GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Σχετικά έγγραφα
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

CAMI Wiskunde: Graad 10

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Wiskundige Geletterdheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Die vraestel bestaan uit 12 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is. 3. Toon duidelik ALLE bewerkings, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 7. Skryf netjies en leesbaar.

3 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 1 Die volgende tabel verteenwoordig die hoogtes, in sentimeter, van 120 seuns in ʼn skool. HOOGTE (cm) FREKWENSIE 150 55 4 155 160 22 160 165 56 165 170 32 6 1.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK. (2) 1.2 Teken ʼn ogief, deur die assestelsel in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK te gebruik, om die inligting in die tabel voor te stel. (4) 1.3 Bepaal die vyfpuntopsomming, deur van die ogief gebruik te maak. (5) 1.4 Bespreek die verspreiding van die data, indien die verspreiding van die data deur middel van ʼn mond-en-snor diagram voorgestel word. (1) [12]

4 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 2 Die volgende is ʼn steekproef van die weeklikse loon wat deur tien mense, wat vir ʼn klein drukker en ontwerp maatskappy werk, verdien word. R2 250 R2 250 R3 000 R3 300 R3 300 R3 600 R3 900 R4 350 R4 350 R5 250 2.1 Bereken die gemiddelde weeklikse loon. (2) 2.2 Bereken die standaardafwyking van die weeklikse loon. (1) 2.3 Bepaal die persentasie van die werkers wat binne EEN standaardafwyking vanaf die gemiddelde lê. (4) [7]

5 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 3 Die punte A(2a 11; a +2), C(4; -1) en D(4p; p 7) is die hoekpunte van ACD met B(-2; 3) op AC..A(2a 11; a + 2). B(-2; 3) y x..d C(4; -1) (4p; p -7) 3.1 As punte A, B en C kollineêr is, vind die waarde van a. (4) 3.2 Bepaal die vergelyking van lyn AC. (3) 3.3 Bepaal, vervolgens, die koördinate van die middelpunt M van AB. (3) 3.4 Bepaal die waarde van p as CD ewewydig aan die x-as is. (3) [13]

6 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 4 In die diagram is M, N en P die hoekpunte van MNP, met N(-6; -12). M is ʼn punt op die y-as. Die vergelyking van die lyn MN is. MR = NR en NQ MP. PR en NQ sny by die oorsprong O. M Q R O P x N(-6; -12) y 4.1 Bereken die gradiënt van NQ. (1) 4.2 Bereken die gradiënt van MP. (1) 4.3 Bereken die inklinasiehoek van MP. (3) 4.4 Bepaal, vervolgens, die vergelyking van die lyn MP. (4) 4.5 Bepaal, vervolgens, die koördinate van P. (4) 4.6 Bepaal die koördinate van R. (3) [16]

7 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 5 5.1 In die diagram hieronder is P(1;3) ʼn punt op die Cartesiesevlak, OP = r en = θ. y P(1;3) r O θ x 5.1.1 Maak gebruik van die diagram om die waarde van θ te bereken. (2) 5.1.2 Bereken die lengte van OP. Laat die antwoord in wortelvorm. (2) 5.1.3 Bepaal die waardes van die volgende, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: (a) sin θ (1) (b) cos (180 + θ) (2) 5.2 Bepaal die algemene oplossing van: (6) 5.3 Vereenvoudig: ( ) ( ) ( ) (5) 5.4 Bewys dat: (5) [23]

8 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 6 6.1 VOLTOOI: In ABC + A c b B a C (2) 6.2 In die diagram hieronder, is PQ ʼn reguitlyn 1 500 m lank. RS is ʼn vertikale toring 158 m hoog met P, Q en S punte in dieselfde horisontale vlak. Die hoogtehoeke van R vanaf P en Q is en θ.. R 158 m S P 25 30 1 500 m θ Q 6.2.1 Bepaal die lengte van PS. (3) 6.2.2 Bepaal die lengte van SQ. (3) 6.2.3 Vind, vervolgens, die waarde van θ. (3) 6.2.4 Bepaal die oppervlakte van ΔSPQ. (4) [15]

9 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 7 Gegee: ( ) ( ) 7.1 Teken die grafieke van f en g vir x in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK. Toon al die draaipunte en die afsnitte met die asse. Toon duidelik die asimptote deur stippellyne te gebruik. (6) 7.2 Bepaal die waardes van x, vir, waarvoor f(x) > g(x). (6) 7.3 Skryf die periode van g(2x) neer. (1) [13]

10 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) GEE REDES VIR JOU BEWERINGS EN BEREKENINGE IN VRAE 8, 9, 10 EN 11. VRAAG 8 8.1 Voltooi: Die lyn vanaf die middelpunt van ʼn sirkel loodreg op ʼn koord (1) 8.2 In die figuur hieronder, is AB en CD koorde van die sirkel met middelpunt O. OE AB. CF = FD. OE = 4 cm, OF = 3 cm en CD = 8 cm. B E. O F D A C 8.2.1 Bereken die lengte van OD. (3) 8.2.2 Bereken, vervolgens, die lengte van AB. (4) [8]

11 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 9 9.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en ABC is punte op die sirkel. Gebruik die diagram in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK om te bewys dat:. C. O A B (6) 9.2 In die figuur hieronder, is en O is die middelpunt van die sirkel. A, B, E C en D is punte op die omtrek. Bereken, met redes, die groottes van: A 1 B O 1 E D 1 25 C 9.2.1 (2) 9.2.2 (2) 9.2.3 (2) 9.2.4 (2) [14]

12 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 10 A, B, C en D is punte op die omtrek van die sirkel in die diagram hieronder. ECF is ʼn raaklyn by C, B 1 = B 2. D A F 1 2 B 2 3 4 1 C 10.1 As B 1 = x, vind, met redes, TWEE ander hoeke gelyk aan x. (4) 10.2 Toon, vervolgens, dat DC vir halveer. (2) [6] E

13 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 11 11.1 Voltooi: Teenoorstaande hoeke van ʼn koordevierhoek (1) 11.2 In die figuur, is ABCD ʼn koordevierhoek. AB DC in sirkel met middelpunt O. BC en AD verleng ontmoet by M. D 3 = x B 1 C 2 O 1 A 1 2 D 3 M 11.2.1 Toon aan dat MC = MD. (5) 11.2.2 As 3 = x, bepaal die waarde van, in terme van x. (2) 11.2.3 Toon, vervolgens, dat BODM ʼn koordevierhoek is. (3) [11]

14 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 12 Die soliede vorm in die diagram is ʼn samestelling van ʼn reghoekige prisma met ʼn vierkantige basis, en ʼn regte piramide bo-op die prisma. Die lengte van die prisma is 12 cm, die sye van die basis is 6 cm en die hoogte van die piramide is 8 cm. 12.1 Bereken die skuins hoogte van die driehoekigevlak van die piramide. (3) 12.2 Bereken die oppervlakte van een van die driehoekige vlakke. (3) 12.3 Bereken die totale buite-oppervlakte van die soliede vorm. TBO = oppervlakte van skuinsvlakke + oppervlakte van reghoekige prisma (5) [11] TOTAAL: 150