WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

Σχετικά έγγραφα
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wiskundige Geletterdheid

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die genade gawes Van God:

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

CAMI Wiskunde: Graad 10

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Transcript:

- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS US 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

- 2 - INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer antwoorde korrek volgens die vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. 4. Alle berekeninge moet aangetoon word. 5. Alle finale antwoorde moet afgerond word tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Alle eenhede moet aangedui word in die antwoorde. 7. Hierdie vraestel kan as hersiening gebruik word om studente voor te berei vir die eksamens.

- 3 - VRAAG 1: Die Grade 11 leerders moet die matriek afskeid organiseer. Die leerders word in 2 groepe verdeel om moontlikhede te ondersoek. Groep A wil die stadsaal gebruik terwyl groep B die Sokker Klubhuis wil gebruik. Daar sal 150 pare die geleentheid bywoon en die kaartjie word verkoop teen R250 per paar. Die groep wat die Stadsaal wil gebruik het die volgende inligting ingesamel: Huur van die stadsaal is R2 500 vir die aand Die saal het reghoekige tafels van 2m 1,5m Tafeldoeke kos R35 per tafel Die tafels kan 8 persone akkommodeer. Versierings kos R225 per tafel Kos sal R200 per kop kos 1.1 Bereken die aantal tafels wat benodig sal word. (2) 1.2 Bereken die koste vir die saal, versierings en tafeldoeke. (3) 1.3 Bereken die koste vir die kos. (2) 1.4 Indien die kaartjie se koste vir die kos gaan, hoeveel geld word benodig om die volle kos rekening te betaal? (5) 1.5 Hoeveel spasie word benodig vir die tafels indien 1m 2 by elke tafel se oppervlakte getel moet word om te verseker dat mense tussen die tafels kan beweeg? (4) Oppervlakte van Reghoek = Lengte breedte 1.6 Indien die afmetings van die Stadsaal 23,5m 12,3m is, bereken die oppervlakte wat beskikbaar sal wees nadat die tafels reg gesit is. (3) 1.7 Bereken die totale koste indien die Stadsaal vir die funksie gebruik sal word. (3)

- 4 - Groep B wat die Sokker Klubhuis wil gebruik het die volgende inligting bekom: Die Klubhuis kos R2 000 vir die aand Die Klubhuis het vierkantige tafels van 2m 2m Tafeldoeke kos R22.50 per tafel Die tafels kan 8 persone akkommodeer. Versierings kos R210 per tafel Kos sal R350 per paar kos 1.8 Bereken die verskil in die koste vir die kos tussen die twee venues. (3) 1.9 bereken die totale koste indien die Sokker Klubhuis gebruik sal word. (5) 1.10 Watter venue behoort hulle te gebruik? Verduidelik. (2) [32] VRAAG 2: n Motor handelaar het navorsing gedoen rondom tweedehandse aflewerings trokkies. Die resultate is in die onderstaande tabel: Ouderdom in jare Verkoopprys in duisend rand 3 5 7 9 11 13 125 102 49 51 50 45 2.1 Bereken die gemiddelde verkoopprys vir tweedehandse trokkies. (rond af tot naaste heelgetal) (2) 2.2 Indien die motor handelaar n trokkie koop vir R49 000 en dit drie maande later verkoop teen R53 000, bereken die persentasie wins wat jy gemaak het. (3) Profyt % Profyt= 100% Kosprys

- 5-2.3 Assuransie op n trokkie van R102 000 word bereken as 15% van die verkoopprys. Die paaiemente word uitgewerk oor n 5 jaar tydperk. Hoeveel sal elke paaiement wees as die maandelikse paaiement dieselfde is? (4) [9] VRAAG 3: n Konfyt blikkie is 10cm hoog en het n deursnee van 7cm. Die metaal wat gebruik om die blikkies te maak word verkoop in rolle van 1m breed en 20 m lank. 3.1 Bereken die totale oppervlakte van een blikkie. (korrek tot naaste heelgetal) (4) Totale Oppervlakte = 2πr 2 + 2πrh 3.2 Teken die net plan wat gebruik sal word om die blikkies te sny. Toon alle afmetings aan. (5) 3.3 Bepaal die oppervlakte van die metaal rol(in cm 2 ). (3) 3.4 Hoeveel blikkies kan uit een rol metaal gesny word? (2) 3.5 Die koste van een rol metaal is R500. Bereken die koste van een blikkie. (3)

- 6-3.6 Bepaal die kapasiteit van n blikkie (korrek tot 2 desimale plekke). (3) Volume = πr 2 h 3.7 Nadat die blikkies gevul is met konfyt word dit verpak in karton dose. Elke karton doos se afmetings is 50cm 50cm 50cm. Bereken hoeveel blikkies in een karton doos gepak kan word. (3) [23] VRAAG 4: Adam open n winkel waar hy skeure in tente herstel. Hy vra R25 per cm vir arbeid plus R12,00 vir gom wat gebruik word. 4.1 Voltooi die tabel om die kostes aan te dui om skeure te herstel. Lengte van skeur Koste om te herstel 1cm 2cm 3cm 4cm 5cm 6m (6) 4.2 Gee die formule wat gebruik kan word vir hierdie berekeninge. (2) 4.3 Teken n grafiek oor die inligting in die tabel aan te dui. (3) 4.4 Dit kos Adam R24 om n enige skeur reg te maak. Gee die vergelyking om die koste aan te dui. (2) 4.5 Voeg hierdie grafiek by 4.3. se grafiek. (2) 4.6 Vind die gelykbreek punt. (2) [17]

- 7 - VRAAG 5: Mary wil Kaapstad toe toer. Kaapstad is 1 245km van haar huis af. Sy ondersoek 2 opsies voordat sy finaal besluit. Opsie A: Sy gebruik haar eie motor en ry af Kaapstad toe teen n petrol prys van R14,45 per liter en die motor se petrol verbruik is 13km/l. Tol gelde werk uit op R480. Oornag koste is R650 per nag. Kos word bereken op R115 per dag. Opsie B: Cape Town Tours het n spesiale aanbod vir 7 dae wat alle etes, vervoer en akkommodasie insluit vir slegs R6 750. 5.1 Bepaal die totale koste vir opsie A vir 7 dae. Alle berekeninge moet afgerond word tot die naaste heelgetal. (10) 5.2 Watter opsie sal die goedkoopste wees? Verduidelik. (2) 5.3 As Mary opsie A kies, hoe kan sy haar uitgawes sny? (2) 5.4 As Mary opsie B kies hoeveel geld sal sy moet spaar per maand as sy 8 maande het om die bedrag bymekaar te maak? Sy sal elke maand dieselfde bedrag wegsit. (3) 5.5 Indien Mary R12 355 per maand verdien, bereken die persentasie (korrek tot een desimale plek) van haar salaris wat sy elke maand sal wegsit vir die reis. (3) [20]

- 8 - VRAAG 6: Die grafiek toon die VPI (verbruikersprysindeks) vir die New Zeeland mark aand vir die maande September(S), Desember (D), Maart (M) en Junie(J) oor n tydperk van 5 jaar. 6.1 Definieer die woord inflasie. (2) 6.2 Wanneer was die inflasie 0%? (2) 6.3 Indien daar n afname in inflasie is, beteken dit dat die pryse sal afneem? (2) 6.4 Salaris verhogings word gekoppel aan inflasie. Tydens watter jaar, volgens die grafiek, sou die verhogings die hoogste gewees het? (2) 6.5 Bereken die gemiddelde inflasie koers (in %) vir 2000 tot 2003. (4) 6.6 Gedurende watter jaar was die inflasie die hoogste? (2) 6.7 Wanneer was die inflasie koers die hoogste? (2) 6.8 In watter maand en jaar was die inflasie negatief? (2) [18]

- 9 - VRAAG 7: Die grafiek toon die standaard kumulatiewe persentasie frekwensie verspreiding van liggaamsgewig van 18-jarige mans en vrouens. 7.1 Kopieer die tabel en gebruik die grafiek om die tabel te voltooi.

- 10 - % gewigsverspreiding (kg) 5 de persentiele 10 de persentiele 25 ste persentiele 50 ste persentiele 75 ste persentiele 90 ste persentiele 95 ste persentiele Vroulik Manlik (7) 7.2 Gee die mediaan vir mans en vrouens. (2) 7.3 Hoeveel meer sal die gemiddelde man meer weeg as die vrou op 18 jaar? (2) 7.4 Sal Talita gesien word as oorgewig as sy 70kg weeg? (2) 7.5 Watter persentasie van die vrouens sal dieselfde of minder as Talita weeg? (2) [15] VRAAG 8: Wanneer n houer koffie verkoop word, word die verkoopprys soos volg verdeel: 2% - Boer 6% - Verspreidings maatskappy 3% - Uitvoerder 25% - Winkel wat koffie verkoop 64% - Koffie Maatskappy Hierdie informasie is weergegee op die sirkel diagram.

- 11-8.1 Indien jy R89,99 betaal vir n houer koffie, bepaal hoeveel geld elkeen betrokke sal ontvang. (10) 8.2 Die winkeleienaar besluit om koffie teen 30% minder te verkoop. Wat sal die afslag prys wees? (4) 8.3 Sal die eienaar iets baat deur koffie teen die afslagprys te verkoop? Verduidelik. (2) [16] Totaal: al: 150