MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

MEMORANDUM VRAESTEL 2

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

CAMI Wiskunde: Graad 10

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 8

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Die genade gawes Van God:

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1

BOEKWERK ('n uittreksel uit Gr 12 Wiskunde 2 in 1)

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

Elektriese Aandryfstelsels 324

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Afstandswaarneming LWR314

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J Brett, A Gelling, K Marimuthu, S McIntyre, C Vlok

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

HERSIENING VAN ALGEBRAÏESE BEGRIPPE Getallestelsels Basiese eienskappe van reële getalle Eienskappe van eksponente...

Transcript:

MEETKUNDE VAN 2D VORMS HERSIENING: DRIEHOEKE Algemeen: Die som van die binnehoeke van enige driehoek is gelyk aan 180. A + B + C = 180 Gelyksydige driehoek Al die sye van n gelyksydige driehoek is ewe lank. Al die hoeke van n gelyksydige driehoek is ewe groot (elkeen = 60 ). Gelykbenige driehoek Twee sye van n gelykbenige driehoek is ewe lank. Twee hoeke van n gelykbenige driehoek (die hoeke oorkant die gelyke sye) is ewe groot. Reghoekige driehoek Een hoek in n reghoekige driehoek = 90. Die sy oorkant die 90 -hoek word die skuinssy genoem. In enige driehoek is die langste sy altyd oorkant die grootste hoek. In n reghoekige driehoek is die skuinssy dus die langste sy. Pythagoras se Stelling (kyk Eenheid 4.3): [sy 1 ] 2 + [sy 2 ] 2 = [skuinssy] 2 a 2 + b 2 = c 2 HERSIENING: VIERHOEKE Algemeen: Enige vierhoek kan in twee driehoeke verdeel word. Ons weet die som van die binnehoeke van n driehoek = 180. In n vierhoek is die som van die binnehoeke dus 180 2 = 360. Parallelogram Die teenoorstaande sye van n parallelogram is ewe lank. Die teenoorstaande hoeke van n parallelogram is ewe groot Die teenoorstaande sye van n parallelogram is ewewydig (parallel). (Twee lyne is ewewydig as hulle altyd ewe ver van mekaar af is.) Die hoeklyne halveer mekaar.

Spesiale parallelogramme Reghoeke, ruite en vierkante is spesiale parallelogramme. Hulle het al bogenoemde eienskappe asook die volgende spesiale eienskappe. Reghoek Al die hoeke van n reghoek is ewe groot (elkeen = 90 ). Ruit (rombus) Al die sye van n ruit is ewe lank. Vierkant Al die sye van n vierkant is ewe lank. Al die hoeke van n vierkant is ewe groot (elkeen = 90 ). Ander vierhoeke Trapesium Een paar teenoorstaande sye (met ander woorde twee sye) is ewewydig. Vlieër Twee pare aangrensende sye is gelyk. Een paar teenoorstaande hoeke is gelyk. Gelykvormige figure As twee figure gelykvormig is, het hulle dieselfde grootte hoeke, maar die een is n vergroting van die ander. Soos die volgende drie pare figure: Omdat die een figuur n vergroting van die ander is, is hulle sye altyd in verhouding.

Voorbeeld 1 Kyk na die volgende figure en bespreek hulle gelykvormigheid. Oplossing: Driehoeke ABC en DEF is sigbaar gelykvormig. As jy na hulle sye kyk, kry jy die volgende: AB 12 1 BC 7 1 AC 14 1 ; en DE 24 2 EF 14 2 DF 28 2 Gevolglik kan ons aflei dat ABC die helfde so groot is as DEF. Die skaalfaktor = ABC is gevolglik gelykvormig aan DEF en in Wiskunde skryf ons ABC III DEF. Kongruente figure As twee figure kongruent is, is hulle dieselfde in elke opsig. Hulle het gelyke hoeke en gelyke sye. 1 2. As twee figure kongruent is, sal ons dit as volg skryf ABC DEF.

Prismas n Prisma is n 3D figuur wat plat kante het en n konstante deursnit. n Deursnit is die figuur wat jy kry as jy deur n voorwerp sny (soos n brood of n pakkie reghoekige of vierkantige koekies). MEETKUNDE VAN 3-D VOORWERPE Die nette van prismas: Aangesien prismas plat kante het, bestaan die net van n prisma uit twee kongruente figure (wat funksioneer as die deksels ) en reghoeke of soms vierkante. Driehoekige prisma n Driehoekige prisma is n 3D figuur met twee driehoeke as sy basis. Dit kan enige soort driehoek wees; reghoekig; gelykbenig; ongelyksydig of gelyksydig. Die net van n driehoekige prisma. Die net van n driehoekige prisma bestaan uit twee driehoeke en drie reghoeke. Reghoekige prismas n Reghoekige prisma is n 3D figuur met twee reghoeke as sy basis. Die net van n reghoekige prisma. Omdat die sye van n reghoekige prisma ook reghoekig is (of vierkantig), bestaan die net uit ses reghoeke. Enige van die sye kan dien as die basis van n reghoekige prisma. Ander prismas en hulle nette: Pentagonale prisma (Vyfhoekige prisma) Die net van n pentagonale prisma. Heksagonale prisma (Seshoekige prisma) Die net van n heksagonale prisma.

n Baie spesiale prismas: Kubus/ sesvlak/ heksaëder n Kubus het twee vierkante as sy basis, maar al die ander kante is ook vierkante. Die net van n kubus. Die net van n kubus bestaan uit ses kongruente vierkante en kan gevolglik op elf maniere gerangskik word! Piramides n Piramide is n 3D figuur waarvan die basis n veelhoek (poligoon) is. Die sye is driehoeke wat op die toppunt ontmoet. Driehoekige piramide/ viervlak/ tetraëder. Die net van n driehoekige piramide. Vierkantige piramide (soos die piramides in Egipte) Die net van n vierkantige piramide. Pentagonale piramide Die net van n pentagonale piramide. Reëlmatige veelvlakke n Reëlmatige veelvlak is n 3D figuur waarvan elke vlak n kongruente reëlmatige veelhoek is en dieselfde aantal veelhoeke by elke hoekpunt ontmoet. Die algemene reël is: h r + v = 2, waar h = aantal hoekpunte; r = aantal rande; v = aantal vlakke Tetraëder/ viervlak/ driehoekige piramide

3 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 4 Hoekpunte 6 Rande 4 Vlakke 4 6 + 4 = 2 Heksaëder/ sesvlak/ kubus 3 vierkante ontmoet by elke hoekpunt 8 Hoekpunte 12 Rande 6 Vlakke 8 12 + 6 = 2 Oktaëder/ agtvlak 4 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 6 Hoekpunte 12 Rande 8 Vlakke 6 12 + 8 = 2 Die verskeidenheid nette van n tetraëder word hierbo gewys. Sommige van die verskeidenheid nette van n heksaëder word hierbo gewys. Net van n oktaëder. Dodekaëder/ twaalfvlak 3 pentagone ontmoet by elke hoekpunt 20 Hoekpunte 30 Rande 12 Vlakke 20 30 + 12 = 2 Ikosaëder/ twintigvlak 5 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 12 Hoekpunte 30 Rande 20 Vlakke 12 30 + 20 = 2 Net van n dodekaëder. Net van n ikosaëder.

MEETKUNDE VAN REGUIT LYNE Skerphoek Tussen 0 en 90. Regte hoek 90 Stomphoek Tussen 90 en 180. Gestrekte hoek/ Reguitlyn/ Supplementêre e 180 (reguit lyn) Inspringende hoek Tussen 180 en 360.

Omwenteling 360 Komplementêre hoeke Gee saam 90. 1 + 2 = 90 Supplementêre hoeke Gee saam 180. 1 + 2 = 180 Regoorstaande hoeke 1 = 2 3 = 4 Loodregte lyne AB CD Parallelle lyne AB CD

Verwisselende hoeke B 1 = E 2 (verwisselende e ; AC DF) Ooreenkomstige hoeke B 2 = E 2 (ooreenkomstige e ; AC DF) Ko-binnehoeke x + y = 180 (ko-binne e ; AB DC) Binnehoeke van n driehoek = 180 x + y + z = 180 Hoeke van n gelykbenige driehoek B = C

Hoeke van n gelyksydige driehoek A = B = C = 60 Buitehoek van n driehoek = die som van die teenoorstaande binnehoeke z = x + y (buite van ) Reghoekige driehoek Het een hoek = 90. Skerphoekige driehoek Al die hoeke is skerphoeke. Stomphoekige driehoek Een hoek is n stomphoek.

Ongelyksydige driehoek Al die sye het verskillende lengtes. Vierhoek Die som van die binnehoeke van n vierhoek is 360. Trapesium 1. Slegs een paar teenoorstaande sye is parallel. Parallellogram 1. Beide teenoorstaande sye is parallel. 2. Beide teenoorstaande sye is gelyk. 3. Beide pare teenoorstaande hoeke is gelyk. Ruit / Rombus 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Alle sye is gelyk.

Reghoek 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Al die hoeke is 90. Vierkant 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Al die hoeke is 90. 3. Alle sye is gelyk. Voorbeelde 1. Beskou die volgende figuur en bepaal (met redes) die grootte van a en b. Oplossing a = 40 (regoorstaande e ) b = 180 40 (aangrensende supplementêre e ) = 140 2. Bereken (met redes) die grootte van a en b. Oplossing METODE 1 METODE 2 a = 30 (regoorstaande e ) a = 30 (regoorstaande e ) b = 30 (ooreenkomstige e ; AB FD) b = 30 (verwisselende e ; AB FD)

3. Bereken die onbekendes in elk van die volgende: Oplossings: 3.1 3.1 x + 130 = 180 (ABC n reguit lyn) x = 180 130 = 50 3.2 3.2 x + 100 + 125 = 360 (omwenteling = 360 ) x = 360 100 125 = 135 3.3 3.3 x + 2x + 105 = 180 (ABC n reguit lyn) 3x = 180 105 3x = 75 x = 25 3.4 3.4 x = 75 (regoorstaande e ) y + 75 = 180 (gestrekte ) y = 180 75 = 105

3.5 3.5 x + 115 = 180 (ko-binne e ; AC DG) x = 180 115 = 65 y = 41 (verwiss. e ; AC DG) 3.6 3.6 x = 45 (verwiss. e ; AE BD) z = 55 (ooreenkomstige e ;AE BD) y + 55 + 45 = 180 (ABC n reguit lyn) y = 180 55 45 y = 80 ONTHOU! Skryf dadelik die hoek wat jy gekry het op jou skets neer, sodat jy dit weer kan gebruik. Skryf met n potlood. Skryf altyd n rede by jou antwoord.

TRANSFORMASIE MEETKUNDE 1. TRANSLASIES: n Translasie/ gly is wanneer n punt(e) op die Cartesiese vlak geskuif word. 1.1 Translasie van A na A deur 3 eenhede na links te beweeg. 1.2 Translasie van B na B deur 2 eenhede links en 3 eenhede af te beweeg. 1.3 Skuif R(2;4) volgens die volgende translasiereël na R : (x; y) (x 2; y 3) R = (2 2; 4 3) = (0; 1) 2. REFLEKSIES: n Refleksie is n spieëlbeeld van n punt om n simmetrie-as. 2.1 Dui die refleksie van A om die x-as aan. Noem dit B. 2.2 Teken die refleksie van die reghoek A om die y-as. Noem dit B. 3. VERGROTING: Beskou die volgende figuur met sylengtes 1 cm. 3.1 Bereken die oppervlakte van die figuur. 3.2 Vergroot die sye van die vierkant in die verhouding 1:2.

3.3 Bereken die nuwe figuur se oppervlakte. 3.4 Wat is die verhouding tussen die oppervlakte van die eerste figuur en dié van die tweede? Oplossing 3.1 Oppervlakte = 1 cm 2 3.2 Vergroting: nuwe sylengtes is 2 cm 3.3 Oppervlakte = 4 cm 2 3.4 1:4 4. VERKLEINING: Beskou die driehoek hierbo met sylengtes 8 cm en 10 cm. 4.1 Bereken die oppervlakte van die figuur. 4.2 Verklein die sye van die driehoek in die verhouding 2:1. 4.3 Bereken die nuwe driehoek se oppervlakte. 4.4 Wat is die verhouding tussen die oppervlakte van die eerste driehoek en dié van die tweede? Oplossing 4.1 Oppervlak = 1 (10)(8) 2 cm2 = 40 cm 2 4.2 Verkleining: 4.3 Oppervlak = 1 2 (5)(4) cm2 = 10 cm 2 4.4 4:1

KONSTRUKSIE EN METING ONTHOU! Gebruik n liniaal en skerp potlood. Werk uiters akkuraat. Hoogtelyn / loodlyn van n driehoek CD is n hoogtelyn van ΔABC. CD AB. Swaartelyn / mediaan CD is die swaartelyn van ΔABC. AD = DB. Konstruksie Metode Oplossing 1. Lynsegment Trek n lynsegment van 40 mm. 2. Hoeke Konstrueer n hoek van 50. (a) Trek n lang lyn. (b) Merk A. (c) Meet 40 mm af op liniaal met passer. (d) Sit passerpunt op A en kap af by B. (a) Trek lyn AB. (b) Sit middelpunt van gradeboog by A. (c) Merk C af by 50. (d) Verbind AC. 3. Halvering van n hoek Halveer CAB. (a) (b) (c) Sit passerpunt by A en maak n bogie om AC en AB te sny. Sit passerpunt onderskeidelik by snypunte AC en AB en maak nog 2 kruisboë wat mekaar kruis om punt X te vorm. Verbind punt A met X.

4. Middelloodlyn Trek n middelloodlyn op AB. (a) (b) (c) Plaas passer op punt A en maak kruisboog wat lyn AB sny, met die snypunt nader aan punt B as aan punt A. Sonder om die passer te verstel, plaas die passer op punt B en maak n kruisboog wat lyn AB sny. Verbind die 2 punte waar die boë mekaar kruis. 5. Loodlyn vanaf n punt op n lyn Trek AB. Plaas punt C enige posisie op lyn AB. Trek XC AB. (a) (b) (c) (d) 6. Loodlyn vanaf n punt buite n lyn Konstrueer XC AB. (a) (b) (c) Sit passerpunt op C en maak bogies op AB aan weerskante van C. Sit passerpunt op die eerste snypunt van die lyn AB en maak n boog aan die bokant van die lyn AB. Sonder om die passer te verstel, plaas die passer op die ander snypunt op die lyn AB en maak nog n boog aan die bokant van lyn AB sodat die twee boë in X sny. Verbind X met C. Sit passerpunt op X en maak n bogie om AB te sny in twee punte. Maak n kruisboog vanaf albei snypunte aan die ander kant van AB as X en noem dit C. Verbind X met die kruisboog, C. 7. Konstrueer 60 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABC = 60 Dui die hoek aan op die skets. 8. Konstrueer 30 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABD = 30 Dui die hoek aan op die skets. (a) Trek lyn AB. (b) Meet AB met passer. (c) Sonder om passer te verstel, plaas passerpunt op A en maak boog aan bokant van AB. (d) Plaas passerpunt op B en maak kruisboog in C. (e) Verbind B en C. (a) (b) Kontrueer ABC = 60. Halveer ABC sodat ABD = 30.

9. Konstrueer 45 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABC = 45 Dui die hoek aan op die skets. (a) Trek AB = 50mm. (b) Trek loodlyn op A. (c) Kap 50mm op loodlyn vanaf A af en noem die snypunt C. (d) Verbind B en C. 10. ΔABC met 3 sylengtes gegee: AB 40 mm; AC 50 mm; BC 60 mm. (a) Trek AB = 40 mm. (b) Met passerpunt by B, maak n boog van 60 mm. (c) Met passerpunt by A, maak n boog van 50 mm. Waar hulle sny, is punt C. Verbind A met C en B met C. 11. ΔABC met n sy en twee hoeke gegee AB 40 mm; A = 40 ; B = 50. (a) Trek AB = 40 mm. (b) Meet n 40 -hoek by A af met gradeboog. (c) Meet n 50 -hoek by B af met gradeboog. (d) Waar lyne gekonstrueer in (b) en (c) sny, is C. Verbind A met C en B met C. 12. ΔABC met twee sye en n hoek gegee AB 40 mm; AC 65 mm; A = 100. (a) Trek AB = 40mm. (b) Meet n 100 -hoek by A met n gradeboog af. (c) Vanaf A, kap C af op lyn gekonstrueer in (b) met AC = 65 mm. (d) Verbind C en B. 13. ΔABC met n 90 hoek, n sy en die skuinssy gegee AB 30 mm; B = 90 ; AC 50 mm. (a) Trek AB = 30 mm. (b) Gebruik n passer om n stippelloodlyn by B te trek. Trek loodlyn onbepaald hoog. (c) Vanaf A, kap C af op loodlyn met AC = 50mm. (d) Verbind B en C.