NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Elektriese Aandryfstelsels 324

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Elektriese Aandryfstelsels 324

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM

Die genade gawes Van God:

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 1 bladsy-formuleblad.

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Beantwoord AL die vrae. Sketse en diagramme moet groot en netjies wees en van byskrifte voosien word. ALLE berekeninge moet tot TWEE desimale plekke getoon word. Antwoorde moet korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie vraestel genommer word. Nie programmeerbaarde sakrekenaars mag gebruik word.

3 VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING 1.1 Verskillende vorme van energie word gebruik om elektrisiteit in Suid-Afrika te genereer. Die hoofvorme van energie is: * * * Steenkoolaangedrewe kragstasies Kernaangedrewe kragstasies Hidroëlektriese kragstasies Gee EEN voordeel en EEN nadeel van elke tipe kragstasie met spesifieke inagneming van die omgewing en ekonomiese faktore. (6) 1.2 MIV/Vigs is 'n gevaarlike siektetoestand wat oordraagbaar is deur onder andere bloedvermenging. Dit is moontlik dat 'n persoon in die elektriese werkwinkel in so 'n mate beseer word dat hy/sy sal bloei. Beskryf waarom die bloed van 'n beseerde persoon in die werkwinkel nie aangeraak moet word nie. 1.3 Die doel om te leer oor die ontwerp van tegnologiese produkte, stelsels en dienste is om onder andere persone te bemagtig om entrepreneurs te word. Beskryf wat met 'n produk gemaak moet word nadat die ontwerp- en maakprosesse voltooi is. [10] VRAAG 2: DIE TEGNOLOGIESE PROSES Om 'n tegnologiese produk, stelsel of diens te ontwerp en te maak, maak die ontwerper gebruik van 'n tegnologiese ontwerpproses. Beskryf kortliks, aan die hand van 'n voorbeeld, die hoofstappe wat gevolg moet word wanneer tegnologiese produkte, stelsels of dienste ontwerp word. [10]

4 VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID Die gesondheid en veiligheid van fabriekswerkers is van die uiterste belang, nie slegs om die individu te beskerm nie, maar ook as gevolg van die finansiële faktore wat met 'n ongeluk gepaard gaan. Wanneer 'n werker in 'n fabriek beseer word, is dit die verantwoordelikheid van die toesighouer om te bepaal of die ongeluk gebeur het as gevolg van onveilige werkstoestande of as gevolg van nalatigheid deur die betrokke werker. As 'n toesighouer word daar van jou verwag om tussen 'n onveilige handeling of toestand te kan onderskei. 3.1 3.2 3.3 3.4 Mak 'n lys van DRIE onveilige handelinge in die elektriese werkwinkel. Maak 'n lys van DRIE onveilige toestande wat in 'n onveilige elektriese werkwinkel kan voorkom. Beskryf die palende faktor wat onderskei tussen 'n onveilige handeling en 'n onveilige toestand. Maak 'n lys van TWEE gevolge van ongelukke wat die werkgewer raak wanneer 'n werknemer 'n ongeluk het terwyl hy/sy aan diens is. [10] VRAAG 4: GEBRUIKE EN SORG VAN GEREEDSKAP EN INSTRUMENTE 4.1 4.2 4.3 Beskryf hoe jy 'n multimeter sal aanwend om die kontiniuteit van 'n elektriese kring te toets. Waarom is dit gevaarlik om 'n ammeter in parallel met 'n las te konnekteer? Maak 'n lys van TWEE metodes om handgereedskap te versorg. [10]

5 VRAAG 5: DIE BEGINSELS VAN MAGNETISME 'n Skrootwerfmaatskappy met die naam 'Mohlodi Scrap Metals', maak gebruik van 'n kraan om skrootmateriaal op 'n vragmotor te laai voordat dit vervoer word om herwin te word. Die kraan maak gebruik van elektro-magnete om die skrootmateriaal van die grond op te tel. Swaar stukke metaal val egter somtyds af in die optelproses. Dit is omdat die magnetiese veld nie sterk genoeg is om die swaarder stukke metaal op te tel nie. 5.1 5.2 5.3 5.4 Noem VIER kenmerke van magnetiese kraglyne. Verduidelik die verskil tussen permanente magnete en elektromagnete. Veduidelik hoe dit moontlik is vir die magneet om die skrootmateriaal vry te laat wanneer dit bo die vragmotor se bak is. Verduidelik hoe die magnetiese veldsterkte verhoog kan word om sodoende die magneet wat die skrootmateriaal optel, sterker te maak. [15] VRAAG 6: DIE BEGINSELS VAN ELEKTRISITEIT 6.1 6.2 Omskryf Ohm se wet. Verduidelik kortliks, in jou eie woorde, wat die term temperatuurkoëffisiënt met verwysing na weerstand beteken.

6 6.3 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na die onderstaande stroomkring: R1 R2 R3 = 12 Ω = 9 Ω = 4 Ω7 R1 V1 A1 R2 A2 R3 12 V 6.3.1 6.3.2 Bereken die totale weerstand van die kring. Bereken die lesing wat op die volgende meters aangedui word: (6) (a) (b) (c) A1 V1 A2 (5) 6.3.3 Wat moet die minimum kraglading van R3 wees om te verseker dat dit nie vernietig word nie? 6.4 Hoe sal die totale weerstand van die kring beïnvloed word indien R1 van die kring verwyder word? Verduidelik jou antwoord. [30]

7 VRAAG 7: BEGINSELS VAN ELEKTROSTATIKA As deel van 'n eksperiment word daar van jou verwag om 'n basiese elektroniese RKstroomkring te bou soos aangedui in FIGUUR 7.1. Skakelaar S1 kan in posisie 1 of posisie 2 geplaas word. Wanneer die skakelaar egter in posisie 1 geplaas word, sal die battery (B1) die kapasitor (C) laai tot volle kapasiteit. R 2 S1 A 1 C V B1 FIGUUR 7.1: RK-stroomkring 7.1 Ilustreer die stroomvloei deur die ammeter (A) en die spanning (V) oor die kapasitor (C) deur van TWEE grafieke gebruik te maak wanneer die skakelaar in posisie 1 geplaas word. LET WEL: Wanneer skakelaar S1 in FIGUUR 7.1 in posisie 2 geplaas word, sal die kapasitor deur die weerstand (R) ontlaai. 7.2 Beskryf die werkbeginsel van 'n kapasitor wat die lading behou nadat die toevoer verwyder is. (6) [10]

8 VRAAG 8: ELEKTRONIESE KOMPONENTE 8.1 Skryf die waardes van die volgende weerstande neer met verwysing na hul kleurkodes: 8.1.1 8.1.2 Bruin, grys, geel, goud Geel, pers, rooi, goud 8.2 Identifiseer die volgende komponente: 8.2.1 (1) 8.2.2 (1) 8.2.3 (1) 8.2.4 (1) 8.2.5 (1) 8.3 Maak 'n lys van die hoofeienskappe van die volgende komponente: 8.3.1 8.3.2 'n PN-voegvlakdiode 'n Ligsensitiewe weerstand [13]

9 VRAAG 9: KRAGBRONNE 9.1 Identifiseer die volgende simbole: 9.1.1 9.1.2 9.2 Verwys na die grafiek in FIGUUR 9.1 en beantwoord die volgende vrae: FIGUUR 9.1: Werkverrigtingsgrafiek van Primêre Selle 9.2.1 9.2.2 9.2.3 9.2.4 9.2.5 Dui aan watter primêre sel die langdurigste werkverrigting het. Noem die primêre sel wat vir vyf uur aaneenlopend gebruik kan word. Noem die primêre sel met die hoogste spanningswaarde. Dui aan watter primêre sel die goedkoopste behoort te wees. Dui aan watter primêre sel jy eerder sal koop en motiveer jou antwoord. (1) (1) (1)

10 9.3 9.4 9.5 Maak van 'n tabel gebruik en vergelyk ten minste TWEE voordele en TWEE nadele van primêre selle en sekondêre selle. Verduidelik die verskil tussen elektromagnetiese krag (EMK) and potensiaalverskil (pv). 'n Klein transistorradio maak gebruik van drie AAA 1,5 volt-selle om 'n EMK van 4,5 volt te verseker. Wanneer die radio aangeskakel word is die totale spanning egter 4,34 volt. Die stroom wat gemeet is 400 ma. Teken die kringdiagram en bereken die interneweerstand van die battery. (8) (8) [30] VRAAG 10: LOGIKAKONSEPTE 10.1 Binêre nommerstelsels word verteenwoordig deur twee nommers, naamlik 1 en 0. 'n Kombinasie van verskillende nommers verteenwoordig verskillende waardes. Verwys na TABEL 10.1 en voltooi die tabel. Binêre Waarde Desimale Waarde Voorbeeld 0100 2 4 10 10.1.1 0011 2 10.1.2 10101 2 10.1.3 25 10 TABEL 10.1: Binêre en Desimale Nommers (6)

11 10.2 In elektroniese kringe verteenwoordig binêr 1 en 0 sekere spanningswaardes. In positiewe logikastelsels verteenwoordig logika 1, 5 V en logika 0 verteenwoordig 0 V. Maak gebruik van die bostaande informasie en bepaal al die moonlike kombinasies met verwysing na die logikakringdiagram in FIGUUR 10.2. Maak gebruik van 'n waarheidstabel om jou antwoorde neer te skryf en identifiseer die ekwivalente logikahek. Skakelaar toe = 1 Skakelaar oop = 0 Lig aan = 1 Lig af = 0 A B L V=5V FIGUUR 10.2: Logikakring (5) 10.3 Skryf die Boole-vergelyking neer wat die logikakring in FIGUUR 10.3 sal verteenwoordig. Skryf 'n Boole-vergelyking neer vir elke aangeduide stap (x, y en z). A x B z C D y FIGUUR 10.3: Logikakring (6) [17]

12 VRAAG 11: BESKERMINGSTOESTELLE 11.1 Verwys na FIGUUR 11.1 en identifiseer die aangeduide dele van die miniatuur stroombreker ('MCB'). 11.1.1 11.1.2 11.1.3 11.1.4 FIGUUR 11.1: MCB 11.2 11.3 Verduidelik die doel van beskermingstoestelle. Identifiseer die tipe beskermingstoestel in FIGUUR 11.2 en verduidelik die basiese werkbeginsel. Element FIGUUR 11.2: Beskermingstoestel [10]

13 VRAAG 12: ENKELFASEKRINGE 12.1 Die elektriese bedrading van 'n perseel moet verbind word aan 'n distribusiebord. Maak gebruik van 'n kringdiagram en dui aan hoe jy die volgende installasie aan 'n distribusiebord sal verbind: 12.1.1 12.1.2 TWEE kringe vir ligte TWEE kringe vir kragsokke (5) (5) 12.2 12.3 12.4 Wat is die doel van 'n distribusiebord in die elektrise bedrading van geboue? Verduidelik hoe die verhittingselement van 'n stoofplaat wat van drieskakelaarbeheer gebruik maak, bedraad moet word. Verduidelik die doel van die termostaat. (5) (5) (5) [25] VRAAG 13: KOMMUNIKASIESTELSELS 13.1 Sellulêre fone word daagliks in ons moderne samelewing gebruik. In wese is 'n selfoon 'n laedrywing-, tweerigtingradio wat geskik is om draadlose radioseine te stuur en te ontvang. Maak gebruik van 'n netjies benoemde blokdiagram om die FM-sendergedeelte van 'n selfoon te illustreer. (8) 13.2 Morsekode is een van die eenvoudigste metodes om te kommunikeer sonder om te praat. Morsekode kan gestuur word deur van lig, klank of selfs radiogolwe gebruik te maak. Maak gebruik van die onderstaande komponente en dui aan hoe jy 'n morsekode-seineenheid sal bou. FIGUUR 13.2: Elektroniese Komponente [10] TOTAL: 200

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE GRAAD 10 FORMULA SHEET FORMULEBLAD 1 1 1 1 = + +... RP R1 R2 Rn Rs = R1 + R2 + R3 +... Rn I V = R V R = I V = I R P = V I 2 P = I R P = 2 V R R = R (1 + t) t o o ρl R = a