Wiskundige Geletterdheid

Σχετικά έγγραφα
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

CAMI Wiskunde: Graad 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcript:

- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Vraestel 1 2014 Tyd: 3 uur Totaal: 150

- 2 - INSTRUKSIES EN INFORMASIE: LEES DIEVOLGENDE INSTRUKSIESE VOORDAT ENIGE VRAE BEANTWOORD WORD: 1. Die vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer antwoorde korrek volgens die vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. 4. Alle berekeninge moet aangetoon word. 5. Alle finale antwoorde moet afgerond word tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Alle eenhede moet aangedui word in die antwoorde. 7. Hierdie vraestel kan as hersiening gebruik word om studente voor te berei vir die eksamens.

- 3 - VRAAG 1: 1.1 Bereken die volgende. 1.1.1 2 (2.895+ 1.002) + 0.0408+ 0. 6938 3 458 1.1.2 Skryf as n persentasie. 100 1.1.3 Herlei n halwe dag na sekondes. 1.1.4 Bepaal die prys per kilogram (afgerond tot die naaste rand) as 5kg boerewors R147,64 kos. 1.1.5 Die omtrek van n vierkant is 624 cm. Bereken die lengte van een sy van die vierkant. 1.2 Mary wil koeksisters bak vir n verjaarsdag partytjie. Sy gebruik die volgende resep. Herleidingstabel: 1 teelepel elepel = 5 ml, 1 000ml = 1 liter, 250 ml = 1 koppie,, 1 kg = 1 000 ml

- 4-1.2.1 Hoeveel teelepels gemmer word benodig in die resep? 1.2.2 Hoeveel koppies suiker word benodig as die resep verdubbel? 1.2.3 Hoeveel liter kookolie word benodig om die koeksister te maak? 1.2.4 Hoeveel ml water word benodig as die resep half aangemaak word? 1.2.5 Die olie se temperatuur moet 190 C wees. Herlei die temperatuur na F. WENK: : F = 1.8 C + 32 1.3 Drie graad 12 klasse moet hul gunsteling Griekse God aandui. Die resultaat word aangedui op die gegewe grafiek. 1.3.1 Watter Griekse God is die gunsteling indien die resultate vergelyk word? 1.3.2 In watter klas het n kwart van die leerders vir Poseidon gestem? 1.3.3 Wat is die persentasie leerders wat vir Zeus in Klas 12C gestem het? 1.3.4 As daar 40 leerders in Klas 12B is, hoeveel leerders het vir Poseidon gestem? VRAAG 2: 2.1 Die volgende wisselkoerse is gepubliseer op 7 Januarie 2014. [28]

- 5 - Sleutel: USD US Dollar ; GBP Britse Pond ; EUR Euro ; BRL Brasiliaanse Real ; RUB Russiese Roebel GELDEENHEID KODE USD / 1 Eenheid Eenhede/ / 1 USD Suid Afrikaanse Rand ZAR 0.09378 10.6813 GELDEENHEID GBP / 1 Eenheid Eenhede / 1 GBP Suid Afrikaanse Rand ZAR 0.05723 17.506 GELDEENHEID EUR / 1 Eenheid Eenhede / 1 EUR Suid Afrikaanse Rand ZAR 0.06892 14.5278 GELDEENHEID BRL / 1 Eenheid Eenhede Suid Afrikaanse Rand ZAR 0.2233 4.4986 GELDEENHEID RUB / 1 Eenheid Eenhede / 1 RUB Suid Afrikaanse Rand ZAR 3.1167 0.3217 2.1.1 Jabu wil die sokker wêreld beker gaan bywoon in Brasilië. Hy het R2 000 om te spandeer. Hoeveel Brasiliaanse Real is dit werd? 2.1.2 Sara wil die Winter Olimpiese Spele in Rusland gaan bywoon. Sy moet n kaartjie koop om toegang te verkry. As die kaartjie 78 RUB kos, hoeveel Suid Afrikaanse Rand sal die kaartjie kos? 2.1.3 John wil brandstof pryse in Suid Afrika vergelyk met brandstof pryse in Brittanje. 2.1.3.1 As 1 gallon = 4.5461 liter, bepaal hoeveel gallon in n 50 liter tenk sal pas. 2.1.3.2 Brandstof word verkoop in Brittanje teen 6.314 ( ) per gallon. Hoeveel sal dit kos om n tenk van 10.99 gallon vol te maak? 2.1.3.3 Herlei die antwoord in 2.3.2 na Suid Afrikaans Rand. http://www.oanda.com/currency/table?date=01/07/14&date_fmt=us&exch=usd&format=html&sel_list=aon&value=1 e=1 2.2 Nunu wil graag n skoonmaak dienste begin. Die volgende inligting is nodig om haar inkomstes en uitgawes te bereken: * 3 skoonmakers per huis sal 1 huis in 4 ure skoonmaak * Minimum tariewe vir skoonmakers is R10,48 per uur (27 ure per week) * Naweek tariewe is R21,00 per uur

- 6-2.2.1 Hoeveel huise kan skoongemaak word van 8h00 tot 17h00 met n uur vir middagete as Nunu 3 skoonmakers het? 2.2.2 Bereken die lone vier een dag as 3 werkers skoonmaak. 2.2.3 Hoeveel skoonmakers sal Nunu nodig hê om 6 huise per dag skoon te maak? 2.2.4 Bereken die lone as 6 huise per dag skoon gemaak moet word. 2.2.5 Bereken die koste om 1 huis op n Saterdag skoon te maak. 2.3 Mary wil die materiaal vervang wat in die mandjie is. 2.3.1 Bereken die oppervlakte van die materiaal wat benodig word. WENK: Oppervlakte = Lengte Breedt dte (4) 2.3.2 Herlei cm 2 na m 2. WENK: : 1 cm 2 = 0.0001 m 2 2.3.3 As die materiaal R25.99 per m 2 kos, hoeveel sal Mary betaal as sy n ekstra 0.25 m 2 by koop? 2.3.4 Mary wil n deksel op die mandjie plaas. Bepaal die oppervlakte van die deksel as dit die presiese afmetings het van die bovlak. [30] VRAAG 3: Tembi wil nagemaakte naels laat opsit. Sy moet besluit of sy na n Salon sal gaan en of sy dit self gaan opsit. Die volgende inligting sal help met haar besluit:

- 7 - Koste van nagemaakte naels Koste Salon DIY Nael punte R380 R65 Ekstra kostes None Begin stel: R550 Maandelikse kostes Vul elke 2 weke: R130 Vervang elke 7 dae: R65 Tydperk 6 maande 7 dae 3.1 Tembi wil graag die 1 ste Januarie dit opsit. Voltooi die gegewe tabel m.b.v. die gegewe informasie. UITGAWE SALON DIY Nael punte A B Ekstra kostes Geen R550 Maandelikse kostes C D Totale Koste E F (3) 3.2 Tembi het dieselfde tabel opgestel vir Februarie. Vul die uitstaande waardes in. UITGAWE SALON DIY Nael punte Geen A Ekstra kostes Geen Geen Maandelikse kostes B Geen Totale koste C D 3.3 Bereken die totale koste oor 6 maande vir beide opsies. 3.4 Voltooi die opgehoopte kostes oor 6 maande vir beide opsies deur die tabel te voltooi.

- 8 - MAAND Jan Febr Mrt April Mei Salon R510 R770 A R1290 R1550 B DIY R810 C R1330 R1590 R1850 D Jun 3.5 Teken n lyngrafiek waarop die kostes in n salon aangedui moet word oor die 6 maande. Benoem die grafieke volledig. (4) (4) [15] VRAAG 4: n Groothandelaar verkoop vloer politoer wat hy in groot houers aankoop. Elke houer bevat 5 600cm 3 politoer. Hy verkoop die politoer in silindervormige blikkies met n radius van 3.4 cm en die volume van die blikkie is 350ml. WENK: : 300 ml = 300 cm 2 4.1 Hoeveel blikkies kan volgemaak word uit een groot houer? 4.2 As die groot houer R250 kos, hoeveel wins sal die handelaar maak as die blikkies teen R25.50 elk verkoop word? (4) 4.3 Bereken die hoogte van die blikkies as die radius van die blikkie 10 cm is. (Rond af tot naaste heelgetal). (3) Volume WENK: : Hoo oogte van blikkie = π r² 4.4 Hoeveel blikkies politoer kan in die karton houer gepak word as die karton houer die volgende afmetings het: Wydte = 25 cm, Lengte = 35 cm en Hoogte = 30 cm? (5) [14]

- 9 - VRAAG 5: 5.1 n Opname is in skole gedoen vanaf 2009 tot 2014 om te bepaal hoeveel Graad 12 leerders deeltyds werk. Die resultate is opgeteken in die onderstaande sirkelgrafiek. Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord. 5.1.1 Bereken die persentasie van leerders wat in 2012 deeltyds gewerk het. 5.1.2 In watter jaar was die grootste persentasie leerders wat deeltyds gewerk het? 5.1.3 As daar 254 000 grade 12 leerders in 2009 was, hoeveel leerders het deeltyds gewerk? 5.1.4 As n leerder R15 per uur ontvang het in 2009, hoeveel sal hy vir 15 ure se werk ontvang het? 5.1.5 As die uurlikse loon met 38% verhoog het vanaf 2009 tot 2014, wat sal die uurlikse loon in 2014 wees? 5.2 Jeremy beplan sy tuin soos volg:

- 10-5.2.1 Hoeveel vierkante meter sal onder gras wees? WENK: Oppervlakte = Lengte Breedt dte 5.2.2 Hoeveel vierkante meter sal die plaveisel wees? 5.2.3 As die plaveisel R59,99 per vierkante meter kos, bepaal die koste van die plaveisel. WENK: Koste = Prys Vierkante meter 5.2.4 As die blomtuin n halwe sirkel is, bereken die oppervlakte van die blomtuin. WENK: Oppervlakte van Sirkel = πr² (3) 5.2.5 As die visdam 0.5m diep is, bereken die volume van die dam. WENK: : Volume = πr² diepte (3) [22] VRAAG 6: 6.1 Graad 12 leerders is gevra om te sê hoeveel sakgeld elk per week ontvang. Die resultate is as volg: R100 R85 R90 R120 R105 R120 R80 R70 R100 R85 R100 R50 R100 R90 R80 R55 6.1.1 bepaal die steekproefruimte van die opname. (16) 6.1.2 Hoeveel leerders het minder as R60 per week ontvang? 6.1.3 Bepaal die omvang vir die opname. 6.1.4 Gee die modus vir die data waardes. 6.1.5 Gee die mediaan vir die data waardes. 6.1.6 Bereken die gemiddeld vir die data waardes. (3) 6.2 Resultate vir n atleet wat landloop gedoen het word voorgestel op die onderstaande tabel.

- 11-6.2.1 Hoe ver het die atleet gehardloop? 6.2.2 Hoeveel minute het die atleet nie gehardloop nie? 6.2.3 Kan jy voorspel wat gebeur het tussen 0 en 3 minute? 6.2.4 Hoeveel keer het die atleet gestop tydends die resies as hy die eindpunt na 25 minute bereik het? 6.2.4 Na hoeveel minute was die atleet 6 km weg vanaf die begin? 6.2.5 Hoe ver het die atleet gehardloop na 18 minute? [25] VRAAG 7: Die kaart toon die roete van die Honolulu Maraton voor wat in 2012 plaas gevind het. Die afstand wat afgelê was is 42.195 km. 7.1 Bepaal die gemiddelde spoed van die wenners as hy 2h30 geneem het om die afstand te voltooi.

- 12 - WENK: Afstand Spoed = Tyd 7.2 Hoeveel hulp stasies is op die roete? 7.3 Hoeveel inkopie sentrums is op die roete? 7.4 Teen watter tyd het die toekenningsgeleentheid begin? 7.5 Oor hoeveel heuwels moes die atlete hardloop? 7.6 Noem een heuwel op die roete. 7.7 Indien dit n atleet 3h24 neem om die resies te voltooi, hoe laat sal hy die eindpunt bereik? 7.8 Noem die plek waar die resies geëindig het. [16] TOTAAL: AL: 150