OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

CAMI Wiskunde: Graad 10

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Hoofstuk 15 Ossillasies

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Wiskundige Geletterdheid

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar geen tyd aan verbonde nie. Gewoonlik sal n leerder 2 uur kry vir so n vraestel. Vir oefendoeleindes word dit aanbeveel dat leerders eerder stadiger en met meer aandag deur die vrae werk. 2. Die normale vereistes is dat die leerder alle antwoorde na TWEE DESIMALE PLEKKE afrond waar dit van toepassing is. 3. Leerders word aangemoedig om op te let na hul skryfwyse maak seker dat dit wat geskryf is, WISKUNDIG KORREK is. Waar leerders onseker is, sal die memorandum as n voorbeeld dien. VRAAG 1: 21 punte 1.1 Beskou die getalle: 3 3,27272727 ; π ; 27 ; 3 1 8 ; 4 ; 6 1.1.1 Gee al die getalle wat nie-reël is. 1.1.2 Gee al die getalle wat rasionaal is. 1.1.3 Gee al die getalle wat irrasionaal is. 1.1.4 Gee een kubieke getal. (7) 1.2 Voltooi die onderstaande tabel: Breuk (eenvoudigste vorm) Desimaal Persentasie 24 30 0,682 125% (6) 1.3 Beskou die getalle 540 en 1072 1.3.1 Skryf elke getal as n produk van hul priemfaktore. (4) 1

1.3.2 Bepaal vervolgens die laagste gemene faktor tussen die twee getalle. (1) 1.4 Bereken sonder die hulp van n sakrekenaar: (1046 10 8 ) (0,356 10 5 ) (3) VRAAG 2: 11 punte 2.1 Beskou die patroon en antwoord die vrae wat volg: Figuur 1 Figuur 2 Figuur 3 2.1.1 Maak n tabel om die patroon te verteenwoordig. (2) 2.1.2 Skryf die reël (T n ) vir die patroon. (2) 2.1.3 Hoeveel driehoeke sal daar in die 15 de rangskikking wees? (2) 2.1.4 Na hoeveel terme sal daar 144 driehoeke in die rangskikking wees? (2) 2.1.5 Sal daar n rangskikking wees wat uit 298 driehoeke bestaan? Bewys jou antwoord wiskundig. (3) VRAAG 3: 30 punte 3.1 Vereenvoudig die volgende eksponensiële uitdrukkings: 3.1.1 6p 3 q 2p 5 q 3 7p 2 5p 2 (3) 3.1.2 4x 5. 3xy. y 0 (2) 3.1.3 ( 3a 5 b 2 ) 2 27b 4 (3) 3 3.1.4 64 (2) 2

3.2 Vereenvoudig die volgende breuke: 3.2.1 3.2.2 x 2 9 x 2 +x 12 2x+2 4 x 2 +7x+6 x 2 +5x 6 (3) (4) 3.3 Los op vir x: 3.3.1 4a 2 = 14 (2) 3.3.2 x(x + 5) x(x + 1) = 32 (3) 3.3.3 x 2 4 = 6x 2 + 3 (4) 3.3.4 x 3 + 4x 2 12x = 0 (4) VRAAG 4: 19 punte 4.1 Maak gebruik van EEN assestelsel om die volgende vrae te beantwoord: 4.1.1 Teken n skets van die grafiek y = 2x + 6 (3) 4.1.2 Teken n skets van die grafiek y = 1 x 6 (3) 2 4.1.3 Bereken algebraïes die snypunt van die twee grafieke. (3) 4.1.4 Sonder om met n gradeboog te meet, bewys dat die hoek wat gevorm word waar die twee lyne sny, 90 sal wees. (2) 3

4.2. Beskou die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg: 4.2.1 Bepaal die vergelyking van die bostaande grafiek. (3) 4.2.2 Gee die vergelyking van n lyn wat parallel loop met die bostaande lyn maar wat deur die punt (1;2) loop. (2) 4.2.3 Bereken die horisontale afstand tussen die x-afsnitte van die twee lyne in 4.2.1 en 4.2.2 (3) VRAAG 5: 49 punte 5.1 Bereken die grootte van die al die onbekende hoeke: 5.1.1 (5) 4

5.1.2 (4) 5.2 Bewys (met redes) kongruensie in elk van die volgende gevalle: 5.2.1 (4) 5.2.2 (3) 5.3 5.3.1 Wat word bedoel met die term gelykvormig? (1) 5.3.2 Bewys (met redes) die onderstaande driehoeke gelykvormig. (3) 5

5.3.3 Bereken die waardes van x en y. (2) VRAAG 6: 10 punte 6.1 Beskou die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg: 6.1.1 Bereken die waarde van x. (2) 6.1.2 Bereken die buiteoppervlakte van die prisma. (5) 6.1.3 Veronderstel die prisma word saamgesmelt met n kongruente prisma om n reghoekige prisma te vorm. Bereken die volume van daardie reghoekige prisma. (3) VRAAG 7: 10 punte Hannah se dansskool doen n opname van die ouderdom van al die kinders in een dansgroep. Die data wat sy versamel is as volg: 10 ; 11 ; 8 ; 8 ; 12 ; 12 ; 12 ; 10 ; 9 ; 7 ; 11 ; 12 ; 1 ; 8 ; 8 ; 9 7.1 Teken die data in n frekwensietabel aan. (3) 6

7.2 Bepaal die modus, mediaan en omvang van die data. (4) 7.3 Hannah wil die leerders inskryf vir n kompetisie. Om hulle te kan inskryf vir n sekere kategorie, moet die gemiddelde ouderdom van die leerders onder 11 wees. Sal Hannah die groep kan inskryf? (3) Verwysings Gauteng Department of Education, Provincial Paper, Grade 9 2015 7