GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Wiskundige Geletterdheid

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Transcript:

Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende 2 bylae.

2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord: 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.1 moet onderskeidelik op die aangehegte BYLAES A en B beantwoord word. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien is en handig die bylae saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel op die vraestel. 4. `ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. 5. ALLE berekeninge moet duidelik gewys word. 6. ALLE finale antwoorde moet tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders aangedui. 7. Begin ELKE vraag op `ʼn NUWE bladsy. 8. Skryf netjies en leesbaar.

(SEPTEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 Jy en jou Engelse neef, John is albei in matriek hierdie jaar en julle het julle laaste 3 Wiskundige Geletterdheid take vergelyk. 1.1 Jou punte was soos volg: ; en 1.1.1 Herlei hierdie punte na persentasies. (Rond al jou antwoorde af tot die naaste persentasie.) (3) 1.1.2 Bereken die gemiddelde persentasie van jou punte. (3) 1.2 John se punte was soos volg: ; en 1.2.1 Herlei hierdie punte na persentasies. (Rond al jou antwoorde af tot die naaste persentasie.) (3) 1.2.2 Bereken John se gemiddelde persentasie van sy punte. (3) 1.2.3 Wie het die beste gevaar in hulle werk? (1) 1.3 Jy beplan om met vakansie te gaan en om jou familie oor die Kersseisoen te besoek. Jou tante het jou gevra om jou ma se resep vir haar melktertvulsel saam te bring, want sy wil dit graag maak vir die familietee op Kersdag. Jou ma het die resep gegee en die volgende is die bestanddele wat benodig word: MELKTERTVULSEL 540 ml melk 85 g meel 1 knippie sout 30 g margarien 100 g suiker Kaneelsuiker na smaak Ma se wenk Geheim om dit reg te laat stol, lê in die bak! Bak teen 220 vir 20 minute en verlaag dan na 200 vir die laaste 10 minute.

4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) Die resep van jou ma is in metrieke afmetings en jou tante is gewoond daaraan om imperiale afmetings te gebruik. Jy sal die resep moet verander voordat jy met vakansie gaan. Voor in die resepteboek word die volgende tabel gegee: Massa Onse na gram 1 ons (oz) 25 gram (g) Pond na gram 1 pond (lb) 400 gram (g) Volume Pint na milliliter 1 pint 560 ml Eetlepel na milliliter 1 eetlepel 12,5 ml Teelepel na milliliter 1 teelepel 5ml 1.3.1 Verander die hoeveelhede benodig vir die melk, meel, margarien en suiker na imperiale afmetings deur die tabel hierbo te gebruik. (4 x 2) (8) 1.3.2 Verander die grade Celsius na Fahrenheit deur die volgende formule te gebruik; = ( 9 / 5 x ) + 32 (2 x 2) (4) 1.4 Om met vakansie te gaan, sal dit nodig wees dat jy spaar om vir jou vliegkaartjie te betaal en om genoeg sakgeld te hê terwyl jy oorsee is. Jou retoervliegkaartjie kos R6 573,00. Die reisagent wat jy gebruik, gaan jou toelaat om hulle Vlieg nou, Betaal later skema te gebruik. Dit beteken dat jy ʼn deposito van 10% moet betaal en die res moet maandeliks afbetaal word oor 2 jaar teen 15% enkelvoudige rente. Gebruik die formule; A = P (1 + rt) OF A = P + (P x r x t) waar A = toekomstige waarde P = beginwaarde r = rentekoers t = tyd in jare 1.4.1 Bereken hoeveel jy as deposito moet betaal. (3) 1.4.2 Bereken hoeveel jy vir jou vliegkaartjie oor 2 jaar sal terugbetaal. (4) 1.4.3 Bereken wat jou maandelikse betaling sal wees. (3) 1.4.4 Hoe anders kan jy vir jou vliegkaartjie betaal? (1) 1.5 Jy het sakgeld nodig vir jou vakansie. Jy het besluit om 500 te spandeer. Die wisselkoers is 1 = R 12,56. Bereken hoeveel geld jy moet spaar om 500 te hê. (2) [38]

(SEPTEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 VRAAG 2 Sivu koop krale in grootmaat en maak gekraalde juweliersware en tradisionele kleredrag wat sy by ʼn uitstalmark verkoop. Die volgende faktuur toon aan wat sy op ʼn dag gekoop het. KRALE PARADYS: vir al die krale, string en materiaal wat jy nodig sal hê. Faktuurno. 23521 Datum: 18/3/12 Hoeveelheid Beskrywing Eenheidprys Bedrag 6 kg Glaskrale R56,00/kg 100 Kleikrale R1,80 elk 100 x 1,80 R 180,00 150 Houtkrale R1,85 elk 175 Koperkrale R2,50 elk 2 Rolle String R45,00/rol 2 x 45 R 90,00 20 meter Linne R57,00/m Ditjies en Datjies R48,00 1 x 48 R 48,00 Subtotaal 14% BTW Totaal 2.1 Gebruik BYLAAG A en voltooi die Bedragkolom vir die tabel hierbo. Onthou om die 14% BTW uit te werk en by te tel voordat die totaal van die faktuur bereken word. (10) 2.2 Sivu het vaste maandelikse onkoste van R375. Haar ander uitgawes is vir die materiaal wat sy gebruik vir haar gekraalde juweliersware en tradisionele kleredrag. Een maand het sy besluit om ʼn opname te maak van al haar uitgawes en inkomste van die items om te sien hoe haar besigheid vaar. Aantal items verkoop 0 10 20 30 40 100 150 200 Uitgawes 375 425 475 525 575 875 1 125 1 375 Inkomste 0 150 300 450 600 1 500 2 250 3 000 2.2.1 Gebruik die inligting vanaf die tabel en trek ʼn lyngrafiek wat Sivu se uitgawes wys sowel as ʼn grafiek wat sy inkomste wys op dieselfde assestelsel. Gebruik BYLAAG B om jou grafieke te teken. (7) 2.2.2 Gebruik jou grafiek om uit te werk hoeveel Sivu moet verkoop om gelyk te breek. (2) 2.2.3 Bereken hoeveel wins Sivu in hierdie maand gemaak het, as sy 200 items verkoop het. (2) 2.2.4 Met die gebruik van die grafiek, bepaal hoeveel items sy moet verkoop om ʼn inkomste van R1 800 vir die maand te hê. (2) 2.2.5 Met die gebruik van die grafiek, bepaal wat Sivu se totale uitgawes sal wees indien sy 180 items maak. (2) [25]

6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 3 Statistiek Suid-Afrika het die volgende inligting op hulle webtuiste gepubliseer: Elektrisiteitsverbruik deur elke provinsie gedurende 2010 [in gigawatt uur(gwh)] Wes- Oos- Noord- Vrystaat KwaZulu- Noordwelanga Gauteng Mpuma- Limpopo Kaap Kaap Kaap Natal 25 983 9 449 4 724 10 054 47 243 25 984 66 140 35 432 11 811 ʼn Sirkelgrafiek om die inligting te illustreer word hieronder gegee: Elektrisiteitsverbruik in 2010 per provinsie Mpumalanga 15% Limpopo 5% Wes-Kaap 11% Oos-Kaap 4% Noord-Kaap 2% Vrystaat 4% Gauteng 28% Kwazulu-Natal 20% Noordwes 11% 3.1 Skryf die elektrisiteitsverbruik van die Oos-Kaap neer, afgerond tot die naaste duisend. (1) 3.2 3.2.1 Watter provinsie het die meeste elektrisiteit gebruik gedurende 2010? (1) 3.2.2 Watter persentasie elektrisiteit het hierdie provinsie gebruik? (1) 3.3 Watter provinsie(s) het 2% elektrisiteit gebruik gedurende 2010? (2) 3.4 Bereken die totale gigawatt uur elektrisiteit wat deur die hele Suid-Afrika in 2010 gebruik was. (2) 3.5 Wat is die verskil in die aantal gigawatt uur wat deur die Wes-Kaap en Kwazulu-Natal gebruik word? (2)

(SEPTEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 3.6 Waarom dink jy is daar ʼn groter verskil in die verbruik van elektrisiteit tussen Gauteng en die Oos-Kaap? Gee TWEE geldige redes. (2) 3.7 Die tabel hieronder toon die ESKOM HUISKRAG, nie-plaaslike owerhede tariewe wat gebruik word om mense te belas vir elektrisiteit wanneer hulle buite die plaaslike munisipaliteite woon. Energie belas Sent per kwh Omgewingsheffingkoste Rand per dag Blok 1 50 kwh 60,80 2,28 Blok 2 51 350 kwh 64,39 2,28 Blok 3 351 600 kwh 84,76 2,28 Blok 4 >600 kwh 93,18 2,28 3.7.1 Indien Oakleyplaas 49,5 kwh elektrisiteit verlede maand (30 dae) gebruik het, hoeveel het hulle vir elektrisiteit betaal? (Veronderstel die maand het 30 dae.) (3) 3.7.2 Die volgende maand het Oakleyplaas 65,75 kwh elektrisiteit gebruik (31 dae). Hoeveel sal hulle hierdie maand moet betaal? (4) 3.7.3 Wat dink jy waarvoor word die omgewingsheffingkoste betaal? (1) [19]

8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 4 Mnr. Tsabalala was gevra om ʼn kwotasie te oorhandig vir die werk wat Mev. Smith aan haar nuwe huis vereis, voordat die werk kan begin. Die sitkamer het die volgende vorm: 6 m 4 m 10 ( ) 4.1 Wat is die lengte van ( )? (1) 4.2 Wat is die omtrek van die sitkamer? (4) Gebruik die formule: Omtrek = Gebruik = 3,14 (4) 4.3 Wat is die vloeroppervlak van die sitkamer? Gebruik die formule: Oppervlak = Gebruik π = 3,14 (4) 4.4 Indien die hout vir die vloer, afskuring en vernissing (varnishing) R265/m 2 kos, hoeveel sal dit kos om die sitkamervloer te lê, af te skuur en te vernis? (2) 4.5 Die vloerlys (skirting board) rondom die omtrek moet vervang word. Hoeveel sal dit kos as die hout R55/m kos (afgeskuur en vernis)? (2) 4.6 Mnr. Tshabala weet met 3 werkers sal dit 15 ure neem om die werk te doen. Die werkers word elk R65 per uur betaal. Hoeveel sal die arbeidskoste wees om die werk te doen? (3) 4.7 Wat sal die totale koste aan mnr. Tsabalala wees? (4) 4.8 Mnr. Tshabala voeg 65% by die koste om sy besigheidskoste te dek en vir sy besigheid ʼn wins te maak. Bereken hierdie wins. (2) 4.9 Wat is die totale koste vir die kwotasie aan Mev. Smith? (3) [25]

(SEPTEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9 VRAAG 5 Onlangs is ʼn opname gedoen in twee klein besighede in die dorp. Een van die goed wat aangeteken was, was die maandelikse salarisse van die persone in diens. Joe se Modes Mpho se Fabriek Maandelikse salarisse van die persone in diens (in Rand) 2 200 2 400 2 400 2 600 2 800 2 800 2 600 2 200 2 300 2 500 2 500 2 700 2 300 3 500 1 900 2 200 2 600 3 100 2 800 2 700 3 000 1 500 2 000 2 400 5.1 Bereken die gemiddelde salarisse vir beide besighede. (2 x 3) (6) 5.2 Wat is omvang (variasiewydte) van elke besigheid? (2 x 2) (4) 5.3 Bereken die mediaan vir beide besighede. (2 x 2) (4) 5.4 Bereken die modus vir beide besighede. (2 x 2) (4) 5.5 Beide besighede beweer dat hulle die beste salaris betalers is. Watter besigheid dink jy betaal die beste salaris? Gebruik die berekeninge wat jy pas gedoen het om jou antwoord te ondersteun. (3) 5.6 By watter besigheid sou jy verkies om te werk as jy onder begin en ʼn minimum salaris sal ontvang? Verduidelik jou keuse. (2) 5.7 In watter besigheid sou jy verkies om te werk as jy die bestuurder is en ʼn salaris naaste aan die maksimum verdien? Verduidelik jou keuse. (2) [25]

10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 6 Mpho se Fabriek het besluit om beton vullisdromme vir die Munisipaliteit te vervaardig. Hieronder is ʼn skaaltekening van die vullisdrom en die werklike afmetings word gegee. Buitenste hoogte = 1 m Buitenste lengte = 1 m Buitenste breedte = 50 cm 6.1 Meet die buitenste hoogte van die vullisdrom in die tekening. (1) 6.2 Skryf neer die skaal van die tekening van die vullisdrom. (3) 6.3 Die vullisdrom is gemaak van beton wat al in die rondte 5 cm dik is. Dit beteken dat die binneste afmetings soos volg is: Binneste hoogte = 95 cm Binneste lengte = 90 cm Binneste breedte = 40 cm Bereken die binneste volume van die vullisdrom. Gee jou antwoord in. Gebruik die formule: Volume = (3) 6.4 Bereken die volume beton wat benodig word om EEN vullisdrom te maak. Gee jou antwoord in (Leidraad: Bereken die volume van die hele vullisdrom en trek die binneste volume daarvan af.) (5) 6.5 Indien beton R255,50 per kos, hoeveel sal dit kos om EEN vullisdrom te maak? (3) 6.6 Beton is swaar daarom het die munisipaliteit gevra dat die maatskappy plastiek vullisdromme in dieselfde vorm en grootte moet vervaardig soos die beton vullisdromme. Indien die plastiek wat gebruik word R185,95 per kos, hoeveel sal dit kos om EEN plastiek vullisdrom te maak? (3) [18] TOTAAL: 150

(SEPTEMBER 2012) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11 BYLAAG A VRAAG 2.1 NAAM: KRALE PARADYS: vir al die krale, string en materiaal wat jy nodig sal hê. Faktuurno. 23521 Datum: 18/3/12 Hoeveelheid Beskrywing Eenheidprys Bedrag 6kg Glaskrale R56,00/kg 100 Kleikrale R1,80 elk 100 x 1,80 R 180,00 150 Houtkrale R1,85 elk 175 Koperkrale R2,50 elk. 2 Rolle String R45,00/rol 2 x 45 R 90,00 20 meter Linne R57,00/m Ditjies en Datjies R48,00 1 x 48 R 48,00 Subtotaal 14% BTW Totaal

Uitgawes / Inkomste 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (SEPTEMBER 2012) BYLAAG B VRAAG 2.2.1 NAAm: SIVU SE SAKE Aantal items