NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 NOVEMER 2013 GEOGRFIE V2 PUNTE: 75 TY: 1½ uur NM: V1 15 PUNTE MO TOTLE PUNT MO V2 20 75 75 V3 25 V4 15 Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
2 GEOGRFIE V2 (NOVEMER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel. 2. eantwoord L die vrae in die spasies wat OP HIERIE VRESTEL voorsien is. 3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2730 VRYHEI) asook ʼn ortofotokaart (2730 2 VRYHEI) van ʼn deel van die kaart voorsien. 4. ie donkerder lyne op die topografiese kaart is die gedeelte wat deur die ortofotokaart gedek word. 5. ie topografiese kaart en ortofotokaart moet na afloop van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig word. 6. NOT: ie hulpbronmateriaal (topografiese kaart en ortofotokaart) moet deur die skool vir toekomstige gebruik ingeneem word. 7. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word. 8. ʼn Woordelys van sommige van die frikaanse en Engelse woorde en hulle vertalings verskyn op die volgende bladsy. FRIKNS WOORELYS (SOMMIGE VN IÉ TERME MG OP IE KRTE VERSKYN) egraafplaas Vliegveld Gholfbaan Gholfdryfbaan Skietbaan Sendingstasie Natuurreservaat Oorloopvoor rif Tronk ENGLISH emetery erodrome Golf course Golf driving range Rifle range Mission station Nature reserve Spillway rift Prison LIGGING VN GEKRTEERE GEIE IN SUI-FRIK
(NOVEMER 2013) GEOGRFIE V2 3 FELING VRG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRE ie volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730 VRYHEI, sowel as die ortofotokaart 2730 2 VRYHEI-OOS van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( ) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 ie topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730 kaart van Vryheid is... 2731. 2831. 2731. 2730. 1.2 ie mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is, is ʼn hoofpad. pyplyn. kraglyn. nasionale pad. 1.3 ie hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4 is... 1 200 m. 1 120 m. 1 100 m. 1 150 m. 1.4 ie fisiese verskynsel gemerk E in blok 6 op die topografiese kaart is ʼn mesa. rant. vallei. plato. 1.5 ie presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok 3 is 27 47 35 S 30 47 20 O. 30 46 20 O 27 48 25 S. 27 48 25 S 30 47 55 O. 30 45 10 O 27 45 05 S.
4 GEOGRFIE V2 (NOVEMER 2013) 1.6 ie vloeirigting van die esterspruit in blok E4 op die topografiese kaart is... weswaarts. suidwaarts. noordwaarts. ooswaarts. 1.7 ie skaal van die ortofotokaart is... dieselfde as dié van die topografiese kaart. kleiner as dié van die topografiese kaart. groter as dié van die topografiese kaart. onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting. 1.8 ie ortofotokaart stel slegs die gedeelte van die topografiese kaart voor. suidoostelike suidwestelike noordwestelike noordelike 1.9 ie rigting van punthoogte 1168 (blok 6) vanaf punthoogte 1165 (blok E5) is suidwes. noordwes. suidoos. suid. 1.10 ie kontoerinterval van die topografiese kaart is 5 m. 20 m. 10 m. 25 m. 1.11 ie kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die projeksie. Mercator Lambert Gauss konforme universele transversale 1.12 y 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ʼn park. hospitaal. skool. nywerheid.
(NOVEMER 2013) GEOGRFIE V2 5 1.13 Hoogte in blok 2 word verteenwoordig deur ʼn hoogtemerk en kontoerlyne. punthoogte en ʼn hoogtemerk. trigonometriese stasie en ʼn punthoogte. kontoerlyn en ʼn punthoogte. 1.14 ie ortofoto was... geneem. in die oggend tussen 10:00 en 11:00 tydens die middag tussen 12:00 en 13:00 in die namiddag tussen 16:00 en 17:00 Nie een van bogenoemde nie 1.15 ie woordskaal van die ortofotokaart is: 1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid 1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid 1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid 1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheid (15 x 1) (15) TOTL FELING : 15
1 cm verteenwoordig 20 m 6 GEOGRFIE V2 (NOVEMER 2013) FELING VRG 2: GEOGRFIESE TEGNIEKE EN -EREKENINGE 2.1 ereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 op die ortofotokaart. Toon LLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter. 2.2 estudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381 in blok 5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok 2. ui die posisie van die volgende verskynsels op die dwarsprofiel aan deur die letter tussen hakies te gebruik. Rivier (R) Hoofpad (O) anloopbaan (W) Gholfbaan (G) (4) 1 cm verteenwoordig 50 000 cm (4)
(NOVEMER 2013) GEOGRFIE V2 7 2.3 ereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemde VRG 2.2. Toon LLE berekeninge aan. 2.4 epaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasie Δ381 in blok 5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok 2. (5) 2.5 ereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013. Toon LLE berekeninge aan. (2) Verskil in jare: Gemiddelde jaarlikse verandering: M vir 2013: (5) TOTL FELING : 20
8 GEOGRFIE V2 (NOVEMER 2013) FELING VRG 3: KRTINTERPRETSIE EN -ONTLEING 3.1 ie sketskaart hieronder is ʼn voorstelling van die area wat deur die topografiese kaart gedek word. estudeer die topografiese kaart en die ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRE 3.1.1, 3.1.3 en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan. Reference Verwysing River - - - - - - - - Rivier Roads Paaie Railway uilt-up areas Spoorweg eboude gebied
(NOVEMER 2013) GEOGRFIE V2 9 3.1.1 Gebruik pyle ( ) om rivier se vloeirigting aan te toon. Op skets (1) 3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het. 3.1.3 Gebruik die letter om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsley verbind, aan te dui. (2 x 1) (2) Op skets (1) 3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by aangetref? 3.1.5 ui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn, met die letter E aan. (2) Op skets (1) 3.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok 3) op die topografiese kaart. 3.3 hekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeilik sal wees om na die noordweste uit te brei. (2 x 2) (4) 3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer die naam van die ontspanningsterrein (blok 1).
10 GEOGRFIE V2 (NOVEMER 2013) 3.5 aar is verskeie groen gebiede soos die Vryheid natuurreservaat, (3 op die ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term vir hierdie groen gebiede. 3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelike omgewing is. 3.7 ie treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie. Noem EEN tegniek wat die ingenieurs met die bou van die treinspoor gebruik het. (2 x 2) (4) 3.8 ie beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik. Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is. TOTL FELING : 25
(NOVEMER 2013) GEOGRFIE V2 11 FELING VRG 4: GEOGRFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data. Ruimtelike: ttribuut: 4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ʼn werklike voorbeeld van die volgende: Punt: Lyn: (2 x 2) (4) Poligoon (rea): (3 x 1) (3) 4.3 Vind die natuurreservaat in blok 1/1, wat gebruik maak van ʼn GISstelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat. Noem RIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om die grondgebruik volhoubaar te kan bestuur. 4.4 Noem enige EEN komponent van ʼn GIS. (3 x 2) (6) TOTL FELING : 15 GROOTTOTL: 75