GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

CAMI Wiskunde: Graad 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

Hoofstuk 15 Ossillasies

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcript:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.

Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees. Toon ALLE berekeninge en rond korrek af tot TWEE desimale plekke. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel voorsien. Skryf netjies en leesbaar.

Elektriese Tegnologie 3 DBE/2014 RAAG 1: BEROEPSEILIGHEID 1.1 Noem EEN onveilige handeling in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel wat tot elektriese skok by 'n leerder kan lei. (1) 1.2 Noem EEN onveilige toestand in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel. (1) 1.3 Noem EEN prosedure wat gevolg moet word in geval van 'n mediese noodgeval in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel. (1) 1.4 Beskryf hoe 'n persoon se menseregte geskend mag word indien 'n elektriesetegnologie-werkswinkel geen toegang vir 'n rystoel het nie. (2) 1.5 Beskryf waarom dit oneties is om dwelmmiddels in 'n elektriesetegnologiewerkswinkel te gebruik. (2) 1.6 erduidelik waarom die uitvoer van 'n risiko-analise die huishouding in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel sal verbeter. (3) [10] RAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING 2.1 Noem die funksie van 'n kilowatt-uur-meter. (2) 2.2 Noem TWEE voordele van 'n driefaseverdeelstelsel bo 'n enkelfaseverdeelstelsel. (2) 2.3 Teken 'n fasordiagram wat die stroom in 'n driefase sterverbinde toevoer voorstel. (3) 2.4 Die tweewattmetermetode word in 'n driefasetoevoerstelsel gebruik om die drywing wat aan 'n las gelewer word, te meet. Die waardes wat op die instrumente aangedui word, is 4 kw en 17,5 kw onderskeidelik. Die toevoerlynspanning is 380 en die arbeidsfaktor is 0,8. Gegee: W 1 W 2 4 kw 17,5 kw Toevoer 380 Cos θ 0,8 Bereken die: 2.4.1 Toevoerdrywing (3) 2.4.2 Lynstroom (3)

Elektriese Tegnologie 4 DBE/2014 2.5 'n 11 kw gebalanseerde las is in ster verbind en trek 'n stroom van 25 A. Aanvaar dat die skyndrywing van die las 20 ka is. Bereken die: 2.5.1 Lynspanning (3) 2.5.2 Fasespanning (3) 2.6 Stel EEN metode voor waarvolgens die drywingsfaktor van 'n weerstandsinduktiewe las verbeter kan word. (1) [20] RAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS 3.1 Noem die werksbeginsel van 'n transformator. (1) 3.2 Noem DRIE faktore wat oormatige verhitting in 'n transformator kan veroorsaak. (3) 3.3 Noem die interne beskermingstoestel wat 'n transformator sal beskerm indien die olie in die transformator oorverhit. (1) 3.4 Noem die doel van 'n asemhaler in 'n transformator. (2) 3.5 Noem die oorsake van die volgende verliese in 'n transformator: 3.5.1 Koperverliese (2) 3.5.2 Ysterverliese (2) 3.6 'n 200 ka-driefasetransformator voorsien krag aan spreiligte in 'n sokkerstadion. Die transformator is in ster-delta verbind. Die insetlynspanning is 11 k en die uitsetlynspanning is 380 teen 'n nalopende drywingsfaktor van 0,85. Gegee: S 200 ka L 380 Cos θ 0,85 nalopend Bereken die: 3.6.1 Sekondêre fasespanning (3) 3.6.2 Drywing gelewer aan die sokkerstadion teen vollas (3) 3.6.3 Toevoerstroom na die transformator teen vollas (3) [20]

Elektriese Tegnologie 5 DBE/2014 RAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS 4.1 Noem DRIE dele van 'n driefase-kourotor-induksiemotor. (3) 4.2 Noem EEN nadeel van 'n direk-aanlynaansitter wanneer dit as 'n motoraansitter gebruik word. (1) 4.3 Die spoed van die roterende magneetveld van 'n induksiemotor hang van TWEE faktore af. Noem hierdie TWEE faktore. (2) 4.4 Noem DRIE meganiese inspeksies wat op 'n motor uitgevoer moet word na installasie en voor bekragting. (3) 4.5 Beskryf die funksie van 'n driefasemotoraansitter. (2) 4.6 erwys na die kringdiagram in FIGUUR 4.1. L 1 1 2 N/C T N/O T 3 4 N/C N/C Y C M C T C Y C Δ 5 FIGUUR 4.1: BEHEERKRING AN 'N STER-DELTA-AANSITTER 4.6.1 Skryf die syfers 1 5 in jou ANTWOORDEBOEK neer en dan die korrekte byskrifte vir die diagram langs die ooreenstemmende syfers. (5) 4.6.2 Beskryf die funksie van die kontaktor wat 1 genommer is. (3) 4.6.3 Beskryf hoe 'n ster-delta-aansitter die aansitstroom van 'n motor by die aansit verminder. (4) 4.6.4 erduidelik die aansitvolgorde van die aansitter. (10) 4.7 Beskryf die werkbeginsel van 'n driefase-kourotor-induksiemotor. (7) [40]

Elektriese Tegnologie 6 DBE/2014 RAAG 5: RLC 5.1 Definieer die begrip impedansie. (3) 5.2 'n Gloeilamp word in serie met 'n induktor aan 'n wisselstroomtoevoer verbind. erduidelik wat met die helderheid van die lamp sal gebeur indien die frekwensie van die toevoer verhoog word. (3) 5.3 Definieer die begrip Q-faktor met verwysing na 'n serie-rlc-kring. (2) 5.4 Teken die kenkromme van stroom teenoor frekwensie in 'n serie-rlc-kring. (3) 5.5 erwys na die kringdiagram in FIGUUR 5.1. I R 3 A I L 4 A I C 5 A I T 240 /50 Hz FIGUUR 5.1: PARALLELLE RLC-KRING 5.5.1 Bereken die totale stroomvloei van die kring. (3) 5.5.2 Teken die fasordiagram wat die kring voorstel. (6) [20]

Elektriese Tegnologie 7 DBE/2014 RAAG 6: LOGIKA 6.1 'n PLB is 'n vastestaat-toestel wat gebruik word om masjiene in nywerhede te outomatiseer. 6.1.1 Skryf die afkorting PLB uit in woorde. (1) 6.1.2 Teken 'n blokdiagram om 'n tipiese PLB-stelsel te illustreer. (4) 6.1.3 Noem 'n beheerstelsel wat deur die gebruik van PLB's verbeter is. (1) 6.1.4 Noem DRIE voordele van PLB-logikabeheer bo ander elektriese beheerstelsels. (3) 6.1.5 Noem EEN komponent wat deur 'n PLB gebruik word om toevoerstelsels aan of af te skakel. (1) 6.1.6 Noem DRIE tipes programmeerbare tale/metodes wat gebruik word om instruksies vir die werking van 'n PLB te gee. (3) 6.2 erwys na die kring in FIGUUR 6.1. A B C D Uitset X FIGUUR 6.1: KRINGDIAGRAM 6.2.1 Skryf die ekwivalente Boole-vergelyking vir die kring in FIGUUR 6.1 neer. (5) 6.2.2 Ontwerp 'n ekwivalente leerdiagram vir die kring in FIGUUR 6.1. (5)

Elektriese Tegnologie 8 DBE/2014 6.3 erwys na die kring in FIGUUR 6.2. A B C & D & & E F & X G FIGUUR 6.2: LOGIKAKRING Skryf die Boole-vergelykings by die volgende punte neer: 6.3.1 D (1) 6.3.2 E (1) 6.3.3 F (1) 6.3.4 G (1) 6.3.5 Uitset X (2) 6.4 Gebruik die Karnaugh-kaart-metode om uitset X in FIGUUR 6.2 te vereenvoudig. (8) 6.5 Gee EEN voorbeeld waar 'n tydreëlaarfunksie gebruik kan word wanneer 'n stel instruksies vir 'n PLB ontwerp word. (3) [40]

Elektriese Tegnologie 9 DBE/2014 RAAG 7: ERSTERKERS 7.1 Noem TWEE eienskappe van 'n ideale operasionele versterker ('op amp'). (2) 7.2 Beskryf die funksie van die dubbelpolige GS-kragbron.('split PSU'). (4) 7.3 Beskryf die begrip negatiewe terugkoppeling. (3) 7.4 Noem TWEE voordele van die gebruik van negatiewe terugkoppeling in 'n operasioneleversterker-kring. (2) 7.5 Beskryf die begrip bandwydte met betrekking tot versterkers. (2) 7.6 Teken en benoem die kringsimbool van 'n operasionele versterker. (6) 7.7 erwys na FIGUUR 7.1 om die vrae wat volg te beantwoord. FIGUUR 7.1: OPERASIONELE ERSTERKER 7.7.1 Benoem die operasionele versterker. (1) 7.7.2 Teken die uitsetgolfvorm. (1) 7.7.3 Dui aan wat met die spanningswins van die versterkte golfvorm sal gebeur indien die waarde van die terugvoerweerstand vermeerder sou word. (3) 7.7.4 erduidelik waarom die wins van die versterker verander indien die waarde van die terugvoerweerstand verander word. (3)

Elektriese Tegnologie 10 DBE/2014 7.8 erwys na FIGUUR 7.2 om die vrae wat volg te beantwoord. Bereken: FIGUUR 7.2: OPERASIONELEERSTERKER-KRING 7.8.1 Die spanningswins indien die terugvoerweerstand 10 kω is en die insetweerstand 'n waarde van 5 kω het (3) 7.8.2 Die uitsetspanning indien 'n insetsein van 1 op die operasionele versterker toegepas word (3) 7.9 erwys na FIGUUR 7.3 om die vrae wat volg te beantwoord. FIGUUR 7.3: OPERASIONELEERSTERKER-KRING 7.9.1 Identifiseer die operasioneleversterker-kring in FIGUUR 7.3. (1) 7.9.2 Beskryf EEN praktiese toepassing van hierdie tipe operasioneleversterker-kring. (3)

Elektriese Tegnologie 11 DBE/2014 7.9.3 Indien die waardes van die insetweerstande en die terugvoerweestand dieselfde is, bereken die uitsetspanning van die operasionele versterker indien die insetspanning soos volg is: 1 2 2-1 3 3 (3) 7.10 Die kringdiagram in FIGUUR 7.4 is 'n operasionele versterker wat aan 'n bistabiele multivibrator gekoppel is. FIGUUR 7.4: BISTABIELE MULTIIBRATOR 7.10.1 Noem die funksies van R1 en R2 onderskeidelik. (3) 7.10.2 Noem die doel van die insetkapasitors, C1 en C2. (4) 7.10.3 erduidelik watter tipe uitset word deur 'n bistabiele multivibrator geproduseer. (3) [50] TOTAAL: 200

Elektriese Tegnologie 1 DBE/2014 FORMULEBLAD DRIEFASE-WS-OPWEKKING STER 3 L F I L I F RLC-KRINGE X L X c 2πfL 1 2πfc DELTA 3 SERIE I I I I I L I F T R C L L F 2 Z R + X L - ( ) 2 L I X L C I X C S 3 L I L T I Z Q 3 IL Sin θ T R P T Cosθ IT S Z R Cosθ Z TWEEWATTMETERMETODE P P1 + P Cosθ 2 2 L ( ) 2 DRIEFASETRANSFORMATORS STER I R T PARALLEL T R R IR R L 3 F C L L I F DELTA I L 3 I F L F P 3 L IL Cos θ 3 L I L Q 3 I Sin θ C I C XC L I S L X L P Cosθ S F( p) N N F( s) + X L 2 L L I ( ) 2 T IR + IL - IC p s I I F( s) F ( ) p I Cosθ I R T C - C

Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014 DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS STER L 3 F I L I F DELTA I 3 L I F L F ERSTERKERS Wins A Wins A out in out 1+ in R R R R f in f in DRYWING 1 f P 3 L IL Cos θ r 2π LC S 3 L I L 1 f Q 3 L IL Sin θ 2π 6RC Pin - verliese Rendement ( η) P SPOED 60 f n s p n s - n Glip n s r in