1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskundige Geletterdheid

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

MEMORANDUM VRAESTEL 2

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

CAMI Wiskunde: Graad 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE MEI 2017

Transcript:

CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 NOVEMBER 2011 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer antwoorde korrek volgens die vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. 4. Alle berekeninge moet aangetoon word. 5. Alle finale antwoorde moet afgerond word tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Alle eenhede moet aangedui word in die antwoorde. 7. Hierdie vraestel kan as hersiening gebruik word om studente voor te berei vir die eksamens.

VRAAG 1: 1.1 Die grys oppervlakte soos aangedui in die diagram moet geteël word. Die teëls se oppervlakte is 30 cm by 30 cm en kos R59,99 per 0,81 m 2. 1.1.1 Bereken die oppervlakte (in m 2 ) wat geteël moet word. FORMULE: Opp = L x B (4) 1.1.2 Bereken die aantal teëls wat benodig sal word vir hierdie oppervlakte. (3) 1.1.3 Bereken die koste van die teëls. (4) 1.2 Die onderstaande diagram dui die afmetings van n hondehok aan.

Pieter wil die dak van die hondehok rooi verf. Om te weet hoeveel verf hy moet koop moet die oppervlakte van die dak bereken word. 1.2.1 Bereken die skuinssy van die driehoek deur gebruik te maak van Pythagoras se stelling. 1.2.2 Bereken die totale buite-oppervlakte (in m 2 ) van die dak. (3) 1.2.3 Rooi verf word in houers van een liter gekoop en kan 1 m 2 bedek. Bereken hoeveel een liter houers benodig sal word om die dak te verf. 1.2.4 Die koste van een liter rooi verf is R14,35 (14% BTW uitgesluit). Bereken die koste van die rooi verf. (4) 1.2.5 Bereken die totale aantal hout (in m 2 ) wat benodig word om die onderste deel van die hondehok te bou voordat die opening ingesny word. (3) 1.2.6 Bereken die oppervlakte van die hout wat uitgesny word vir die voorste opening. (4) 1.2.7 Die afmetings van n vel hout is 2 m x 2 m. Bereken (in m 2 ) hoeveel hout benodig sal word om die hondehok te bou. (3) [32] VRAAG 2: Marie het n vistenk vir haar seun gekoop. Die afmetings van die tenk word in die onderstaande diagram aangedui. 2.1 Hoeveel liter water kan die tenk neem as 1 000 liter = 1 m 3? FORMULE: Volume = L x B x H (4)

2.2 Hoeveel liter water moet in die tenk gepomp word om dit 70% te vul? 2.3 Die vistenk moet met n spesiale verf aan die onderkant en agterkant geverf word. Bereken die oppervlakte wat geverf moet word. FORMULE: Opp = L x B (5) 2.4 Die verf kos R29,99(insluitend BTW) per liter en een liter sal 0,5 m 2 kan bedek. Wat is die koste van hierdie verf? (4) 2.5 Hoeveel het Marie betaal vir die vistenk en verf as die tenk R1250,00 (insluitend BTW) gekos het? (4) 2.6 Die temperatuur van die water in die tenk moet 24 0 C wees. Herlei die C na F. VRAAG 3: FORMULE: F = 5 9 C + 32 (3) 3.1 Twee werkers, John en Peter, werk in n fabriek maar het verskillende vergoedingspakkette. [22] JOHN Basiese loon per week is R 450 15 uur per week R55,00 per uur vir addisionele werk PETER Uurlikse tarief is R45,00 15 uur per week R50,00 per uur vir addisionele werk 3.1.1 Bereken die loon wat John en Peter sal ontvang as hulle 3 uur ekstra werk per week. (4) 3.1.2 Hoeveel ekstra ure moet John werk om R780 per week te verdien? 3.1.3 As Peter n 8,2% verhoging op sy uurlike tarief ontvang, bereken sy loon vir 15 ure. (3) 3.2 Juffrou Sue het by n nuwe skool begin en haar bruto salaris is R12 465 per maand. 3.2.1 Voltooi die tabel vir die maandelikse uitgawes.

Maandelikse aftrekkings Lening R4 567 LBS (Belasting) (Bruto salaris x 24%) 3.2.1.1 Mediese Fonds bydrae R1 200 Assuransie R 876 Pensioen bydrae 7% van Bruto salaris 3.2.1.2 Bedrag 3.2.2 Kan sy R1 200 se klere bekostig? Verduidelik. (3) 3.2.3 Na n jaar ontvang sy n verhoging van 5,7%. Bereken haar nuwe salaris. (3) 3.2.4 Juffrou Sue wil n Ford Figo vir R 104 000 koop. Rente op die lening is 9% maandeliks saamgestel vir 5 jaar. Bereken die paaiement op die motor as sy n deposito van R 65 000 betaal. (4) Pi FORMULE: x = n [ 1 ( 1 + i) ] [21] VRAAG 4: Die volgende inligting is beskikbaar rakende die onwettige jag op renosters. SAN Parke het die volgende grafiek bekend gestel: 4.1 Hoeveel renosters is in 2011 gestroop? 4.2 Bereken die persentasie wit renosters wat in Privaat Wildsplase gestroop is. (3) 4.3 Hoeveel swart renosters is gestroop in 2011?

4.4 4.4.1 Verduidelik die rooi pyltjie bokant 2012. 4.4.2 Bereken die gemiddelde aantal renosters wat gestroop is vanaf 2000 tot 2009. (3) 4.4.3 Bereken die persentasie toename in die stroping van renosters van 2010 tot 2011. (4) [16] VRAAG 5: Dit is ouma se verjaarsdag en haar kleindogter het vir haar n koek gebak. 5.1 Die koek moet gebak word by 180 C. Herlei die temperatuur na F. FORMULE: F = 1.8 x C + 32 5.2 Die deursnee van die koek pannetjie is 20 cm en die hoogte is 10 cm. Bereken die kapasiteit van die koek pannetjie. (3) FORMULE: Volume = π r 2 h, waar π = 3,14

5.3 Bereken die oppervlakte wat versier moet word. (4) FORMULE: Opp = 2π rh + π r 2, waar π = 3,14 5.4 Vooraf gemengde versiersuiker word gebruik op die koek. Een pakkie versiersuiker kan 0.5 m 2 versier. Hoeveel pakkies word benodig om die koek te versier? [11] VRAAG 6: Die gemiddelde oggend temperatuur in Bloemfontein word in die onderstaande grafiek aangedui. 6.1 Gedurende watter maand was die oggende die koudste? 6.2 Gedurende watter maande was die oggend temperatuur hoër as 15? (3) 6.3 Bereken die persentasie van maande wat n gemiddelde temperatuur van minder as 10 gehad het. (3) 6.4 Die volgende grafiek toon die gemiddelde temperature soos aangedui in 2010 en 2011.

6.4.1 In watter jaar was die laagste temperatuur aangeteken? 6.4.2 Gedurende watter maande was die minimum temperature dieselfde? [12] VRAAG 7: John is n verspring atleet van Springer Hoërskool in Gauteng. Sy laaste 10 spronge word gegee(in m): 5.2; 5.5; 5.85; 6.05; 4.9; 5.4; 5.95; 6.0; 5.5; 5.5 Bereken die volgende: 7.1 Die mediaan van die 10 spronge. (3) 7.2 Die afstand vir die onderste kwartiel(q 1 ). 7.3 Die afstand vir die boonste kwartiel (Q 3 ). 7.4 Die interkwartiel omvang (IKO) deur die volgende formule te gebruik: IKO = Q 3 Q 1 7.5 Bereken die gemiddelde afstand wat John gespring het. (4) [13]

VRAAG 8: 8.1 Thabo wil n nuwe motor koop. Hy het die volgende keuses: Fabrikaat Aantal deure Kleur Nissan (N) 2- deur (T) Wit (W) Audi (A) 4- deur (F) Rooi (R) Grys (G) 8.1.1 Voltooi n boom diagram om hierdie keuses voor te stel. Gebruik die simbole in hakies. (9) 8.1.2 Hoeveel uitkomste is daar? 8.1.3 Bereken die waarskynlikheid dat die motor rooi sal wees. (3) 8.2 Daar is 4 blou, 5 rooi, 1 groen en 2 swart albasters in a sak. Een albaster word ewekansig gekies. 8.2.1 Bepaal die steekproefruimte. 8.2.2 Bepaal P(swart). 8.2.3 Bepaal P(blou of swart). 8.2.4 Bepaal P(nie pers) [23] TOTAAL: 150