NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Μέγεθος: px
Εμφάνιση ξεκινά από τη σελίδα:

Download "NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12"

Transcript

1 NASONAE SENO SETFKAAT GAAD 2 EEKTESE TEGNOOGE FEBUAE/MAAT 29 PUNTE: 2 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 2 bladsye en formuleblad.

2 Elektriese Tegnologie 2 DoE/Febr. Maart 29 NSTUKSES EN NGTNG Hierdie vraestel bestaan uit TEN vrae. Beantwoord A die vrae. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees. AE berekeninge moet getoon word en korrek tot TWEE desimale syfers afgerond word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

3 Elektriese Tegnologie 3 DoE/Febr. Maart 29 AAG : TEGNOOGE, SAMEEWNG EN DE OMGEWNG. Tegnologie, as 'n oplossing vir die behoeftes van die land, het kulture op verskillende wyses beïnvloed. Bespreek DE voorbeelde van hoe tegnologie jou kultuur in hierdie land beïnvloed het. (6).2 Die omgewing waarin Elektriese Tegnologie beoefen word, moet aan menseregte- en werksetiekbeginsels voldoen. Jy is 'n toesighouer by Majozi Elektriese Maatskappy wat elektriese komponente vervaardig. Bespreek hoe jy hierdie beginsels sou bevorder met verwysing na:.2. nsluiting (2).2.2 Geslag (2) [] AAG 2: DE TEGNOOGESE POSES 2. Ondersoek is deel van die tegnologiese proses. Dit lei tot 'n duidelike begrip van die ontwerpprobleem. Beskryf YF metodes om inligting tydens die ondersoek van 'n probleem in te samel. (5) 2.2 Om ongelukke te voorkom, moet fisies gestremde kinders oefen om hulle elektriese rolstoele te beheer. Ontwikkel 'n ontwerpopdrag om die bogenoemde probleem op te los. (5) []

4 Elektriese Tegnologie 4 DoE/Febr. Maart 29 AAG 3: BEOEPSEGHED EN GESONDHED 3. Noem EEN voorsorgmaatreël wat getref moet word wanneer met 'n slypwiel gewerk word. () 3.2 erduidelik hoekom die voorsorgmaatreël wat in AAG 3. genoem is, getref moet word. (2) 3.3 erduidelik hoekom geen persoon wat onder die invloed van dwelms is, 'n werksplek waar masjinerie gebruik word, mag betree of daar vertoef nie. (2) 3.4 Noem TWEE onveilige handelinge wat NE in die werksplek mag plaasvind NE. (2) 3.5 Die aardlekbeskermingseenheid/-relê is in Suid-Afrika ontwikkel. Beskryf hoe hierdie eenheid/relê 'n persoon teen elektriese skok kan beskerm wanneer 'n elektriese toestel gebruik word. (3) [] AAG 4: DEFASE-WS-OPWEKKNG 4. Noem TWEE voordele van 'n driefasestelsel teenoor 'n enkelfasestelsel. (2) 4.2 Noem wat 'n wattmeter meet wanneer dit vergelyk word met 'n kilowattuurmeter wat in 'n kring verbind is. (2) 4.3 'n Driefase gebalanseerde las is in delta oor 'n 38 -toevoer verbind. Die las trek 'n stroom van 5 A teen 'n arbeidsfaktor van,9. Bereken die volgende: 4.3. Die stroom in elke fase van die las (3) Die totale drywing van die las (3) []

5 Elektriese Tegnologie 5 DoE/Febr. Maart 29 AAG 5: -, - EN C-KNGE 5. dentifiseer die teenstand wat teen die vloei van stroom in die volgende wisselstroomkringe gebied word: 5.. Suiwer induktief () 5..2 Weerstand, induktansie en kapasitansie saam in 'n kring () 5..3 Suiwer kapasitief () 5.2 'n ngestemde kring bestaan uit 'n resistor met 'n weerstand van 2 Ω, 'n kapasitor met 'n kapasitansie van 47 µf en 'n induktor met 'n induktansie van 5 mh. Hierdie kring is in serie oor 'n 22 /5 Hz-toevoer verbind. Bereken die volgende: 5.2. X (3) X C (3) Z (3) Die stroomvloei deur die kringbaan (3) Die spanningsval oor die resistor (3) 5.3 Die fasediagram in FGUU 5. toon die stroomwaardes deur die komponente van 'n parallelle kringbaan bestaande uit 'n resistor, 'n kapasitor en 'n induktor wat almal oor 'n 22 /5 Hz-toevoer verbind is. C = 7 A = 2 A T = A FGUU 5. FASEDAGAM AN 'N C- PAAEKNG Bereken die volgende: 5.3. Die totale stroomvloei deur die kring (3) Die impedansie van die kring (3) Die kapasitansie van die kapasitor (6) [3]

6 Elektriese Tegnologie 6 DoE/Febr. Maart 29 AAG 6: SKAKE- EN BEHEEKNGE 6. Teken 'n volledig benoemde simbool van 'n SBG (silikonbeheerde gelykrigter). (3) 6.2 erduidelik die omstandighede waaronder 'n SBG (tiristor) aan- en afgeskakel kan word. (5) 6.3 FGUU 6. gebruik 'n TAK en 'n DAK om die helderheid van 'n lig, wat aan 'n huishoudelike toevoer verbind is, te beheer. erduidelik hoe hierdie kringbaan die lig beheer. ig TAK toevoer 2 C DAK FGUU 6. GDEMPE (2) 6.4 Teken 'n volledig benoemde kenkromme van 'n SBG (tiristor). (5) [25]

7 Elektriese Tegnologie 7 DoE/Febr. Maart 29 AAG 7: ESTEKES 7. Die operasionele versterkers wat in FGUU 7. en FGUU 7.2 getoon word, is in die kringbaan van 'n televisiestel verbind. Teken die uitsetgolfvorms van elke kring en noem die kopellingmodus. ver in N - + erwysingspanning uit NSET FGUU 7. OPEASONEE ESTEKE (4) in + N _ uit NSET erwysingspanning FGUU 7.2 OPEASONEE ESTEKE (4)

8 Elektriese Tegnologie 8 DoE/Febr. Maart Die faseverskuiwingossillator wat in FGUU 7.3 hieronder getoon word, word in 'n kring gebruik. ndien elke resistor 'n waarde van k Ω het en elke kapasitor 'n waarde van pf het, bereken die volgende: 7.2. Die totale faseverskuiwing van die ossillator (3) Die ossillasiefrekwensie van die ossillator (3) in - f C C 2 C uit FGUU 7.3 FASEESKUWNGSOSSATO 7.3 erduidelik die term positiewe terugvoering. (4) 7.4 oordat 'n kringbaan as 'n versterker kan funksioneer, moet sekere toestande teenwoordig wees. Noem DE toestande. (3) 7.5 Noem DE uitseteienskappe van transistors. (DE areas) (3) 7.6 Noem EEN metode om aan 'n gemeenskaplike emitterversterker voorspanning te gee. () [25]

9 Elektriese Tegnologie 9 DoE/Febr. Maart 29 AAG 8: DEFASETANSFOMATOS 8. Die olie wat in tenks van groot transformators gebruik word, dien 'n dubbele doel. Noem die dubbele doel van die olie. (2) 8.2 'n Nuwe skool word gebou. Die skool sal vanaf 'n k-toevoer voorsien word. Die skool benodig 'n enkelfase- en 'n driefasetoevoer. Teken 'n skematiese diagram om die primêre en die sekondêre verbindings van die toevoertransformator van die skool te toon. (4) 8.3 Drie enkelfasetransformators word in delta-ster verbind om een driefasetransformator te vorm. Die toevoerspanning is k en die draaiverhouding is 45:. gnoreer die transformatorverliese en bereken teen vollas: 8.3. Die sekondêre fasespanning (3) Die sekondêre lynspanning (3) 8.4 'n Driefase-, 25 ka-transformator se sekondêre winding is in ster verbind met 'n fasespanning van 22. Bereken die uitsetlewering van die transformator teen 'n nalopende arbeidsfaktor van,8. (3) [5]

10 Elektriese Tegnologie DoE/Febr. Maart 29 AAG 9: OGESE KONSEPTE EN 'PC'S' 9. dentifiseer die hoofkomponente, deur nommers tot 4 aangedui, van die programmeerbare logiese beheerder ('PC') in FGUU 9. getoon. 3 2 Hooftoevoer 4 FGUU 9. POGAMMEEBAE OGESE BEHEEDE ('PC') (4) 9.2 Noem DE programmeringsmetodes wat in programmeerbare logiese beheerders gebruik word. (3) 9.3 Teken die simbole van die volgende, deur gebruik te maak van een van die programmeringstale vir programmeerbare logiese beheerders ('PC'): 9.3. Normaal oop skakelaar () elê of ander toestel wat as uitset gebruik word () Normaal geslote skakelaar ()

11 Elektriese Tegnologie DoE/Febr. Maart Teken die leerdiagram van die kringbaan wat in FGUU 9.2 hieronder getoon word. A C D. B UTSET (F) FGUU 9.2 SEE- EN PAAEKNG (4) 9.5 Met verwysing na die logiese kring in FGUU 9.3 hieronder: 9.5. Bepaal die Boole-vergelyking van die logiese kring. (2) ereenvoudig die Boole-vergelyking deur toepassing van De Morgan se wet. (4) A B C >= & & F >= FGUU 9.3 OGESE KNG FGUU 9.3 OGESE KNG 9.6 Teken die logiese heknetwerk wat die volgende Boole-vergelyking sal voorstel: _ F = A. B. C + A. B. C + A. B. C + A. B. C () 9.7 Teken 'n volledig benoemde simbool van 'n vol-opteller. (5) [35]

12 Elektriese Tegnologie 2 DoE/Febr. Maart 29 AAG : DEFASEMOTOS EN -BEHEE. Beskryf die funksie van 'n ster-delta-motoraansitter. (2).2 erduidelik hoe die ster-delta-aansitter sy funksie vervul. (5).3 erduidelik die basiese werking van 'n driefase-kourotor-induksiemotor. (8).4 Met verwysing na motoraansitters, beskryf die funksie van 'n noodstopskakelaar en noem waar dit geplaas moet word. (3).5 erduidelik die term normaal oop met verwysing na motoraansitters. (2).6 'n Driefase-, ster-delta-verbinde motor ontwikkel 6,5 kw teen 'n doeltreffendheid van 95%. Die motor is verbind aan 'n 38 -toevoer met 'n arbeidsfaktor van,85 teen vollas. Bereken die volgende:.6. Die skynbare drywing van die motor (6).6.2 Die reaktiewe drywing van die motor (4) [3] TOTAA: 2

13 Elektriese Tegnologie DoE/Febr. Maart 29 FOMUEBAD/FOMUA SHEET X = 2πF X C = 2πFC Z = 2 + ( X X C ) 2 = Ph = 3 PH = 3 Ph = Ph Delta Ster/Star T = + ( ) 2 2 C T f r = = 2π Q = X + ( ) 2 2 C C Q = = Cos θ = T C f = T Av = 2 η = β = b f in N = N P P O c b = e 2 + = c 2 Cos θ = Z P = cosθ S = Q = sinθ Enkelfase/ Single phase log P P PG = i f r = 2 π (6C) / 2 P = 3 cosθ S = 3 Q = 3 sinθ Driefase/ Three phase

14

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur - - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GAAD 12 NASONAE SENO SEFKAA GAAD 12 EEKESE EGNOOGE FEBUAE/MAA 2015 PUNE: 200 YD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese egnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 NSUKSES

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GAAD 12 NASONAE SENO SETFKAAT GAAD 12 EEKTESE TEGNOOGE NOEMBE 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2014 NSS

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLEK VAN SUD-AFRKA HOOFDREKTORAAT KURRKULUM BESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNNGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur *ELCTDM* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitend formulebladsye. 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde

Διαβάστε περισσότερα

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 20122 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. b 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE:: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. (SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking

Διαβάστε περισσότερα

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese

Διαβάστε περισσότερα

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 1 bladsy-formuleblad. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld

Διαβάστε περισσότερα

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1

Διαβάστε περισσότερα

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASONAE SENOR SERTFKAAT GRAAD 1 EEKTRESE TEGNOOGE MEMORANDUM MODE 008 PUNTE: 00 TYD: 3 uur Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye. Elektriese Tegnologie DoE/Model008 NSTRUKSES: A vrae moet beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.

Διαβάστε περισσότερα

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad

Διαβάστε περισσότερα

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 04 Hierdie riglyne bestaan uit 64 bladsye. Elektriese Tegnologie DBE/PAT 04 INHOUDSOPGAWE AFDELING A (Riglyne vir die Onderwyser)... 3. Die

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Διαβάστε περισσότερα

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van

Διαβάστε περισσότερα

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Wiskunde: Graad 10

CAMI Wiskunde: Graad 10 10.9 Trigonometrie ie GRA RAAD 10_KABV Kurrikulum 1.1 Definieer ieer trigonometriese verhoudings as sinθ, cosθ en tanθ deur reghoekige driehoeke te gebruik. (a (b cosa sinc tana... sina tanc cosc (c (d

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 1 TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 LEERUITKOMSTE: Leeruitkoms 1: Tegnologiese prosesse en vaardighede Leeruitkoms 2: Tegnologiese kennis en begrip Leeruitkoms 3: Tegnologie, die samelewing

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Industriële Motor Beheer Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 6.8 (5 de Uitgawe) 1 / 47 Raamwerk

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1 ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae 1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy

Διαβάστε περισσότερα

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 0 Hierdie riglyne bestaan uit 60 bladsye. Elektriese Tegnologie DBE/PAT 0 INHOUDSOPGAWE AFDELING A (Onderwyserriglyne) 3. Die struktuur van

Διαβάστε περισσότερα

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014

Διαβάστε περισσότερα

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60

Διαβάστε περισσότερα

Die genade gawes Van God:

Die genade gawes Van God: Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus

Διαβάστε περισσότερα

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk

Διαβάστε περισσότερα

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK

Διαβάστε περισσότερα

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6

Διαβάστε περισσότερα

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 203 Hierdie riglyne bestaan uit 66 bladsye en 'n 2 bladsy-bylae. Elektriese Tegnologie 2 DBE/PAT 203 INHOUDSOPGAWE AFDELING A (Onderwyserriglyne)

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12 - 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 MEGNIESE TEGNOLOGIE FERURIE/MRT 2009 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 5 bladsy-formuleblad. Meganiese Tegnologie 2 oe/febr. Maart 2009 INSTRUKSIES

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 15 Ossillasies

Hoofstuk 15 Ossillasies Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid

Διαβάστε περισσότερα

Wiskundige Geletterdheid

Wiskundige Geletterdheid - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig

Διαβάστε περισσότερα