NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Die genade gawes Van God:

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

Hoofstuk 15 Ossillasies

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Transcript:

1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. Begin ELKE vraag se antwoord op n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde presies volgens die nommeringsisteem wat in die vraestel gebruik word. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. Maak ALLE tekeninge met n potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer daarvoor gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. Moet NIE grafiekpapier gebruik nie. Jy moet n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike antwoorde word verskaf vir elke vraag. Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die letter van jou keuse langs die toepaslike vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.7) neer te skryf in jou ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld 1.1.8 C. 1.1.1 Hoeveel chromosome word aangetoon in die onderstaande diagram? A 8 B 4 C 2 D 16 1.1.2 Watter van die volgende word gebruik wanneer daar vir stysel getoets word? A Benedict se oplossing B Millon se reagens C Eter D Jodiumoplossing

4 1.1.3 Watter van die volgende epiteelweefsels bevat bekerselle? 1. Kolomepiteelweefsel 2. Plaveiselepiteelweefsel 3. Kubusepiteelweefsel 4. Gesilieerde epiteelweefsel A 1, 2 en 4 B 2, 3 en 4 C 1 en 4 D 2 en 3 1.1.4 Die siekte wat veroorsaak word deur abnormale selverdeling in die liggaam. A Kanker B Skeurbuik C Ragitis D Goiter 1.1.5 Watter van die volgende is NIE n korrekte eienskap van ensieme nie? A Hulle is biologiese katalisators B Hulle word opgebruik tydens n reaksie C Hulle word nie opgebruik tydens n reaksie nie D Hulle kan denatureer 1.1.6 Dit heg spiere aan been. A Kraakbeen B Ligamente C Spiere D Tendons

5 1.1.7 Die siekte wat pyn en swelling in die gewrigte veroorsaak. A Artritis B Ragitis C Osteoporose D Aterosklerose 7 X 2 (14) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elkeen van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte term langs die toepaslike vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) neer. 1.2.1 Die membraan wat die vakuool omring. 1.2.2 Die twee selle wat die oop en toemaak van die huidmondjies in n blaar beheer. 1.2.3 Die tipe xileemselle waarvan die punte oorvleuel. 1.2.4 Die klein stukkie glas waarop monsters gemonteer word vir studie met n ligmikroskoop. 1.2.5 Die selle wat die funksies van die sifvate in plante beheer. 1.2.6 Die beweging van deeltjies vanuit streke met n hoë konsentrasie na n laer konsentrasie. 1.2.7 Die verdikking van stingels en wortels van dikotiele plante soos wat hulle groei. 1.2.8 Die instrument wat gebruik word om die transpirasietempo te bepaal. 1.2.9 Die veselagtige verbindingsweefsel wat bene in n gewrig bymekaar hou. 9x1 (9)

6 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9) in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Die basiese eenheid van die senuweestelsel. A. Neuron B. Nukleotied 1.3.2 Die selle in hierdie tipe plantweefsel is dood. A. Xileem B. Floeëm 1.3.3 n Tipe kankeragtige tumor. A. Goedaardig B. Kwaadaardig 1.3.4 n Wasagtige laag wat die epidermis van die blaar bedek. A. Kutikula B. Suberien 1.3.5 Organelle van waar energie vrygestel word gedurende respirasie. A. Ribosome B. Mitochondrion 1.3.6 Die boublokke van n lipiedmolekule. A. Aminosuur B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling van sitoplasma. A. Mitose B. Sitokinese 1.3.9 Losgepakte selle met min chloroplaste A. Palisade mesofil B. Sponsagtige mesofil 9x2 18

7 1.4 Die onderstaande diagram toon sommige van die stadiums in die selverdelingsproses. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 1.4.1 Verskaf byskrifte vir die dele wat 3 en 4 genommer is. (2) 1.4.2 Gee EEN funksie van die deel wat 1 genommer is. (1) 1.4.3 Rangskik die fases hierbo in die regte volgorde. Maak slegs gebruik van die letters. (3) 1.4.4 Verskaf DRIE redes waarom mitose biologies belangrik is. (3) (9) TOTAAL VRAAG 1 [50] TOTAAL AFDELING A: 50

8 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaande diagram van n vergrote Amoeba. AMOEBA 4 μm 2.1.1 Bepaal die lengte van die Amoeba aangetoon, in mm. (1) 2.1.2 Bepaal die lengte van die lynskaal in mm. (1) 2.1.3 Bereken die werklike lengte van die Amoeba in µm deur gebruik te maak van die formule. ( ) ( ) ( ) (3) (5) 2.2 Wortelhare is struktureel aangepas om waterabsorpsie vanuit die grond te fasiliteer. 2.2.1 Verduidelik TWEE maniere hoe n wortelhaar struktureel aangepas is om sy funksie te verrig. (4) 2.2.2 Teken en benoem n diagram wat die struktuur van die wortelhaar aantoon. (5)

9 (9) 2.3 Bestudeer die onderstaande diagram van n sel en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Identifiseer die tipe sel. (1) 2.3.2 Gee DRIE sigbare redes vir jou antwoord in vraag 2.3.1 hierbo. (3) 2.3.3 Stel n funksie van dele genommer 1 en 2. (2) (6)

10 2.4 Die tabel hieronder toon die resultate van n ondersoek om te bepaal wat die effek is van ligintensiteit op die tempo van transpirasie. Ligintensiteit (kilolux) Waterverlies (g/uur) 0 1 10 15 20 20 30 22 40 22 2.4.1 Stel n moontlike hipotese vir hierdie eksperiment. (2) 2.4.2 Identifiseer TWEE vaste veranderlikes in die ondersoek. (2) 2.4.3 Plot n lyngrafiek deur gebruik te maak van die data in die tabel. (9) (13)

11 2.5 Bestudeer die volgende dierweefsels en beantwoord die vrae wat volg. 2.5.1 Identifiseer die dierweefsel A, B en C. (3) 2.5.2 Skryf die LETTER van die weefsel neer wat mineraalsoute in die dierlike liggaam berg. (1) 2.5.3 Verskaf die byskrifte vir die strukture wat 1, 6 en 8 genommer is. (3) (7) TOTAAL VRAAG 2: [40]

12 VRAAG 3 3.1 Die grafiek hieronder toon die verwantskap tussen temperatuur en ensiemaktiwiteit. Bestudeer die grafiek deeglik en beantwoord die vrae wat volg. Ensiemaktiwiteit Temperatuur ( C) 3.1.1 Wat is die optimum temperatuur vir hierdie ensiemaktiwiteit? (2) 3.1.2 Beskryf die verhouding tussen die temperatuur en die ensiemaktiwiteit soos voorgestel deur die grafiek. (2) 3.1.3 Gee n rede vir die vorm van die grafiek na 40 C. (2) 3.1.4 Verduidelik TWEE gebruike van ensieme in die alledaagse lewe. (4). (10)

13 3.2. Die onderstaande diagram toon die effek van ouderdom op die liggaam. 3.2.1 Stel TWEE sigbare effekte van ouderdom op die liggaam. (4) 3.2.2 Watter mineraalgebrek veroorsaak hierdie veranderinge? (1) 3.2.3 Stel TWEE effekte van die gebrek, wat jy in vraag 3.2.2 genoem het, op beenweefsel. (2) 3.2.4 Noem die siekte wat die veranderinge in die diagram veroorsaak het. (1) (8)

14 3.2. Die onderstaande diagram is n voorstelling van n gedeelte van n menslike ledemaat. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 3.3.1 Identifiseer die menslike ledemaat. (1) 3.3.2 Verskaf byskrifte vir die dele genommer 1, 3, 4,5 en 8. (5) 3.3.3 Benoem die gewrig wat voorgestel word deur 9. (1) 3.3.4 Skryf die nommer en die naam neer van die langbeen in hierdie ledemaat. (2) 3.3.5 Lys DRIE funksies van bene. (3) (12)

15 3.4 Bestudeer die onderstaande diagram van die mikroskoop en beantwoord die vrae wat volg. 3.4.1 Verskaf die byskrifte vir dele B, D en F. (3) 3.4.2 Noem die LETTER en NAAM van die deel wat gebruik word om: (a) Deur te kyk na die beeld op die plaatjie. (b) Die plaatjie op te plaas. (2) (2) 3.4.3 Noem TWEE instrumente wat deur wetenskaplikes gebruik is om monsters te bekyk, voordat die mikroskoop ontwerp is. (2) 3.4.4 Wie was die eerste persoon wat bakterieë geïdentifiseer en beskryf (1) het? (10) TOTAAL VRAAG 3 [40] TOTAAL VIR AFDELING B 80

16 AFDELING C VRAAG 4 Entstowwe, antibiotika en bloedoortappings is sommige voorbeelde van mediese biotegnologiese produkte en prosesse wat gebruik is om gesondheidsprobleme op te los en lewenskwaliteit te verbeter. Wat is biotegnologie? Beskryf entstowwe, antibiotika en bloedoortappings en die impak wat hulle het op menslike lewe. LET WEL: Geen punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) TOTAAL AFDELING C: [20] GROOTTOTAAL: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN 2015 MEMORANDUM GRAAD 10 Punte: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye

Lewenswetenskap/Graad 10 2 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM INSTRUKSIES EN BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN 1. Indien meer inligting as die puntetoekening gegee word hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek n kronkellyn en dui maks punte in die regterkantste kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs n deel vereis word - lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabuleering vereis word en paragrawe word gegee kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme ipv beskrywings aangebied word kandidate sal punt verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) geen krediet.

Lewenswetenskap/Graad 10 3 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM 15. As eenhede van mate nie aangedui word Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied word. 17. Opskrif - Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle ens.) moet van n opskrif voorsien word, behalwe waar dit in n vraag gegee word. 18. Vermening van amptelike tale (terme en konsepte) Slegs n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word moet gekrediteer word, indien dit korrek is. n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Lewenswetenskap/Graad 10 4 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 A 1.1.5 B 1.1.6 D 1.1.7 A (14) 1.2 1.2.1 Tonoplast 1.2.2 Sluitselle 1.2.3 Trageïede 1.2.4 Voorwerpglasie 1.2.5 Begeleidende selle 1.2.6 Diffusie 1.2.7 Sekondêre groei 1.2.8 Potometer 1.2.9 Ligamente (9) 1.3 1.3.1 Slegs A 1.3.2 Slegs A 1.3.3 Beide A en B 1.3.4 Slegs A 1.3.5 Slegs B 1.3.6 Beide A en B 1.3.7 Slegs A 1.3.8 Slegs B 1.2.9 Slegs B (18)

Lewenswetenskap/Graad 10 5 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM 1.4 1.4.1 3 Sentriool 4 Spoelvesel (2) 1.4.2 Om erflikheidseienskappe van ouers na nakomelinge oor te dra (1) 1.4.3 A,C, B (3) 1.4.4 - groei van liggaamsdele - ontwikkel organe - herstel beskadigde weefsel - vervang dooie selle Merk eerste DRIE (3) (9) TOTAAL VIR VRAAG 1 [50] TOTAAL VIR AFDELING A 50 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 24mm (1) 2.1.2 15mm (1) 2.1.3 ( ) ( ) ( ) = 24 x 40 15 = 64 um (3) (5) 2.2 2.2.1 - hulle is verleng / hulle is verleng om die oppervlak area te vergroot. - selwande is porieus / het baie porieë waardeur water geabsorbeer word. - selwande is dun bevorder vinnige diffusie - die vakuool het n hoë konsentrasie van soute / oplosmiddel en lae waterpotensiaal fasiliteer osmose. - het n groot vakuool om water en mineraalsoute te stoor Enige TWEE 2x2 (4)

Lewenswetenskap/Graad 10 6 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM 2.2.2 Die wortelhaar Selmembraan Selwand Vakuool Sitoplasma Nukleus Titel Korrekte diagram Enige drie korrekte byskrifte (5) (9) 2.3 2.4 2.3.1 Plantsel (1) 2.3.2 - dit het n groot vakuool - dit het chloroplaste - dit het n selwand (3) 2.3.3 1 Handhaaf turgiditeit / bevat die selsap 2 Beskerm / omring die binneste dele van die sel (2) (6) 2.4.1 - die waterverlies neem toe as die ligintensiteit toeneem. OF -die waterverlies neem af as ligintensiteit toeneem. (2) 2.4.2 - temperatuur / humiditeit / windspoed moet nie verander nie. - Dieselfde plant moet gebruik word in al die verskillende ligintensiteit. - Dieselfde duur / tyd moet gehandhaaf word vir al die verskillende ligintensiteit. - Die afstand tussen die plant en die ligbron moet nie verander nie. - Die tipe lig vir alle eksperimente moet dieselfde wees. any TWO (2)

Lewenswetenskap/Graad 10 7 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM 2.4.3 25 Die effek van ligintensiteit op die tempo van transpirasie Waterverlies(g/uur) 20 15 10 5 0 0 10 20 30 40 50 Ligintensiteit (kilolux) Rubriek vir toekenning van punte vir die grafiek Tipe grafiek 1 Titel van grafiek 1 Korrekte byskrif en 1 eenheid vir X-as Korrekte byskrif en 1 een heid vir Y-as Korrekte skaal vir X-as 1 Korrekte skaal vir Y-as 1 Plot van punte op die grafiek Al 5 punte korrek - 3 4 punte korrek geplot 2 2 punte korrek geplot -1 (9) (13) 2.5 2.5.1 A- Been B- Senuwee C- Epiteel (3) 2.5.2 A (1) 2.5.3 1- Havers se kanaal 6- Dendriet 8- Cilia (3) (7) TOTAAL VIR VRAAG 2 [40]

Lewenswetenskap/Graad 10 8 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM VRAAG 3 3.1 3.1.1 Aanvaar die grense/wydte tussen 38 en 40 C (2) 3.1.2 Die ensiemaktiwiteit neem toe soos die temperatuur toeneem totdat optimale temperatuur bereik word en dan begin afneem. Any 2 (2) 3.1.3 - die ensieme denatureer en die ensiemaktiwiteit neem af (2) 3.1.4 - dit word gebruik in waspoeiers om vuilkolle te verwyder wat proteïenagtig is / ensieme verteer proteïene. - dit word gebruik in vleisversagmiddels om vleis te versag - dit word in brouerye gebruik vir fermentasie - dit word in die bakindustrie gebruik om stysel te verteer en koolstofdioksied te produseer wat verooraak dat die deeg rys. Enige TWEE 2x2 (4) (10) 3.2 3.2.1 -die rug / ruggraat is gekrom -lengte neem af / word korter (4) 3.2.2 Kalsium (1) 3.2.3 - die beenweefsel raak porieus / dun - die beenweefsel verloor digtheid / beendigtheid neem af - die beenweefsel kan frakture vorm / maklik breek ENIGE EERSTE TWEE (2) 3.2.4 Osteoporose (1) (8) 3.3 3.3.1 Onderste ledemaat (1) 3.3.2 1 Pelvis 3 Patella 4 Tibia 5 Fibula 8 Falanges (5) 3.3.3 Skarniergewrig (1)

Lewenswetenskap/Graad 10 9 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM 3.4 3.3.4 No 2 - Femur (2) 3.3.5 - vorm die skelet / endoskelet - beskerm lewensbelangrike organe - berging van minerale - help met voortbeweging / bewegings - dien as aanhegtingsplek vir spiere - langbene vervaardig rooibloedselle Merk eerste DRIE (3) (12) 3.4.1 B Growwe stelskroef D Okulêre lens / oogstuk F Ligbron (3) 3.4.2 (a) A - Oogstuk (b) E Tafel / platvorm (2) 3.4.3 - Vergrootglas - Verkykers (1) 3.4.4 Anton Van Leeuwenhoek (1) (10) TOTAAL VIR VRAAG 3 40 TOTAAL VIR AFDELING B 80

Lewenswetenskap/Graad 10 10 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM AFDELING C VRAAG 4 Biotegnologie dit is die gebruik van lewende organismes en biologiese prosesse om produkte te vervaardig wat nuttig is vir die mens en die omgewing. MAKS TWEE (2) Entstowwe - Word voorberei deur gebruik te maak van dooie of verswakte organismes wat soortgelyk is aan patogene/siekte veroorsakende mikro-organismes. - Biotegnoloë versamel proteïene vanaf die patogene en berei dit voor vir die gebruik daarvan in die entstof. Hulle kan ook gebruik maak van toksiene/gifstowwe wat deur die patogene gevorm word in die voorbereiding van die entstof. - Die entstof word ingespuit in die liggaam van die persoon wat nodig het om teen siektes beskerm te word / siektes te voorkom. MAKS DRIE Antibiotika - dit is chemikalieë wat vervaardig word deur sommige mikro-organismes /organismes -die chemikalieë vernietig bakterieë -die chemikalieë word gebruik om tablette/pille te vervaardig -die tablette/pille word gewoonlik oraal geneem met water MAKS DRIE (3) (3) Bloedoortappings Hierdie is die proses waartydens bloedprodukte ontvang word en intravenieus in die sirkulasiesisteem gepomp word. Dit word gedoen sodat verlore bloedkomponente vervang kan word Mense wat teveel bloed verloor bv in ongelukke ontvang bloed vanaf skenkers. (3) MAKS DRIE Impak van entstowwe op lewe - Die entstof stimuleer / verbeter die immuunsisteem van die persoon, sodat dit instaat is om die regte patogene onmiddelik te kan identifiseer en te kan vernietig wanneer dit die menslike liggaam binnedring. - dit voorkom dat die wat ingeënt is, die siekte opdoen - entstowwe verbeter gesondheid / lewenskwaliteit MAKS DRIE (3)

Lewenswetenskap/Graad 10 11 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM Impak van antibiotika op lewe - dit word gebruik om siektes te behandel / genees wat deur bakterieë veroorsaak word - dit verbeter gesondheid / lewenskwaliteit MAKS TWEE Impak van bloedoortappings - Dit red lewens / omdat bloedverlies die dood kan veroorsaak. (2) (1) (17) Assessering van die opstel Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Slegs inligting wat relevant is tot biotegnologie, die drie produkte en hul impak op menslike lewe is beskryf Inligting oor biotegnologie, die drie produkte en hul impak op menslike lewe is in n logiese manier verduidelik Begrip (C) Definisie van biotegnologie, TWEE feite oor die drie produkte en EEN impak van elk is beskryf Punt 1 1 1 (3) TOTAAL VIR VRAAG 4 TOTAAL VIR AFDELING C GROOTTOTAAL [20] [20] 150