swart, sagte gelatienkapsule. AANBIEDING: n Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Men- sagte gelatienkapsules bevat. BERGINGSINSTRUKSIES: Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS. NAAM EN BESIGHEIDSADRES VAN APPLIKANT: Vital Health Foods (Pty) Ltd Lavenderlaan Kuilsrivier 7580. DATUM VAN PUBLIKASIE VAN VOUBILJET: Augustus 2011. Bladsy 4 van 5

Vrywaring: Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016 Bladsy 5 van 5