GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die genade gawes Van God:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Transcript:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

2 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK neer. 3. Begin die antwoorde vir elke VRAAG boaan ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. As jou antwoorde NIE volgens die instruksies van elke vraag aangebied word NIE, sal kandidate punte verloor. 6. Maak ALLE sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar.

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10 D. 1.1.1 ʼn Organisme waarin of waarop ʼn ander organisme lewe en dien as voedsel. A B C D Gasheer Prooi Roofdier Produseerder 1.1.2 In die onderstaande diagram word die neurotransmitters voorgestel deur letter A B C D Z X W Y 1.1.3 Die voordeel van ʼn refleksboog op reaksie van ʼn pynlike stimulus, is dat dit die reaksietyd verminder deur die te omseil. A B C D motoriese senuwees brein sensoriese senuwees rugmurg

4 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) 1.1.4 In die skets is daar perdeby papies vasgeheg aan die ruspe wat sal uitbroei en dan die ruspe eet. Hierdie verhouding is ʼn voorbeeld van A B C D mutualisme kommensalisme parasitisme geslagtelike seleksie 1.1.5 Hierdie saam leef verhouding van ʼn verskeidenheid van Warbler (Fluiter/Sanger) spesie word genoem... A B C D bron verdeling mededingende uitsluiting predasie mutualisme 1.1.6 Die tempo waarteen nuwe individue tot 'n bevolking deur middel van voortplanting bygevoeg word. A B C D nataliteit mortaliteit immigrasie emigrasie

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 1.1.7 Die fase tydens 'n logistiese groeivorm waar die bevolking stadig groei soos dit aanpas by die plek waar dit leef. A B C D Logaritmiese fase Ewewigsfase Sloerfase Sterfte fase 1.1.8 Om die bevolkingsdigtheid van Monarch skoenlappers, wat 'n spesifieke park beset, te bepaal, is 100 skoenlappers gevang, gemerk met 'n klein kolletjie op 'n vlerk, en dan vrygelaat. Die volgende dag is 'n ander 100 skoenlappers gevang insluitend 20 van die gemerkte skoenlappers. ʼn Mens sou die bevolking korrek skat as A 100 B 200 C 20 D 500 1.1.9 Dravermoë A verskil tussen die verskillende spesies, maar verskil nie binne 'n gegewe spesie nie. B word altyd binne ʼn bevolking geraak C bly konstant in alle omgewings. D word altyd deur hulpbron tekorte gemeet (9 x 2) (18) 1.2 Gee die korrekte BIOLOGIESE TERM vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.9) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.2.1 Die klierweefsel wat die binnekant van die baarmoeder uitvoer. 1.2.2 ʼn Dier wat plante eet. 1.2.3 ʼn Dier wat ander diere jag, vang en doodmaak. 1.2.4 Die proses wat plaasvind wanneer ʼn vroulike en ʼn manlike gameet saam smelt om ʼn sigoot te vorm. 1.2.5 Die verhouding tussen twee organismes waar een of albei bevoordeel word. 1.2.6 Die aantal individue van dieselfde spesies wat ʼn spesifieke gebied bewoon en wat in staat is om te kan kruisteel. 1.2.7 Die metode wat gebruik word om die menslike bevolkingsgrootte te bepaal.

6 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) 1.2.8 Die bakterieë en swamme wat dooie organiese materiaal afbreek en die verkrygende anorganiese materiaal gebruik as voedsel. 1.2.9 Kompetisie tussen verskillende spesies vir dieselfde hulpbron. (9) 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM Ι van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM Ι 1.3.1 Verantwoordelik vir selverlenging in jong stingels 1.3.2 Die deel van die senuweestelsel wat onwillekeurige aktiwiteite van die liggaam beheer A. B. A. 1.3.3 Uitwaartse beweging van individue uit ʼn bepaalde gebied A. B. 1.3.4 Area van die retina wat slegs A. stafies bevat B. 1.3.5 Voorbeeld van sosiale A. organisasie wat die kanse op oorlewing verhoog B. 1.3.6 Briofiete verskil van die A. angiosperme, want hulle het B. 1.3.7 Die rol van ʼn spesie binne die A. struktuur en funksie van ʼn B. ekosisteem 1.3.8 ʼn Bosluis op die menslike vel A. B. B. KOLOM ΙΙ Gibberelliene Ouksiene Simpatiese senuweestelsel Parasimpatiese senuweestelsel Emigrasie Migrasie Geelvlek Blindekol Verdeling van arbeid in bye 'n Trop sebras Homospore Heterospore Habitat Nis Endoparasiet Ektoparasiet (8 x 2) (16)

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 1.4 Suksessie is 'n reeks van veranderinge in die omgewing wat voorkom in alle ekosisteme. In die diagram hieronder, het 'n ekosisteem deur vier fases gegaan. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 1.4.1 Skryf die letters van die damme in orde vanaf die jongste (pioniers gemeenskap), tot die oudste (klimaks gemeenskap). (4) 1.4.2 Sommige amfibieë en kreef kan periodes van droogte weerstaan deur hulself in die modder te begrawe. In watter dam(me) sou hulle dit oorleef? (1) 1.4.3 Swartbaars en Bluegill (vis tipes) maak hulle neste op sanderige bodems. In watter dam sou jy hulle aantref? (1) 1.4.4 Toon die bostaande diagramme, primêre- of sekondêre suksessie aan? (1) TOTAAL AFDELING A: 50

8 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) AFDELING B VRAAG 2 2.1 Die diagram toon ʼn gedeelte van die menslike vroulike voortplantingstelsel. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. Diagram wat ʼn fetus in die baarmoeder voorstel 2.1.1 Skryf slegs die NOMMER wat die volgende dele voorstel neer. (a) die amnion (1) (b) die chorion (1) 2.1.2 Watter stof word in die spasie tussen die embrio en die deel genommer 3, gevind? (1) 2.1.3 Gee TWEE funksies van die stof wat na verwys word in VRAAG 2.1.2. (2) 2.1.4 Identifiseer die deel genommer 1. (1) 2.1.5 Gee TWEE funksies van die deel genommer 1. (2) 2.1.6 Identifiseer die deel genommer 4. (1)

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 2.2 Die diagram hieronder dui die posisie van die menslike endokriene kliere aan. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Identifiseer die dele gemerk A, B en C. (3) 2.2.2 Skryf slegs die LETTER neer van die deel wat: (a) jodium benodig vir normale funksionering (1) (b) die vrystelling en funksies beheer van ander endokriene kliere. (1) 2.2.3 Beskryf die negatiewe terugkoppelings meganisme in die interaksie tussen dele A en B. (4)

10 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) 2.3 Die volgende diagram toon die membraanagtige labirint van die inwendige oor. Bestudeer die diagram en beantwoord die volgende vrae. 2.3.1 Verskaf byskrifte vir dele A tot F. (6) 2.3.2 Noem die stimulus wat tot 'n impuls omgesit word deur haarselle in elk van die volgende: (a) deel gemerk B (1) (b) deel gemerk C (1) (c) deel gemerk E (1) 2.3.3 Hoe word deel F beskerm? (1) 2.3.4 Noem die streek van die brein wat impulse interpreteer wat voortspruit uit die: (a) deel gemerk C. (1) (b) deel gemerk E. (1) [30]

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 VRAAG 3 3.1 Vir elke reproduktiewe strategie wat hieronder gelys word, beskryf hoe dit die suksesvolle voortplanting van die dier verhoog. 3.1.1 Poue pronk met hul stertvere uitgewaaier (uitgesprei). (2) 3.1.2 Akkedisse lê amniotiese eiers. (2) 3.1.3 ʼn Kabeljou lê 4 miljoen eiers per jaar. (2) 3.1.4 Seekastaiings in ʼn kolonie stel chemikalieë genoem feromoon in die omliggende water vry, wat veroorsaak dat die ander seekastaiings sperm en eiers vry stel. (2) 3.1.5 Walvisse voed en beskerm hul kleintjies vir 'n paar maande nadat hulle gebore is. (2) 3.2 Die verhouding tussen twee spesies van miete, spesie A en spesie B was in 'n laboratorium-eksperiment ondersoek. Een van die spesie is ʼn herbivoor en die ander is 'n karnivoor wat op die ander spesies van miete voed. Die plantetende miete is geplaas in ʼn houer met baie voedsel. ʼn Paar dae later, was ʼn paar vleisetende miete by die houer gevoeg. Die getal van miete van elke spesie is elke week vir agt weke geskat. Die resultate van die eksperiment word in die volgende tabel gegee. Tyd Bevolking van Spesies A Bevolking van Spesies B (weke) 1 210 100 2 920 340 3 1 400 1 250 4 750 1 900 5 300 950 6 170 750 7 250 360 8 580 130 3.2.1 Teken ʼn lyngrafiek van hierdie resultate. Plot beide grafieke op dieselfde assestelsel. (9) 3.2.2 Gee EEN rede waarom Spesie A heel waarskynlik die prooi kon gewees het en Spesie B die roofdier. (1) 3.2.3 Voorspel wat sal gebeur met die getalle van beide bevolkings oor die volgende twee maande. (2) 3.2.4 Voorspel wat sou gebeur het met die getalle van Spesie A as Spesie B skielik moes verdwyn het. (2)

Globale hektaar per persoon 12 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) 3.3 Die grafiek hieronder toon die ekologiese voetspoor (hulpbron vraag per persoon) en die bio-kapasiteit (hulpbron aanbod per persoon) in Suid-Afrika sedert 1961. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 3.3.1 Waarom dink jy het die bio-kapasiteit vir Suid-Afrika gefluktueer oor die jare? (1) 3.3.2 Beskryf die tendens van die ekologiese voetspoor vir Suid-Afrika sedert 1961. (3) 3.3.3 Wat dink jy kan die gevolg wees wanneer naburige lande ʼn hoër ekologiese voetspore het as hul bio-kapasitiete? (1) 3.3.4 Vir hoe lank tot en met 1973 was die bio-kapasiteit hoër as die ekologiese voetspoor? (1) [30] TOTAAL AFDELING B: 60

(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 13 AFDELING C VRAAG 4 4.1 Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat volg. 'Uitgestorwe' water juffer (Damselfly) maak ʼn terugkeer. ʼn Spesie van die water juffer, wat aanvaar was dat dit uitgesterf het, het ʼn dramatiese terugkeer gemaak na die verwydering van uitheemse bome onder die Werk vir Water-program. Die Ceres stroom water juffer, Metacnemis angusta, was nie sedert 1920 opgemerk nie. Die verwydering van indringerplante in vleilande het gelei tot ʼn byna onmiddellik herstel van endemiese spesies, insluitend die Ceres stroom water juffer. Sodra die indringers verwyder is, kan voldoende sonlig die sisteme binnedring, en bosse langs die stroomoewer word herstel. [Bron: African Wildlife Vol. 59 No.1 2005 - oorspronklik www.iol.co.za] 4.1.1 Definieer die woorde uitgestorwe en endemiese. (2) 4.1.2 Hoe het mense van die gemeenskap in Ceres in gegryp? (1) 4.1.3 Waarom is dit belangrik om endemiese spesies te bewaar? (1) 4.2 Die frekwensie van die klank word gemeet in eenhede genaamd Hertz (Hz). James dink dat almal dieselfde gehoor het. Sandra stem nie saam met James. Sy dink dat mense verskillende mate van gehoor het omdat James dinge kan hoor wat sy nie kan hoor nie. Hulle besluit om na ʼn spesiale laboratorium te gaan om hul gehoor te toets. Die mense by die laboratorium meet die omvang van die geluide wat die twee leerders kan hoor. Die resultate word in die volgende tabel gegee. Laagste frekwensie van geluide gehoor Hoogste frekwensie van geluide gehoor James 19 Hz 20 300 Hz Sandra 18 Hz 20 100 Hz 4.2.1 Skryf ʼn hipotese vir hierdie eksperiment. (2) 4.2.2 Waarom dink Sandra dat mense verskillende mate van gehoor het? (2) 4.2.3 Wat is die laagste frekwensie wat James kan hoor? (1) 4.2.4 Wie kon die grootste verskeidenheid van klanke hoor? Verduidelik jou antwoord. (3) 4.2.5 Wat is die onafhanklike- en afhanklike veranderlikes in die tabel? (2)

14 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER 2012) 4.2.6 Vlermuise produseer klanke tussen 30 000 en 80 000 Hz. Kan James vlermuise hoor? Verduidelik jou antwoord. (3) 4.2.7 Noem die DRIE strukture in die middeloor wat verantwoordelik is vir die versterking van die klank. (3) 4.3 Verduidelik die homeostatiese beheer van die liggaamstemperatuur van die mens onder omgewingstoestande wat die vergroting van die bloedvate in die oppervlak van die vel veroorsaak. Inhoud (17) Sintese (3) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie. TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150