NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Σχετικά έγγραφα
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

University of Pretoria etd

Hoofstuk 15 Ossillasies

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Transcript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 2 LimpopoDvO/September 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9 10 Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDEBOEK neer. ierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. JY WORD AANGERAAI OM DIE AANGEEGTE GEGEWENSBLAAIE TE GEBRUIK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Skryf netjies en leesbaar.

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 3 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.1 n 2n+1 O is die ALGEMENE FORMULE vir A B D Alkane. Aldehiedes. Alkohole. Alkene. (2) 1.2 Beskou die struktuurformule van n organiese verbinding hieronder. O Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPA naam van hierdie verbinding? A B D Etanoon Eteen Etanol Etanaal (2) 1.3 Watter EEN van die volgende reaksietipes kan gebruik word om ETEEN vanaf ETAAN te berei? A B D idrogenasie Substitusie Dehidrogenasie Addisie (2)

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 4 LimpopoDvO/September 2014 1.4 Twee verskillende metaalblokke, X en Y, word aanmekaar vasgemaak met n plastiekstrokie en in n verdunde soutsuuroplossing geplaas. Vir watter EEN van die kombinasies van X en Y in die tabel hieronder sal blok X vinniger weggevreet word as blok Y? METAAL X METAAL Y A Yster (Fe) Tin (Sn) B Lood (Pb) Sink (Zn) Yster (Fe) Magnesium (Mg) D Lood (Pb) Magnesium (Mg) (2) 1.5 Indien die.. verandering in konsentrasie P =, dan verteenwoordig P heel waarskynlik verandering in tyd A B D tempo van die reaksie. opbrengs van produkte. ewewigkonstante. druk op die sisteem. (2) 1.6 Die ewewigsreaksie, verteenwoordig deur die onderstaande vergelyking, vind by 25 o plaas. 2NO 2 (g) N 2 O 4 (g) Watter EEN van die grafieke verteenwoordig die verhouding tussen die KONSENTRASIE NO 2 (g) en N 2 O 4 (g) in hierdie reaksie die BESTE? A [N2O4] B [N2O4] 0 [NO 2 ] 0 [NO 2 ] [N2O4] D [N2O4] 0 [NO 2 ] 0 [NO 2 ] (2)

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 5 LimpopoDvO/September 2014 1.7 Watter EEN van die volgende is WAAR indien die SUUREID van n oplossing toeneem? [ 3 O + ] p A Neem toe Neem toe B Neem toe Neem af Neem af Neem toe D Neem af Neem af (2) 1.8 Watter EEN van die volgende soute sal die p van gedistilleerde water VERLAAG wanneer dit by die water gevoeg word? A B D Nal N 4 l Na 2 O 3 3 OONa (2) 1.9 n Elektrochemiese sel word opgestel om n nikkel voorwerp met silwer te plateer. Watter EEN van die onderstaande kombinasies is die KORREKTE kombinasie van die metaal wat as positiewe elektrode gebruik moet word en die elektrolietoplossing in die elektrolitiese sel? METAAL GEBRUIK VIR DIE POSITIEWE ELEKTRODE A Silwer Silwernitraat B Silwer Nikkelsulfaat Nikkel Silwernitraat ELEKTROLIET- OPLOSSING D Nikkel Nikkelsulfaat (2) 1.10 Watter EEN van die volgende kunsmisstowwe verskaf die meeste stikstof per mol van die kunsmis? A B D Ammoniumnitraat Kaliumnitraat Natriumnitraat Ammoniumfosfaat (2) [20]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 6 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters P tot W in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings. P 3 2 ( 3 ) 2 2 2 O Q 3 2 2 O 2 O 3 Br l S R 2 2 2 2 2 l T eksaan U O V O W 3 2 O 2 2.1 Skryf neer: 2.1.1 die letter wat n SEKONDÊRE alkohol verteenwoordig. (1) 2.1.2 die NAAM van die funksionele groep van verbinding W. (1) 2.1.3 die naam van die homoloë reeks waaraan verbinding V behoort. (1) 2.1.4 die IUPA naam van verbinding R (2) 2.1.5 die naam van die polimeer wat deur verbinding S gevorm word indien verbinding S die monomeer is van n sekere organiese verbinding. (1) 2.1.6 die gebalanseerde vergelyking, deur gebruik te maak van MOLEKULÊRE FORMULES, vir die verbranding van verbinding T in n oormaat suurstof. (3) 2.1.7 die IUPA naam van verbinding P. (2) 2.1.8 die algemene formule van die homoloë waaraan verbinding Q behoort. (1)

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 7 LimpopoDvO/September 2014 n Paar druppels vars rooi-bruin broomwater word by verbinding S in n proefbuis gevoeg. 2.2 Beskryf wat in die proefbuis waargeneem sal word. (1) 2.3 Gebruik struktuurformules om n gebalanseerde vergelyking te skryf vir die reaksie wat in die proefbuis plaasvind. (4) [17] VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Twee verskillende eksperimente word uitgevoer om die kookpunte van organiese verbindings van verskillende homoloë reekse onder dieselfde toestande te bepaal. Die uitslae verkry word in die onderstaande tabel getoon. Eksperiment Organiese verbinding Relatiewe Molekulêre Massa I II Kookpunt ( ) P 3 F -78,3 Q 3 l -24,1 R 3 Br 3,7 X 3 ( 2 ) 2 OO 88.1 163 Y 3 ( 2 ) 3 2 O 88.1 137 Z 3 ( 2 ) 3 O 88.1 103 3.1 Definieer die term homoloë reeks. (2) 3.2 Vanaf die tabel, skryf die IUPA name van TWEE verbindings neer wat gasse sal wees by -20 o. (2) 3.3 Beskryf die tendens in die kookpunte van die verbindings in Eksperiment I. (2) 3.4 Verduidelik die tendens in VRAAG 3.3 hierbo. Verwys na INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE benodig in jou verduideliking. (3) Gebruik die data vir Eksperiment II om VRAE 3.5-3.7 te beantwoord. 3.5 Formuleer n ondersoekende vraag vir die eksperiment. (2) 3.6 NOEM n veranderlike wat konstant gehou moet word in hierdie eksperiment. (1) 3.7 Stel die gevolgtrekking wat vanaf die uitslae van hierdie eksperiment getref kan word. (2) [14]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 8 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon die bereiding van verskillende organiese verbindings wat van propeen ( 3 = 2 ) as uitgangstof gebruik maak. Polimeer Y VERSADIGDE KOOLWATERSTOF 3 = 2 2 O P 2-broompropaan 4.1 NOEM die proses wat die versadigde koowaterstof omskakel na propeen (1) 4.2 Gebruik struktuurformules om n gebalanseerde chemiese vergelyking te skryf vir die reaksie tussen propeen en water om verbinding P te produseer. (4) 4.3 Skryf die IUPA naam van verbinding P neer. (1) 4.4 Verbinding P kan ook verkry word vanaf 2-broompropaan. Skryf neer: 4.4.1 die soort reaksie wat 2-broompropaan na P omskakel. (1) 4.4.2 die toestande waaronder hierdie omskakeling kan plaasvind. (2) 4.5 Skryf neer: 4.5.1 die NAAM van polimeer Y. (1) 4.5.2 die SOORT polimerisasie wat Y produseer. Kies uit ADDISIE of KONDENSASIE. (1) [11]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 9 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 5: (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die onderstaande opstelling word gebruik om die tempo van die reaksie tussen kalsiumkarbonaat en n oormaat 1 mol dm -3 soutsuuroplossing te ondersoek. Die vergelyking vir die reaksie is: ao 3 (s) + l (aq) al 2 (aq) + 2 O(l) + O 2 (g) 1 mol dm -3 soutsuuroplossing gasbborrels kalsiumkarbonaat (ao 3 ) Balans Die massa gas geproduseer word verkry deur die verlies in massa van die fles en sy inhoud in 1-minuut intervalle te meet. Die uitslae word in die onderstaande grafiek getoon. Massa O2 (g) 4,4 3,9 1 2 3 4 5 6 7 8 Tyd (minute) 5.1 Gee n rede vir die verlies in massa. (1) 5.2 Bereken die GEMIDDELDE TEMPO (in g s -1 ) van hierdie reaksie tydens die eerste vier (4) minute. (3) 5.3 Skryf die verlies in massa van die fles en sy inhoud na 8 minute neer. (2) 5.4 Gee n rede hoekom die kurwe na 4 minute afplat. (1) 5.4 Gebruik die grafiek en enige ander relevante inligting om die massa kalsiumkarbonaat wat gereageer het, te bereken (6) [13]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 10 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n ipotetiese reaksie wat in n geslote 1 dm 3 houer plaasvind, het ewewig bereik. Die reaksie word deur die onderstaande vergelyking voorgestel: 2A(g) + 3B(g) 2(g); <0 ierdie ewewig word as dinamies beskou. 6.1 Verduidelik die term dinamiese ewewig. (2) 6.2 Gee n rede hoekom die voorwaartse reaksie eksotermies is. (1) 6.3 Sê watter verandering aan die sisteem aangebring moet word om die opbrengs van te verhoog. Gebruik jou kennis van Le hatelier se beginsel om die antwoord te verduidelik. (4) Aanvanklik was 2 mol A(g) en 4 mol B(g) teenwoordig in die houer. Die temperatuur is konstant gehou by 150, en by ewewig is daar gevind dat daar 2,41 x 10 23 molekules A(g) teenwoordig was. 6.4 Bereken die waarde van die ewewigskonstante (K ) by 150 o. (8) 6.5 Die druk op die sisteem word verlaag deur die volume van die reaksiehouer by dieselfde temperatuur te vergroot. oe sal hierdie verandering die waarde van K verander? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (1) [16] VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n Bottel bevat verdunde swaelsuur van onbekende konsentrasie. Om die konsentrasie van die suur te bepaal, titreer n leerder die suur teen n standaard kaliumhidroksiedoplossing. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: 2 SO 4 (aq) + 2KO(aq) K 2 SO 4 (aq) + 2 O(l) 7.1 Definieer die term verdunde suur. (2) 7.2 Bereken die: 7.2.1 massa kaliumhidroksied wat gebruik moet word om 300 cm 3 van n 0,2 mol dm -3 KO-oplossing te berei. (4) 7.2.2 p van die 0,2 mol dm -3 KO-oplossing. Aanvaar dat KO volledig in gedistileerde water dissosieer. (6)

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 11 LimpopoDvO/September 2014 7.3 n Lys van indikatore en hulle toepaslike p reekse word in die tabel hieronder getoon. INDIKATOR p REEKS Metieloranje 2,9 4,0 Bromotimolblou 6,0 7,6 Fenoftalein 8,3 10,0 Watter EEN van die indikatore kan die beste gebruik word vir die titrasie in VRAAG 7 hierbo? Verduidelik jou antwoord kortliks. (3) 7.4 Tydens die titrasie vind sy dat presies 15,0 cm 3 van die KO-oplossing 20,0 cm 3 van die 2 SO 4 oplossing neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die 2 SO 4 oplossing. (5) [20] VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n Graad 12 leerder word die opdrag gegee om n paar metale volgens hulle reduseervermoë te rangskik. y stel die elektrochemiese sel as wat in die diagram hieronder getoon is, op.. Elektrode P Elektrode Q 8.1 Gee die naam van die komponent benoem R en gee EEN funksie van hierdie komponent. (2)

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 12 LimpopoDvO/September 2014 Die leerder gebruik verskillende metale as elektrodes. y rekordeer die volgende uitslae: KOMBINASIE ELEKTRODE P ELEKTRODE Q VOLTMETER LESING (V) 1 hroom Silwer +0,3 2 Silwer Sink -0,7 3 Sink hroom +0,4 8.2 Gee n gepaste IPOTESE vir hierdie ondersoek. (2) 8.3 Gee n moontlike rede hoekom die voltmeterlesing vir die silwer-sink sel negatief is. (2) 8.4 Gee n gepaste gevolgtrekking vir hierdie eksperiment wanneer die sel reg werk. (2) 8.5 Beskou die SINK-ROOM sel wat deur die notasie hieronder voorgestel word: Zn(s)/Zn 2+ (aq, 1 mol dm -3 )//r 3+ ( aq, 1 mol dm -3 ) /r(s) 8.5.1 Gebruik die tabel van Standaard Reduksiepotensiale om die aanvanklike potensiaalverskil (emk) van hierdie sel onder standaardtoestande te bepaal. (4) 8.5.2 Is die reaksie wat in die sel plaasvind spontaan? Skryf slegs JA of NEE. Gee n rede vir die antwoord. (2) 8.5.3 oe sal die aanvanklike voltmeterlesing beinvloed word indien die konsentrasie van die elektroliet in die Zn(s)/Zn 2+ (aq) halfsel verhoog word? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (2) 8.6 n Leerder stel n sink-chroom sel op. Die potensiaalverskil wat gemeet word verskil van die een wat in VRAAG 8.5.1. bereken is. Gee TWEE moontlike redes vir die verskil in waardes. (2) [18]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 13 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Koper met hoë suiwerheid word deur elektroliese verkry wanneer n dun, suiwer koper katode en n AANGESUURDE oplossing van koper(ii)sulfaat gebruik word. - B + A Massa u neergeslaan (g) uso 4 (aq) onsuiwerhede 0 I(A) 9.1 By watter elektrode sou suiwer koper neerslaan? Skryf slegs A of B. (1) 9.2 Gee die verhouding tussen die STROOM (I) en die MASSA NEERGESLAAN wat deur die grafiek getoon word. (1) 9.3 Wanneer n konstante stroom vir 1 uur vloei, slaan 32 g suiwer koper neer op een van die elektrodes. 9.3.1 Sou die massa wat deur die ander elektrode verloor word GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN 32 g wees (1) 9.3.2 Bereken die aantal mol koper wat neergeslaan het. (2) 9.3.3 Gebruik die antwoord bereken in VRAAG 9.3.2 en enige ander toepaslike inligting om die gemiddelde stroom te bereken wat benodig word om 32 g koper te laat neerslaan. (5) [10]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 14 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die onderstaande vloeidiagram verteenwoordig die prosesse wat gebruik word om kunsmis D te vervaardig. Beide die aber- en Kontakprosesse is deel van die totale proses. Lug Stikstof B D Suurstof Waterstof aber Proses A Swaeldioksied Swaelsuur Kontakproses Water Elk een van die prosesse gebruik lug as EEN van sy aanvangsstowwe. 10.1 NOEM die proses wat in die industrie gebruik word om stikstof te verkry. (1) 10.2 Gee die EMIESE NAAM of FORMULE van die verbinding wat deur elk van die volgende LETTERS voorgestel word: 10.2.1 B 10.2.2 A 10.2.3 D (1) (1) (1) 10.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die katalisator wat in die Kontakproses gebruik word. (1) 10.4 Skryf die naam neer van die primêre voedingstof wat in verbinding D aangetref word. (1) 10.5 Skryf die gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie van die vorming van stof. (3) 10.6 Gee EEN rede hoekom daar n aanhoudende wêreldwye aanvraag vir kunsmis is. (1) GROOT TOTAAL :150 [10]

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 15 LimpopoDvO/September 2014 DATA FOR PYSIAL SIENES GRADE 12 PAPER 2 (EMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (EMIE) TABLE 1: PYSIAL ONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Avogadro's constant Avogadro-konstante Standard pressure Standaarddruk Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur harge on electron Lading op elektron N A 6,02 x 10 23 mol -1 p 1,013 x 10 5 Pa -1 V m 22,4 dm 3 mol T e 273 K -1,6 x 10-19 TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m n = M n = V V m n = N N A n c = or/of V m c = MV p = -log[ 3 O + ] K w = [ 3 O + ][O - ] = 1 x 10-14 at/by 298 K E cell = E E / E cathode anode sel = E katode E anode or/of E = E E / E cell reduction oxidation sel = E reduksie E oksidasie or/of E = E E / E cell Q = ne oxidising agent reducing agent sel = E oksideermiddel E reduseermiddel Q = It

Physical Sciences/P2 16 TABLE 3: TE PERIODI TABLE OF ELEMENTS opyright reserved Please turn over

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 17 LimpopoDvO/September 2014 Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë TABLE 4A: STANDARD REDUTION POTENTIALS alf-reactions E (V) F 2(g) + 2e 2F + 2,87 o 3+ + e o 2+ + 1,81 2O 2 + 2 + +2e 2 2O +1,77 MnO 4 + 8+ + 5e Mn 2+ + 4 2O + 1,51 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 r 2 2O 7 + 14+ + 6e 2r 3+ + 7 2O + 1,33 O 2(g) + 4 + + 4e 2 2O + 1,23 MnO 2 + 4 + + 2e Mn 2+ + 2 2O + 1,23 Pt 2+ + 2e Pt + 1,20 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 NO 3 + 4+ + 3e NO(g) + 2 2O + 0,96 g 2+ + 2e g(l) + 0,85 Ag + + e Ag + 0,80 NO 3 + 2+ + e NO 2(g) + 2O + 0,80 Fe 3+ + e Fe 2+ + 0,77 O 2(g) + 2 + + 2e 2O 2 + 0,68 I 2 + 2e 2I + 0,54 u + + e u + 0,52 SO 2 + 4 + + 4e S + 2 2O + 0,45 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 u 2+ + 2e u + 0,34 SO 2 4 + 4+ + 2e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 u 2+ + e u + + 0,16 Sn 4+ + 2e Sn 2+ + 0,15 S + 2 + + 2e 2S(g) + 0,14 2 + + 2e 2(g) 0,00 Fe 3+ + 3e Fe 0,06 Pb 2+ + 2e Pb 0,13 Sn 2+ + 2e Sn 0,14 Ni 2+ + 2e Ni 0,27 o 2+ + 2e o 0,28 d 2+ + 2e d 0,40 r 3+ + e r 2+ 0,41 Fe 2+ + 2e Fe 0,44 r 3+ + 3e r 0,74 Zn 2+ + 2e Zn 0,76 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 r 2+ + 2e r 0,91 Mn 2+ + 2e Mn 1,18 Al 3+ + 3e Al 1,66 Mg 2+ + 2e Mg 2,36 Na + + e Na 2,71 a 2+ + 2e a 2,87 Sr 2+ + 2e Sr 2,89 Ba 2+ + 2e Ba 2,90 s + + e - s - 2,92 K + + e K 2,93 Li + + e Li 3,05 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë

Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 18 LimpopoDvO/September 2014 TABLE 4B: STANDARD REDUTION POTENTIALS Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë alf-reactions E (V) Li + + e Li 3,05 K + + e K 2,93 s + + e s 2,92 Ba 2+ + 2e Ba 2,90 Sr 2+ + 2e Sr 2,89 a 2+ + 2e a 2,87 Na + + e Na 2,71 Mg 2+ + 2e Mg 2,36 Al 3+ + 3e Al 1,66 Mn 2+ + 2e Mn 1,18 r 2+ + 2e r 0,91 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 Zn 2+ + 2e Zn 0,76 r 3+ + 3e r 0,74 Fe 2+ + 2e Fe 0,44 r 3+ + e r 2+ 0,41 d 2+ + 2e d 0,40 o 2+ + 2e o 0,28 Ni 2+ + 2e Ni 0,27 Sn 2+ + 2e Sn 0,14 Pb 2+ + 2e Pb 0,13 Fe 3+ + 3e Fe 0,06 2 + + 2e 2(g) 0,00 S + 2 + + 2e 2S(g) + 0,14 Sn 4+ + 2e Sn 2+ + 0,15 u 2+ + e u + + 0,16 SO 2 4 + 4+ + 2e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 u 2+ + 2e u + 0,34 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 SO 2 + 4 + + 4e S + 2 2O + 0,45 u + + e u + 0,52 I 2 + 2e 2I + 0,54 O 2(g) + 2 + + 2e 2O 2 + 0,68 Fe 3+ + e Fe 2+ + 0,77 NO 3 + 2+ + e NO 2(g) + 2O + 0,80 Ag + + e Ag + 0,80 g 2+ + 2e g(l) + 0,85 NO 3 + 4+ + 3e NO(g) + 2 2O + 0,96 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 Pt 2+ + 2 e Pt + 1,20 MnO 2 + 4 + + 2e Mn 2+ + 2 2O + 1,23 O 2(g) + 4 + + 4e 2 2O + 1,23 r 2 2O 7 + 14+ + 6e 2r 3+ + 7 2O + 1,33 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 MnO 4 + 8+ + 5e Mn 2+ + 4 2O + 1,51 2O 2 + 2 + +2 e 2 2O +1,77 o 3+ + e o 2+ + 1,81 F 2(g) + 2e 2F + 2,87 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë