JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Wiskundige Geletterdheid

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Die genade gawes Van God:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

MEMORANDUM VRAESTEL 2

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

Transcript:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die modelvrae te gebruik Alhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van modelvrae. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Graad 4 Wiskunde Modelvrae 1

1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 5 565 is: A 500 B 50 C 5 D 5 000 1.2 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 7 999? A 90 B 9 C 900 D 9 000 1.3 Watter getal ontbreek in die volgende getalpatroon? 1 215 ; 1 230 ; ; 1 260. A 1 240 B 1 235 C 1 245 D 1 255 1.4 Die volgende getal in die getalry 1 766; 1 866; 1 966; is: A 2 166 B 2 066 C 1 266 D 1 366 Graad 4 Wiskunde Modelvrae 2

1.5 6 423 afgerond tot die naaste 100 is: A 6 400 B 6 425 C 6 430 D 6 420 1.6 Die getal 1 542 afgerond tot die naaste 1 000 is: A 1 500 B 1 000 C 2 500 D 2 000 1.7 Watter getal in die plek van # sal die gegewe getalsin waar maak? 15 5 = # 15 A 5 B 15 C 30 D 45 1.8 3 is a faktor van A 12 B 10 C 16 D 13 1.9 Watter getal is nie n veelvoud van 9 nie? A 27 B 56 C 72 D 36 Graad 4 Wiskunde Modelvrae 3

1.10 Watter getal is nie n faktor van 6 nie? A 3 B 6 C 12 D 2 1.11 Jakob is 4 jaar oud en Julie is 12 jaar oud. Die verhouding van Jakob se ouderdom tot Julie se ouderdom is A 3 : 1 B 1 : 3 C 12 : 16 D 16 : 4 1.12 Matthew is 16 jaar oud en Sue is 14 jaar oud. Die verhouding van Matthew se ouderdom tot Sue se ouderdom is A 7 : 8 B 8 : 7 C 16 : 30 D 8 : 14 2. Voltooi: 2.1 4 330 afgerond tot die naaste 100 is. 2.2 7 625 afgerond tot die naaste 1 000. 3. Beantwoord die volgende vrae. 3.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 7 631 is... 3.2 Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in 7 894. Graad 4 Wiskunde Modelvrae 4

4. Voltooi deur die volgende getal in uitgebreide notasie te skryf: 1 515 = (1 x 1 000) + ( x 100) + ( 1 x ) + ( 5 x 1) (2) 5. Watter getal word in uitgebreide notasie geskryf as ( 4 x 1 000) + (5 x 100) + (8 x10) + (2 x 1)? 6. Watter getal word geskryf as: (6 x 100) + (8 x 1 000) + (1 x 1) + (2 x 10) in uitgebreide notasie? 7. Bereken: 7.1 2 036 + 1 055 (2) 7.2 3 846 + 3 217 (2) 7.3 2 752 + 4 356 (2) 7.4 2 158 526 (2) 7.5 4 000 1 481 (2) 7.6 5 726 1 334 (2) 7.7 83 15 (3) 7.8 48 x 12 (3) 7.9 698 7 (3) 7.10 936 3 (3) 8. Voltooi die getallesin: 2 x 6 = 4 x Graad 4 Wiskunde Modelvrae 5

9. Beantwoord elk van die volgende vrae. 9.1 Tasneem het lekkers vir 35 van haar vriende gekoop. Hoeveel het Tasneem altesaam spandeer as die lekkers elk R1,30 gekos het? 9.2 Tasneem het met n R50,00 banknoot betaal. Hoeveel kleingeld moes sy ontvang het? (2) 10. Jabu wil graag n T-hemp vir R86,99 en n plakkaat vir R25,89 koop. 10.1 Hoeveel sal dit altesaam kos? (2) 10.2 Jabu het slegs R100,00 in sy beursie. Hoeveel meer geld het hy nodig om die T-hemp en plakkaat te koop? 11. Vereenvoudig: + = 12. Wat is + - gelyk aan? (2) 13. Ismail het n blok sjokolade wat uit 6 blokkies bestaan. Hy het 2 blokkies daarvan geëet. Watter breukdeel van die blok sjokolade was oor? 14. Mamma bak n koek en sny dit in 6 gelyke snye. Pappa eet 2 snye. Ek eet 1 sny. Watter breukdeel van die koek bly oor? (2) 15. Lauren eet van n sjokolade koek voor aandete en nog na aandete. 15.1 Watter breukdeel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet? (2) 15.2 Watter breukdeel van die koek het oorgebly? (2) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 6

16. Gebruik die breukemuur om die vraag te antwoord. 1 hele = 17. Skryf n getallesin vir elkeen van die volgende woordsomme. 17.1 Nabeelah en Nomsa het elkeen vyftien poppe. Hoeveel poppe het hulle altesaam? 17.2 Yusuf het R84,00 om n sjokolade vir elk van sy maats te koop. Een sjokolade kos R6,00. Vir hoeveel maats kan hy n sjokolade koop? 18. Voltooi die volgende patrone. 18.1 9 000 ; 8 975 ; ; ; 8 900. 18.2 0 Δ Ø 0. 19. Voltooi die volgende getalleketting. -2-7 -9 8 255. Graad 4 Wiskunde Modelvrae 7

20. Voltooi die tabelle hieronder: 20.1 NAAM VAN 2-D VORM AANTAL REGUIT SYE 5 6 (2) 20.2 3-D VOORWERP NAAM VAN DIE VOORWERP Reghoekige Prisma VORM VAN DIE VLAKKE (3) 21. Gebruik die name in die tabel om die volgende 2-D figure te benoem. Trapesium Parallelogram Pentagoon Heksagoon 21.1 21.2 21.3 21.4 (4) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 8

22. Teken die regterkant van die skets om n simmetriese 2-D vorm te maak. 23. Kleur slegs die huis(e) wat n simmetriese vorm het, in. (2) 24. Teken die simmetrielyn(e) in die prente wat simmetries is. (3) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 9

25. Skryf neer die tyd wat, in die namiddag, op die volgende horlosie se wyserplaat getoon word. 26. Voltooi: 26.1 1 jaar = weke 26.2 1 jaar = maande 26.3 1 cm = mm 26.4 1 km = m 27. Gebruik die letters A, B, C en D om die kapasiteit wat in die houers aangedui word te orden van die meeste tot die minste. 1.5 l A 500 ml juice 750 ml sap 340 ml B C D (2) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 10

28. n Ondersoek is onder die Graad 4 leerders gedoen om te bepaal wat hul gunsteling soorte sap is. Elke leerder kon slegs eenmaal stem vir sy/haar gunsteling soort. SOORT SAP TELMERKIES FREKWENSIE Lemoen Aarbei Piesang Appel 10 8 lll 3 llll 5 28.1 Vul die ontbrekende telmerkies in die tabel hierbo in. (2) 28.2 Watter soort sap is die minste van gehou? 28.3 Voltooi die staafgrafiek. GUNSTELING SOORTE SAP Aantal leerders Lemoen Aarbei Piesang Appel SOORTE GEURE (2) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 11

29. Die piktogram stel die gunsteling speelgoed van leerders voor. Karre Poppe Vlieërs Tolle Verf Klei SLEUTEL- 1 gesiggie stel 5 leerders voor. 29.1 Watter speelding is die mees gewildste? 29.2 Watter speelding is die minste gewild? 29.3 Hoeveel leerders het klei gekies as hul gunsteling? 29.4 Hoeveel meer leerders het poppe as tolle gekies? 30. Hoeveel vierkante is daar altesaam in die diagram? (2) Graad 4 Wiskunde Modelvrae 12