1.1 Die werkwoord λύ-ν-ω: Aktief: Imperfectum en Aoristus:

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

TEORETIES. 1. Uitspraak:

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

persoon praesens imperfectum sigmatische aoristus

Die genade gawes Van God:

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

ELEMENTERE KURSUS IN NIElhGRIEKS VI

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

1 TESSALONISENSE 1:3

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Die krag / vuur van God:

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Geseënd is dié wat rein van hart is!

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

ἐγώ ik ζύ je/jij - hij/zij/het 1 e persoon 2 e persoon 3 e persoon mnl vrl onz

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

Elektriese Aandryfstelsels 324

ΠΑΡΑΡΤΗΜΑ ΤΡΙΤΟ ΤΗΣ ΕΠΙΣΗΜΗΣ ΕΦΗΜΕΡΙΔΑΣ ΤΗΣ ΔΗΜΟΚΡΑΤΙΑΣ Αρ της 26ης ΟΚΤΩΒΡΙΟΥ 2001 ΑΙΟΙΚΗΤΙΚΕΣ ΠΡΑΞΕΙΣ. ΜΕΡΟΣ Ι Κανονιστικές Διοικητικές Πράξεις

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Nieuw Grieks Grammatica Konstantinos Athanasiou

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

ANALISE VAN KOVARIANSIE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Transcript:

ELEMENTERE..KURSUS IN NIEU-GRIEKS II Β. Hendrickx VORMLEER 1. Die werkwoord: 1.1 Die werkwoord λύ-ν-ω: Aktief: Imperfectum en Aoristus: Imperf. Ind. ε-λυ-ν-α* *-λυ-ν-εε ε-λυ-ν-ε λύ-ν-αμε* λυ-ν-ατε ε-λυ-ν-αν* Aor. Ind. ε-λυ-σ-α ε-λυ-σ-εε ε-λυ-σε(ν) λύ-σ-αμε* λύ-σ-ατε* ε-λυ-σ-αν Aor. Subj. λύ-σ-ω λύ-σ-ηε λύ-σ-η λύ-σ-ωμε(ουμε )* λύ-σ-ετε λύ-σ-ουν* Aor. Imperatief λ*5-σ-ε λύ-σ-τε* (λ\5-σ-ατε). Hierdie vorme verskil van oud-grieks Let op: (i) u ken reeds die aor. subj. (uit u futurum), (ii) aor. inf. en participium val weg, (iii) in die imperf. ind. en aor. ind. word die augment slegs behou, indien die aksent daarop val, (iv) die aor. imperat. mv. λύ-σ-ατε is nie deomties nie en word veral in verhewe of gesofistikeerde taal gebruik, (v) die imperf. druk - soos in oud-grieks - die duur, die aor. die tydstip in die verlede uit. 1.2 Die werkwoord εχω: - Praesens ind. subj., part., imperat., (inf.) soos λύ-ν-ω - Imperf. ind.: είχα* - είχεε - είχε - εΰχαμε* - είχατε* - είχαν* * verskil t.o.v. oud-grieks (u sien hier die invloed'van aor.-uitgange) - Futurum: θα εχω, ens. (= θά + subj. pr.) - Daar bestaan geen ander tye, wyse of vorms van εχω nie. - In moderne Grieks is εχω 'n hulpww.. Dit word. - soos ons later sal sien - gebruik vir die.vormirig van perf., plusquamperf. en fut. exact. 1.3 Die werkwoorde op -άω: Aktief: praes., imperf^, fut. en aor.: Praes. Ind. άγαπ-δ(<ίω) άγαπ-αε άγαπ-δ άγαπ-οομε* άγαπ-δτε άγαπ-otv* Praes. Subj. άγαπ-ω άγαιι-αε άγαπ-δ άγαπ-οώμε άγαπ-δτε άγαπ-οών 13 Praes. Inf. (άγαπδν) Praes. Imper. αγάπα άγαπδτε Praes. Part. άγαπ-ωνταε*

Imperf. Ind. άγαπ-οϋσα άγαπ-οοσες άγαπ-οοσε άγαπ-οόσαμε άγαπ-ούσατε άγαπ-οόσαν Futurum: Aor. Ind. άγάπη-σ-α άγάπη-σ-ες άγάπη-σ-ε άγαπή-σ-αμε άγαπή-σ-ατε άγάπη-σ-αν (I): θά + praes. subj. = duur, en (ii): tydstip. verskillend van oud-grieks Aor. Subj. Aor. Imperat. άγαπή-σ-ω αγάπησε άγαπή-σ-η ς αγαπήστε* άγαπή-σ-η (αγαπήσατε) άγαπή-σ-ωμε (ουμε)* άγαπή-σ-ετε αγαπη-σ-ουν θά + aor. subj. = Let op: (i) dat in die praes. ind..e ekv. ook die -άω-vorm gebruik kan word, wat meer volks is, 1 pers. (ii) dat praes. ind. = praes. subj., (iii) dat die imperf. ind. totaal afwyk van die oud-griekse vorm, (iv) dat die augment slegs gebruik word indien die aksent daarop val. In feite egter word in die praktyk deur sommige intellektuele en in bepaalde landstreke van Griekeland en Ciprus die klassieke aor.- vorms (ηγάπησα) tog nog gebruik, (v) dat in meer verhewe taal die aor. imperat. mv. αγαπήσατε gebruik word, (vi) dat die praes. inf. slegs uitsonderlik gebruik word en dat vir die praes. part, dieselfde opmerkings geld as vir λύνονταε (vgl. Les I). 2. Die verbuigings: 2.1 Gemengde verbuiging (1 8 + 3 6 ): η γιαγιά (οι^ DUS: Ν. V. Gen. Akk. Enkelvoud ν γιαγ-ια γιαγ-ιας γιαγ-ια Meervoud γιαγ-ιάδεε γιαγ-ιάδων γιαγ-ιάδεε (i) Ekv. volgens εκκλησία en mv. volgens 3 verb., (ii) maar in feite kom die mv.-uitgange - na die 6 - ooreen met die van έκκλησί-ες. Let op: (i) hierdie verbuiging het geen antesedent in oud-grieks nie, (ii) die woorde wat γιαγια volg, is woorde uit die baba-taal afkomstig (bv. γιαγια self en μάνα = mamma, νταντά = voedster) of vereenvoudigde volkse vorms van woorde van die 1 e verbuiging, soos κυρά = dame (volks!) uit κυρία. Μάνα kan ook μανεε as mv. he. 2.2 Eerste verbuiging manlik: ο πολίτης (burger) en ό πατέρας (vader) N. V. G. A. Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud πολίτης - 1» * πολίτη πολίτη πολίτη* πολίτες πολίτες* πολιτών πολίτες* πατέρας* πατέρα* πατέρα* πατέρα πατέρες πατέρες πατέρων πατέρες* * verskille t.o.v. klassieke πολίτης (Ritchie, p.8) en πατήρ (Ritchie, p.58) 44

Maar: (i) in die ekv. kan ook die klassieke πολίτης-vorms nog gebruik word, (ii) πατέρας het hier in feite oorgegaan na die 1 verbuiging νεανίας (Ritchie, p.8).. e Onthou dus as reel dat baie substantiewe van die 3 -verbuiging oorgegaan het na die eerste; deurdat die akk. ekv. + ς. (= ml. subst.) of die akk. ekv. self (vr. op -a: έκκλησία) die nuwe nomin. gevorm het: bv. πατέρας (πατήρ)," μητέρα (μητήρ), θυγατέρα (θυγάτηρ), αγώνας (άγων). In feite is die verbuiging van πατέρας/πατέρες dus in oorsprong ook 'n gemengde verbuiging (1 e + 3 e ). 3. Hooftelwoorde en ohbepaalde lidwoord: 3.1 een Ν. ενας G. ένός Α. ενα(ν) μία (μια) μι-δς μία (μια) ενα ενός ενα Bostaande vorms is ook die van die onbepaalde lidwoord. 3.2 twee: δύο is onverbuigbaar. 3.3, drie en vier Ν. τρεις τρεις τρία τέσσερεις τέσσ ερεις τέσσερα G. Α. τριδν τρεες τριών τρεις τριών τρία τεσσάρων τέσσερεις τεσσάρων τέσσ ερεις τεσσάρων τέσσερα Van 5 tot 19 5 πέντε 10 δέκα ίδ- δεκαπέντε r~ V» 11 ενδεκα (εντεκα) ιε δεκαέξη 76 έφτα εξη 12 δώδεκα 17 δεκαεφτά 8 οχτώ 13 δεκατρείς 18 ' δεκαοχτώ 9 έννέα 14 δεκατέσσαρεις.19 δεκαεννέα Van 20 tot 100 20 είκοσι 50 πενήντα 80 ογδόντα 30 τριάντα 60 έξήντα 90 εννενήντα 40 σαράντα 70 εβδομήντα 100. έκατό Hoofgetalle bo 100: soos in oud-grieks, bv. 200 = διακόσιοι.; 500 = πεντακόσιοι,ες,α* * Vroulik = volgens mv. van εκκλησία Om die ander getalle te vorm, word die volgende volgorde gebruik: honderdtalle + tientalle + eenhede: bv. 31 = τριάντα ενα, 145 = έκάτον σαράντα πέντε, 999 = έννεακόσια έννενήντα εννέα As syfers word die gewone Arabiese syfers gebruik. 45

SINTAKSIS 4. Gebruik van wyses in hoofsin en onafhanklike sinne: t.1.mededelende sin: realis: Indikatief. (of Fut. I of II) ontkenning=6 v potentialis: θα + historiese tye van indikatief irrealis: θα.+ historiese tye van indik. (vgl. oud-griekse αν + hist, tye van indik.) Voorbeelde: Θέλω ζάχαρη = Ek wil suiker he (realis). Θά ήμουν στη τράπεζα, μα άρώστησα = Ek sou by die bank gewees het,'maar ek het siek geword (irrealis). 4.2 Vraende sin: soos mededelende sin. "Αρα, άραγε kan bygevoeg word. Voorbeelde: θα ήθελες (άραγε) μύα μπύρα; = Souj.y (dalk) 'n bier wil he? (potentialis) Είσαο πι,στάς; = Is jy trou? (realis) 4.3 Bevel en verbod: (i) bevel : imperat., (ii) opwekking: as of νά + subj. aor. (μη), (iii) verbod: μή + imperat. Voorbeelde: Τρωτέ κα\, μη μυλατε = eet en praat nie! "As άγαπήσωμε τους άλλους = laat ons die ander (mense) bemin. PRAKTIES 5. Leesoefeninge: onthou: hardop lees bly u belangrikste oefening. Die teks uit die Oudheid wat die digste by moderne Grieks is, is.die Nuwe Testament. Sy taal is vir die opgevoede Griek nog maklik verstaanbaar. Die uitspraak van Grieks in Christus se tyd was ongeveer soos vandag: lees dus u N.T. hardop met u nuwe uitspraak. Dis ook wetenskaplik korrekter as u vroeere uitspraak. (Vgl. i.v.m. die uitspraak 2 resente artikels in Hermeneus 48 (1976), pp.125-9 en 173-191.) 6. Oefeninge: 6.1 Verbuig saam met die^bep. en daarna met die onbep. lidw.: Μάχη γοαγι,ά, όμορφη (mooi) κυρά, χοντρή (dik) νταντά, νέα μάνα, ωραόα (mooi) γυναίκα, καλί μητέρα, στρατοώτης, ναύτης, φύλακας, κλέφτης (dief). 6.2 Vorm self die nom. ekv. (1 e verb.) van: άνήρ, άσπύς, Βασι,λεύς, γίγας, γυνή, ελεφας, 'Ελλάς, έλπίς, ήγεμών, θυγάτηρ, κήρυξ, θεράπων, μητήρ, νύξ, πατήρ, πατρίς, ρήτωρ (sonder '), σάλπογξ, φύλαξ, χεομών. Hierdie woorde het dieselfde betekenis as in Ritchie se vocabularium. 6.3 Onthou ook die volgende woorde van die eerste verbuiging: φύση (natuur), κάλτσα (kous), Βούρτσα (borsel, besem), κλωστή (draad), φοόστα (rok), δόαοτα (dieet), ράχη (rug), γάτα (kat), κατσίκα (bok), χόττα (hoender), μΰγα (vlieg), σκέψη (gedagte), άνουξη (lente), αέρας (wind), συγκομοδή (oes), κούραση (moeite), καθρέφτης (spieel), σύρτης (skuifslot), κλητήρας (bode), γοορτή (fees), κίνηση (beweging), παρέα 16

(geselskap), ταινία (film), εντύπωση (indruk), φασαρία (las), πίνακας (skildery), θερμαστής (stoker), γείτονας (buurman), έξοχή (platteland). Die volgende woorde behou hul antieke betekenis (of een van hul ou betekenisse): φωνή, μυρωδιά (aksent!), υγεία (ook γειά), συνταγή, μέλισσα, αλλαγή, έποχή, συνήθεια, μνήμη :, συγγνώμη, χαρά, χωριάτης, ησυχία, τράπεζα (bank), άδεια (toelating, verlof), τέχνη, άξια, επαρχία, έπιστροφή, τύχη, μαθητής, έπιβάτης, νικητής, πολεμιστής, καθηγητής (professor). 6.4 Vervoeg in ind. praes. imperf. en aor. en wissel telkens van persoon: όρμά-ω, τιμά-ω, διψά-ω, πεινά-ω (aor. πείνασα), ρωτά-ω, νικά-ω, ζητά-ω. Betekenis soos in oud-grieks. Cee van bostaande werkwoorde ook: praes. imperat.; fut. I; subj. pr. en aor. 2 e pers. ekv. en 3 e pers. mv. 6.5 Vertaal in nieu-grieks: Ritchie, p. 7, Β en p. 9, B, maar let op: assembly = συνεδρίαση (έκκλησία = kerk!), γ&ρ word nie meer gebruik nie, (vervang dit deur γιατί = omdat), οΰ μόνον» όχι μόνον,.οδν y λοιπόν, άπό + ^en. > άπό + akk., πρό + gen. > πριν από (+ akk.; tyd) of μπροστά στόν (στήν, στό) (+ akk.; plek) Soos in oud-grieks, onderskei die bepaalde lidwoord die Onderwerp van die Gesegde (Ritchie, p.9). 6.6 Lees en vertaal onmiddellik: (i) 'Η δουλειά μου είναι ευχάριστη. Και συ, δέν έχεις δουλειά; "Οχι (nee), δέν δουλεύω άλλά ο πατέρας μου, ό ρήτορας, έχει καλές και πλούσιες δουλιές. (ii) 'Εγω άγαπω τη θάλασσα. 'Η αδερφή μου, η κυρία Μαρία, άραγε άγαπα τις βόλτες και θα θέλει βόλτα με (met akk.) βάρκα στη θάλασσα τη νύκτα (of νύχτα); Δέν πιστεύω, γιατί ή Μαρία δέν θέλει φασαρία οΰτε άλλαγη στη ζωη. Είναι δύσκολη γυναίκα μέ κακήν υγεία. (iii) Οι χωριάτες στην έξοχη δεν θέλουν κούραση, μα ή θυγατέσα του γείτονα της γιαγιας μου μία νέα νταντα άπο την έπαρχία, προτίμα κίνηση.. - (iv) Είναι άνοιξη* εχει άέρα άλλά και ζέστη, βλέποομε τότε στις έπαρχίες κατσίκες κόττες και μέλισσες. "Ομορφη ή φύση! Με χαρα λέγω στις φίλες μου: "καλη μέρα! Θέλετε παρέα;" - "Οχι, απάντησαν. 6.7 Probeer self iets skryf en/of se oor die volgende onderwerpe: natuur, see, buurman,. moeder en indrukke. 6.8 En ten slotte: om rustig (?) te slaap, tel - in u bed - van 1 tot 1000 in Grieks! 7. Konversasie: Πώς είστε; είμαι (είμαστε) καλά, και 'σεες; = Hoe gaan dit? Dit gaan goed met my (ons), en met U? Τί κάνετε; πολύ καλά, ευχαριστώ = Hoe gaan dit? Baie goed, dankie; 47

ΠΕς είναι, ή κυρία = τί κάνει, ή κυρία.= Hoe gaan dit met mevrou? Τί νέα; Καλο^ καιρός σήμερα. Ναό, κάνει, καλοκαίρι,! = Watter nuus? mooi weer vandag. Ja, dis somer! Πόσο κάνει, μία κόττα, κυροε; = Hoeveel kos 'n (een) hoender, meneer? Πόσο κάνει, μία εφημερίδα; Δέκα σέντ. = Hoeveel kos 'n koerant? Tien sent. Udoo κάνει, μία φοΰστα; 'ΐφτα ράντ, κυρία. 'Ακριβή! = Hoeveel kos een (! n) rok? Sewe rand, mevrou. (Dis) duur! *H ζάχαρη κοστίζει, σαράντα πέντε σέντ = Die suiker kos 45 sent. Ποϋ είναι, ή τράπεζα; bank is in die stad. "Η τράπεζα είναι, στη πόλη = Waar is die bank? Die Dus: κάνω = ek doen, ek maak. Τί κάνε us; kan dus beteken: wat maak jy of hoe gaan dit? ποώ = waar? Ναί = ja Hffis = hoe? - Dis nie moeilik om in S. Afrika te oefen nie. u kan dit maar gerus by die kafee probeer! B. Hendrickx is Professor in Klassieke aan die Randse Afrikaanse Universiteit 48